100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Kuns opsommings Kwaarrtaal 3+4 Graad 8 CAPS R159,00
Add to cart

Summary

Summary Kuns opsommings Kwaarrtaal 3+4 Graad 8 CAPS

 21 views  1 purchase

- Elemente van kuns - Ontwerp beginsels - Tekenwerk - Kuns analise - Kuns en ontwerp beginsels

Preview 2 out of 10  pages

  • April 4, 2023
  • 10
  • 2019/2020
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
LeerNou
Elemente van kuns
Waarom is die elemente van kuns belangrik?
Die elemente van kuns is om baie redes belangrik:
1. N person kan nie kuns skep sonder om ten minste n paar daarvan te gebruik nie. Geen
elemente, geen kuns nie- einde van die verhaal.
2. Deur te weet wat die elemente van kuns is, stel ons dit in staat om:
• Beskryf wat n kunstenaar gedoen het
• Ontleed wat in n spesifieke stuk aangaan
• Kommunikeer ons gedagtes en bevindinge met behulp van n gemeenskaplike
taal
• Kunswerke te skep



Wat is n komposisie?
N komposisie is die gepaste rangskikking van die elemente in n suksesvolle resep
Die elemente bevat die bestandele vir die komposisies en die beginsels van ontwerp help om
die resepte vir die komposisie tee gee.
7 Elemente van kuns:

• Lyn
• 2D vorm
• 3D vorm
• Kleur
• Toon/Waarde
• Tekstuur
• Spasie


Kunswerke bestaan uit verskillende elemente wat dikwels saam gebruik word om n finale
kunswerk te skep. Dit is die gereedskap van kuns. Ons kan beter kuns skep en kuns van ander
interpreteer as ons die verskillende elemente verstaan.


Lyn:

• is n merk wat langer is as wat die breed is en word met behulp van n tekeninstrument
geskep.

, • kan deur materiale soos n potlood, pen of n kwas wat in ink gedip word, getrek word.
• kan reguit of geboe wees.
• kan horisontaal, vertikaal of diagonal wees en kan van rigting verander
• kan gstippeld, gebreek, dik of dun wees
• kan beweging, patroon, tekstuur of selfs gevoelens toon.


2D Vorm:

• is n plat vorm en word deur werklioef geimpliseerde lyne omring deur n ruimte
• kunstenaars kan ook toon en perspektief gebruik om die illusive van vorm in n 2D-
kunswerk te skep.
• kan meetkundig wees, soos vierkante.
• meetkundige vorms herinner mense aan mensgemakkte voorwerpe.
• kan ook onreelmatige of natuurlike vorms soos n plas water of blare wees.


3D Vorm:

• vorm is n driedimensionele vorm met volume
• dit word geskep deur skadu, lyne, kleure en teksture
• die vorm kan organies of meetkundig wees
• vorm het diepte sowel as hoogte en breedte
• organiese vorm: mense, diere, ensovoorts
• meetkundige vorm: kubus, sfeer, ensovoorts


Kleur:
Daar is drie primere kleure:

• Rooi
• Blou
• Geel
As jy twee primere kleure saam meng, kry jy sekondere kleure:

• Rooi + Geel = Oranje
• Geel + Blou = Groen
• Blou + Rooi = Pers

Tersiere kleure word geskep wanneer jy n primere en n sekondere kleur meng:

• Warm kleure is rooi en sluit oranjes, gele en bruine in.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R159,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R159,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added