Lewenswetenskap Notas Kwartaal 1. In lyn met CAPS en ATP (NCDOE). Onderwerpe gedek is 1) Mikro-organismes, 2) Diversiteit van plante en 3) Diversiteit van diere.
EENHEID 1: MIKRO-ORGANISMES
Eensellig organisme wat uit slegs een sel bestaan
Meersellig organisme wat uit baie selle bestaan
Biodiversiteit verskeidenheid van organismes wat in ‘n gebied of op Aarde gevind word
Virusse:
Kapsied proteïenkapsel wat die kernmateriaal van ‘n virus omring
Asellulêr nie-sellulêr
Verpligte ‘n parasitiese organisme wat nie sy lewensiklus kan voltooi sonder om ‘n geskikte
parasiet gasheer uit te buit nie
Gasheer organisme wat ‘n parasiet huisves
Patogenies organisme wat siekte(s) veroorsaak
Bakteriofaag ‘n tipe virus wat bakterieë besmet
Nukleoïed gebied binne-in die sel van ‘n prokarioot wat die meeste of al die genetiese
materiaal bevat.
Bakterieë:
Prokarioties organisme waar die kernmateriaal nie deur ‘n membraan omsluit word nie
Eukarioties enkel organisme of meersellige groep organismes wat ‘n membraangebonde kern
het wat die genetiese materiaal omsluit
Flagellum sweepagtige aanhangsel wat selle of mikro-organismes help met beweging;
Outotrofies organismes wat hul eie voedsel kan vervaardig, bv. groen plante, alge en sommige
bakterieë
Heterotrofies enige organisme wat voedsel vanuit die omgewing verkry omdat dit nie self voedsel
kan vervaardig nie, bv. diere, swamme en die meeste bakterieë
Saprofities plante of swamme wat op dooie of verrotte weefsels van ander organismes voed
Mutualisties Beide organismes trek voordeel uit die verwantskap.
Tweedeling Ongeslagtelike voortplanting van ‘n enkele sel wat deur mitose verdeel
Endospoor taai, beskermende, nie-reproduktiewe bakteriële struktuur wat DNA en sitoplasma
bevat en dormant bly om ongunstige omgewingstoestande te oorleef, sodat dit kan
ontkiem wanneer die omgewingstoestande gunstig word
Plasmied klein, sirkelvormige, dubbelstring DNA-molekule wat onderskei kan word van ‘n sel
se normale chromosale DNA
1
,Protista:
Akwaties lewe in of naby water
Fitoplankton Baie klein plante (alge) wat op/of naby die oppervlak van water dryf
Sessiel organismes is permanent vasgeheg aan iets en kan nie op hul eie beweeg nie, maar
(sittend) kan beweeg deur eksterne faktore (soos waterstrome)
Fungi:
Chitien veselagtige stof wat die hoofbestanddeel is in eksoskelette van geleedpotiges en die
selwande van fungi
Hifes netwerk van meersellige, draadagtige filamente wat miselium van ‘n fungus vorm
Miselium massa of netwerk van fungi- of bakteriële hifes wat in en op grond of organiese
substrate aangetref word
Multinukleêr selle wat meer as een kern per sel het,
Risoïede draadagtige strukture wat laer plante en fungi aan ‘n oppervlakte vasheg (anker)
Afknopping vorm van ongeslagtelike voortplanting wat die afknyp van nakomelinge van die
ouersel behels; die dogtersel is geneties identies aan die ouer
Rol van mikro-organismes in handhawing van balans in die omgewing:
Ontbinders organismes wat dooie plant- en dieremateriaal (organiese materiaal) afbreek, bv.
bakterieë en swamme
Saprofiete organismes wat leef op dooie organiese materiaal
EENHEID 2: PLANTFILUMS:
Meersellig organisme wat uit baie selle bestaan.
Eukarioties groep organismes wat ‘n membraan-gebonde selkern met genetiese materiaal
bevat
Outotrofies organismes wat hul eie voedsel kan vervaardig
Filogenetiese diagram wat die evolusionêre verwantskap tussen organismes toon
diagram /
Kladogram
Tallus plantliggaam wat nie in ‘n stingel en blare gedifferensieer is nie en waar ware
wortels en vaatstelsel ontbreek
Risoïed Filamentagtige uitgroeisel of wortelhaar aan die onderkant van die tallus wat dien
om die plant te anker en om water te vervoer
Gametofiet die gameet-produserende generasie
Sporofiet spoor-produserende generasie
Sporangium spoor-produserende struktuur
Sigoot word gevorm wanneer ‘n spermsel en eiersel versmelt
Haploïed wanneer ‘n sel die helfte van die normale aantal chromosome het
Diploïed wanneer die kiemsel twee stelle chromosome of dubbel die haploïede getal
chromosome het
2
, Pteridofiete:
Risoom stingel wat horisontaal groei
Bywortels wortels wat by die knope op ‘n stingel ontspring
Sori ‘n groep sporangia wat aan die onderkant van ‘n varingblaar aangetref word
Angiosperme:
Bywortelstelsel baie, dun, effens vertakte wortels wat vanuit die stingel groei
Penwortelstelsel primêre wortelstelsel wat vertikaal afwaarts groei –
Blomme as voortplantingstrukture:
Kelk word gesamentlik gevorm deur die groen strukture (die kelkblare) om die kroon;
dien om blom en voortplantingsorgane te beskerm
Kroon al die kroonblare van ‘n blom vorm gesamentlik die kroon
Blombodem verdikte deel van die stingel waaruit die organe van die blom groei
Periant die nie-reproduktiewe deel van die blom; die kelk en kroon wat ‘n beskermende
omhulsel rondom die geslagsorgane vorm
Meeldrade manlike deel van die blom bestaande uit ‘n helmdraad en stuifmeelproduserende
helmknoppe
Stamper vroulike deel van die blom bestaande uit ‘n stempel, styl en vrugbeginsel (ovarium)
waarin saadknoppe gevorm word
Vrug vlesige, dikwels soet laag, wat na bevrugting by angiosperme rondom die sade
gevorm word
EENHEID 3: DIERFILUMS:
Biodiversiteit Verskeidenheid van lewe op Aarde
Filum taksonomiese rang wat onder koninkryk en bo klas val, en wat verder in filums
verdeel word
taksonoom Bioloë wat organismes identifiseer en groepeer volgens hul eienskappe
Kefalisasie teenwoordigheid van ‘n goed-ontwikkelde kop wat sensoriese organe bevat in
diere; eerste gesien in die filum Platyhelminthes
Sessiel organismes wat onbeweeglik is en hul hele lewe op een plek heg,
Diploblasties besit ‘n liggaamswand wat uit twee lae bestaan: die endoderm en die ektoderm
Triploblastiesenige organisme wat ontwikkel het vanaf ‘n embrio met drie lae; ektoderm,
mesoderm en endoderm
Seloom vloeistofgevulde holte tussen die ektoderm en endoderm, word in triploblastiese
organismes gevind
peristalse spiere wat saamtrek en ontspan beweeg kos in een rigting deur die
spysverteringskanaal
Ongewerweldes Organismes sonder ‘n ruggraat
Gewerweldes Diere wat ‘n ruggraat het
Mesoglea Weefsel in jellievissie wat as ‘n hidrostatiese skelet funksioneer
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller melissavanwyk. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.