LIEN SE
LANKSTAANSKOENE
DEUR DERECK VAN DER
WALT
OPSOMMINGS
VOORSPEL
* ’n Man is opsoek na ‘n video kasette met ‘n blou plakkertjie
* Op die video is daar:
* ’n Meisie in die swembad,
* ’n Seuntjie met swartkrulhare,
* Een wit en een swart hondjie,
* ’n Man wat braai en
* ‘n Vrou se voete met geel rosie plakkies
* Die vrou neem die video
* Die kamera is baie rukkerig want die kameraman/vrou is ‘n amateur
, LIEN
* Daar is net wyn, kaas, twee Tupperware bakkies en ‘n half leë Rama bak in hulle yskas
* Haar eetlus het verdwyn
* Luister na Norah Jones in haar Walkman en maak Braam se soom reg
* Sy kyk in die spiel en sê met klem dat sy iemand haat
* Wouter noem haar Lientjie Lieflik
Lientjie
Lieflik 10R-(6ES
BRAAM
* Lien se jonger broer/boetie
* Is baie honger en eet vining sy kos
* Hy het donker krulhare
* Hy het sy skoolbroek se soom met stapels vasgehou
* Christien noem hom Braampie
* Deur die roman, is di thy wat na die ou tuis video’s kyk
Braampe
LIEN SE MA – CHRISTIEN
* Drink baie wyn
* Maak roereier, gebrande rooster-brood en boontjies in tamatiesous vir aandete, maar
eet nie self nie
* Sy sê Braam lyk soos Josh Groban
* Sy raak aan die slaap met haar klere aan
* Sy gaan seker nie more werk nie