100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Fisiese Wetenskappe Graad 10 Kwartaak 1 Toets R50,00
Add to cart

Exam (elaborations)

Fisiese Wetenskappe Graad 10 Kwartaak 1 Toets

 165 views  2 purchases

Hierdie dokument bestaan uit 'n volledige toets van 75 punte 1.5 ure soos deur die ATP vir 2023 voorgeskryf is. Dit dek al die werk van Termyn1

Preview 2 out of 11  pages

  • February 16, 2023
  • 11
  • 2022/2023
  • Exam (elaborations)
  • Answers
All documents for this subject (98)
avatar-seller
jeanineannandale
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 1 gegewensblad.



INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit AGT vrae. Beantwoord AL die vrae.

2. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

4. Laat EEN reël tussen subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale

plekke af.

10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

11. Skryf netjies en leesbaar.




KOPIEREG VOORBEHOU BLAAI ASSEBLIEF OM

, 2
FISIESE WETENSKAP GRAAD 10 MAART TOETS 2023


VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het

slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs

die vraagnommer (1.1 – 1.5) neer, byvoorbeeld 1.6 E.



1.1 Twee pulse beweeg na mekaar toe in 'n tou, soos in die diagram hieronder

getoon.




Wanneer die middelpunte van die twee pulse mekaar by Q ontmoet, sal die

amplitude van die resulterende puls ... wees.

A x+y

B 2(x + y)

C y–x

D 2(y – x). (2)



1.2 Die aantal golwe wat elke sekonde verby 'n punt beweeg, word as die … van

die golf gedefinieer.

A spoed

B amplitude

C golflengte

D frekwensie (2)




KOPIEREG VOORBEHOU BLAAI ASSEBLIEF OM

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jeanineannandale. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59804 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added