● Avontuur toeris - opwindende ervaring, wil deelneem aan gevaarlike aktiwiteite.
● Kulturele toeriste - wil verskillende kulture ervaar soos San-rotskuns.
● Ekotoeris - natuurlike omgewing en kulture ervaar, gebruik van bronne is belangrik, bv. Isimangaliso
Vleilande
● Ontspanningstoeris - rus en ontspan bv. ‘n vaart op n passasierskip
● Godsdienstige toeris - wil plekke van godsdienste belang ervaar bv. Die Hajj in Mekka.
● Inkopietoeris - inkopiessentrum, feeste ens besoek. Bv Middeland Meander in KZN.
● Toeriste met spesiale belangstellings - bv voelkyk,voedsel en wynroete of fotografie
● Sport en ontspanningstoeriste - neem deel aan of kyk sportbyeenkomste bv die FIFA
wereldkampioenbeker.
Kaartsimbole :
Hoe om n toerisprofiel saam te stel :
Kaart of voorstelling van die aarde se oppervlakte, dit wys
Naam
die afstand,rigting en grootte van n plek. Ken simbole op n
Nasionaliteit
kaart om die inligting te kan vertolk. Die simbole is in n
Ouderdom
sleutel.
Kontakbesonderhede
Beroep
Skaal :
Behoeftes
Verhoudings van ‘n afstand op die kaart tot ‘n werklike
Vereistes
afstand op die grond. Verhoudingskaal van 1:50000 beteken
Duur van die reis
1cm = 0.5km.
Lynskaal wys ook 1cm =0.5km.
, SA Raad vir toerisme Beheerliggaam van die privaat sektor van Verteenwoordig private organisasies
toerisme in SA betrokke by reis en toerisme
SA Raad op Toerismegradering Verseker die gehalte van verblyf en Gradeer akkommodasie met
konferensiegeriewe stergraderingstelsel
Fair Trade in Tourism SA Bevorder toerisme ontwikkeling in SA om Het FAIR-trade travel palette na SA
meer geld intesamel vir toerisme beskikbaar gemaak in Switserlan en Europa
SA Vereniging vir Toeristediens Kontroleer die standaard van produkte en Bied ‘n waarborg van gehaltediens deur sy
dienste aangebied lede aan toeriste
Federated Hospitality Ass. of SA Bevorder die ontwikkeling en groei van ‘n Onderhandel met die regering as
volhoubare gasvryheidbedryf in SA verteenwoordiger van die sektor in SA
Vereniging van SA Reisagente Reguleer die bedryf in SA reisagente wat Bied ‘n waarborg van gehaltediens deur sy
lede is en verskaf steun aan agentskappe lede aan die reisigers
SA Vereniging vir die konferensiebedryf Handhaaf hoe standaarde deur sy lede v.d Lede word bygestaan met internasionale
konferensiebedryf in SA bemarking
SA Vereniging vir die Verhuring van voertuie Verteenwoordig die meeste SA’e Bevorder die vereniging se aktiwiteite en
voertuigverhuringsmaatskappye deel inligting
SA Konfederasie vir jeugreise SA wereldwyd te bemark as jeugiges se Verteenwoordig lede en hanteer hulle
voorkeurkeuse belange
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller andrieneethling. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R129,00. You're not tied to anything after your purchase.