100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Fisiese Wetenskappe Graad 12 Kontrole Toets Kwartaal 1 2023 R50,00   Add to cart

Exam (elaborations)

Fisiese Wetenskappe Graad 12 Kontrole Toets Kwartaal 1 2023

 36 views  0 purchase

Hierdie dokument bevat die kontrole toets vir kwartaal 1 vir Fisiese Wetenskappe Graad 12 2023

Preview 2 out of 13  pages

  • March 29, 2023
  • 13
  • 2022/2023
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (564)
avatar-seller
jeanineannandale
INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae.

2. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik is.

4. Laat EEN reël tussen subvrae oop, bv. tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2.

5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

7. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

8. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

9. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale

plekke af.

10. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig.

11. Skryf netjies en leesbaar.

, 2
FISIESE WETENSKAP GRAAD 12 MAART TOETS 2023


VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het

slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs

die vraagnommer (1.1 – 1.10) neer, byvoorbeeld 1.11 E.

1.1 'n Konstante netto krag werk in op 'n voorwerp wat in 'n reguitlyn beweeg. Watter

EEN van die volgende groothede wat met die voorwerp geassosieer word, sal

tydens die beweging konstant bly?

A Snelheid

B Momentum

C Versnelling

D Kinetiese energie (2)

1.2 'n Emmer is in rus op 'n tafel.

Watter EEN van die volgende is die reaksiekrag op die gewig van die emmer,

soos deur Newton se Derde Wet beskryf?

A Krag van die tafel op die Aarde

B Krag van die emmer op die Aarde

C Krag van die emmer op die tafel

D Krag van die tafel op die emmer (2)

1.3 Die gewig van 'n voorwerp op die oppervlak van die Aarde is w. Wat sal die gewig

van die voorwerp wees op die oppervlak van 'n ander planeet met DIESELFDE

massa as dié van die Aarde, maar TWEE KEER die radius van die Aarde?

A 1
w
4

B 1
w
2

C 2w

D 4w (2)

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jeanineannandale. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

69496 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
  Buy now