100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Fisiesewetenskap Opsomming Graad 9 Kwartaal 4 CAPS R99,00   Add to cart

Summary

Summary Fisiesewetenskap Opsomming Graad 9 Kwartaal 4 CAPS

 8 views  0 purchase

Die effek van kragte en kragpare Kontakkragte en voorstelling van kragte Gravitasiekrag Seriestroombane Parallelle stroombane

Preview 2 out of 6  pages

  • April 4, 2023
  • 6
  • 2020/2021
  • Summary
All documents for this subject (14)
avatar-seller
LeerNou
Die effek van kragte en kragpare
Krag is ‘n stoot-, trek- of draai-aksie wat op ‘n voorwerp uitgeoefen word.

Krag word gemeet in Newton.

Krag is ‘n vektor, wat beteken dit is ‘n fisiese hoeveelheid met grootte en rigting.



Uitwerking van kragte
‘n Krag wat op ‘n voorwerp inwerk kan die volgende uitwerkings he:

1) Dit kan die vorm van die voorwerp verander.
2) Dit kan die rigting waarin die voorweerp beweeg en die spoed waarteen dit beweeg verander.
3) Dit kan geen waarneembare uitwerking he nie.



Aksie-reaksie kragpare
Wanneer een voorwerp ‘n krag op ‘n tweede voorwerp uitoefen, die tweede voorwerp ‘n krag terug op
die eerste uitoefen.

Kragte wat twee voorwerpe op mekaar uitoefen werk altyd in pare.

Dit word ‘n aksie-reaksie kragpaar genoem.

Die kragte is gelyk in grootte, maar teenoorgestelde in rigting.



Resulterende of Netto krag
Die uitwerking van die verskillende krag wat saam uitgeoefen word, hang af van hoe groot elke krag is
en wat die rigting is waarin elke krag werk.

Wanneer twee of meer kragte op ‘n voorwerp inwerk, kombineer die kragte om ‘n netto krag te maak.

Netto krag is die som van twee of meer kragte wat gelyktydig op ‘n voorwerp inwerk.

Wanneer die kragte gelyk is in grootte, maar teenoorgesteld in rigting, balanseer hulle mekaar uit.

Wanneer die kragte mekaar nie uitbalanseer nie, met ander wooorde as hulle in dieselfde rigting inwerk,
of in teenoorgestelde rigtings, maar die een krag is groter as die ander. Daar is dan ‘n resulterende krag
wat op die voorwerp inwerk.

, Kontakkragte en voorstelling van kragte
Soorte kragte
Daar is twee kragte wat ons in alledaagse lewe ervaar:

• Kontakkragte – kragte wanneer twee liggame in kontak is met mekaar.
• Veldkragte – kragte wat oor ‘n afstand op mekaar inwerk tussen twee liggame.



Kontakkrag
Kragte wanneer twee liggame in kontak is met mekaar sluit in:

• Wrywing – die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp of die beweging
van ‘n bewegende voorwerp teenwerk.
• Normaalkrag – die krag wat ‘n oppervlak uitoefen op ‘n voorwerp wat daarmee in kontak is.
• Spanning – is ‘n trekkrag in ‘n tou of snaar of draad as dit uitgerek word.
• Kompressie – is die krag wat op ‘n voorwerp uitgeoefen word wat saamgepers word.

Voorstelling van kragte
Om die resulterende krag wat op ‘n voorwerp inwerk te kan bepaal moet ons dit kan voorstel.

Wrywing
Wrywing is die krag wat die neiging van beweging van ‘n stilstaande voorwerp of die beweging van ‘n
bewegende voorwerp teenwerk.

Wrywingskrag werk altyd teen die rigting van beweging in op ‘n voorwerp.

Wrywingskrag is afhanklik van die tipe oppervlak wat in kontak is, sowel as die normaalkrag wat die
oppervlak op die voorwerp uitoefen.

Wrywingskragte is voordelig want dit maak beweging moontlik en verhoed dat ons gly.

Spanning en kompressie
Spanning is ‘n trekkrag in ‘n tou of snaar of draad as dit uitgerek word.

Kompressie is ‘n drukkrag wat op ‘n voorwerp uitgeoefen word wat saamgepers word.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeerNou. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R99,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

70840 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R99,00
  • (0)
  Buy now