AFRIKAANS ESSAY ON MY BEST FRIEND
OPSTEL – MY BESTE VRIENDE
‘n skouer om te huil, ‘n oor om te buig, geld te leen, klere te leen,
vrydagaand films, saamwees, ons privaat gesprekte, herstel ons harte,
huil die trane, beplan ons toekoms, ons herinneringe saam, mag hulle
nooit ‘n einde, altyd saam vriende vir ewig.
Ek het baie vriende, maar daar is net twee wat my ware beste
vriendinne is, Ashley en Deondre.
Ek dink Ashley my ware vriendin is want daar was ‘n tyd wanneer ek
haar nodig, ‘n steunpilaar en sy was daar vir my. Sy luister altyd na my
probleme en gee my raad. Ons is altyd daar vir mekaar deur dik en dun.
Ashley is ‘n baie vriendelik, hulpvol, gelukkig en pragtige sestien jarige
meise. Sy is ‘n baie goeie vriend vir my. Sy is soos my engel en kyk op
vir my altyd.
Deondre is altyd ‘n goeie vriendin. Sy is altyd sorgeloos, daar is altyd ‘n
glimlag op haar gesig. Sy is die ‘joker’ in ons groep. Sy altyd my opgehef
wanneer ek af is. Deondre is ‘n baie mooilike, vriendelik, gawe,
toegeneë sewentien jarige meisie. Sy maak altyd my dag, sy is die beste
en ek is baie lief vir my prinses.
Ashley en Deondre is die meeste soetste en mooiste meisies in die
wêreld. Hulle is ‘n goeie invloed, ‘my groot susters’.
Hierdie is my twee skoonheid vriende. Ek sal nie gelukkig sonder hulle
wees nie. Hulle is my vriende vir lewe. Ons verhouding sal nooit gebreek
word nie.