100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
ROBYN Afrikaans FAL Workbook (Grade 10 IEB) R147,00
Add to cart

Interview

ROBYN Afrikaans FAL Workbook (Grade 10 IEB)

 89 views  4 purchases

ROBYN Afrikaans FAL Workbook: Student's Guide & Answer Guide: Module 1: comprehensions, tenses, conjunctions, the negative, plurals, diminutives, adjectives, kommunikasie, grammar test. This module will help you prepare for tests and examinations. The rules are discussed first (for ex. tense...

[Show more]

Preview 4 out of 86  pages

  • April 11, 2023
  • 86
  • 2022/2023
  • Interview
  • Unknown
  • Unknown
All documents for this subject (65)
avatar-seller
jacobsmaria83
ROBYN
GRAAD 10 AFRIKAANS
EERSTE ADDISIONELE TAAL
WERKBOEK




ALLE REGTE VOORBEHOU.
Geen gedeelte van hierdie WERKBOEK MAG OP enige
manier sonder toestemming gekopieer word nie.

ISBN: 978-0-620-93627-9
@ Marié Jacobs 2023


ROBYN

*robyn: s.nw. [-e; -tjie] deurskynende, harde donkerrooi edelsteen




0|ROBYN GRAAD 10 FAL (IEB) @M. Jacobs

, MODULE 1 DIERE (Leerdergids)
Party leef in die wildernis en ander in ons huise

INHOUDSOPGAWE
Aktiwiteit 1 Leesbegrip: “Sylvester briesend in sy ‘tronk’ ” 2
Aktiwiteit 2 TYE – reëls 5
Aktiwiteit 3 OEFENING (Sinstrukture): TYE 1 8
Aktiwiteit 4 OEFENING (Sinstrukture): TYE 2 10
Aktiwiteit 5 Meervoude - reëls 12
Aktiwiteit 6 OEFENING (Woordstrukture): fokus op meervoude 14
Aktiwiteit 7 Opsomming - riglyne 15
Aktiwiteit 8 Opsomming: “Hou jou troeteldier gesond” 16
Aktiwiteit 9 Leesbegrip: “Olifantjie dood ná hy uit watergat gered is” 17
Aktiwiteit 10 VOEGWOORDE - reëls 19
Aktiwiteit 11 OEFENING (Sinstrukture): VOEGWOORDE 1 21
Aktiwiteit 12 OEFENING (Sinstrukture): VOEGWOORDE 2 22
Aktiwiteit 13 Dagboekinskrywing 24
Aktiwiteit 14 Verkleinwoorde - reëls 25
Aktiwiteit 15 OEFENING (Woordstrukture): fokus op verkleinwoorde 28
Aktiwiteit 16 Leesbegrip: “Man voer 2 baba-nagapies pap met teelepel” 30
Aktiwiteit 17 NEGATIEF - reëls 32
Aktiwiteit 18 OEFENING (Sinstrukture): NEGATIEF 1 33
Aktiwiteit 19 OEFENING (Sinstrukture): NEGATIEF 2 35
Aktiwiteit 20 Sinstrukture: geïntegreerde oefening 36
Aktiwiteit 21 Kommunikasie - riglyne 38
Aktiwiteit 22 Kommunikasie – voorbeelde 38
Aktiwiteit 23 Kommunikasie: oefening 40
Aktiwiteit 24 Byvoeglike naamwoorde - reëls 42
Aktiwiteit 25 OEFENING (Woordstrukture): fokus op byvoeglike naamwoorde 44
Aktiwiteit 26 Sinstrukture: geïntegreerde oefening 45
Aktiwiteit 27 Woordstrukture: geïntegreerde oefening 47
Aktiwiteit 28 Einde-van-die-module: BEGRIPSTOETS 48
Aktiwiteit 29 Einde-van-die-module: TAALTOETS 55




1|ROBYN GRAAD 10 FAL (IEB) @M. Jacobs

,MODULE 1 DIERE

AKTIWITEIT 1 LEESBEGRIP
Lees die volgende artikel deur en beantwoord dan die vrae wat volg:

Sylvester briesend in sy ‘tronk’
Leeu se lot onseker
Anika Marais




[Foto: https://stock.adobe.com]

1 Sewe mans moes die rondloperleeu, Sylvester op ‘n draagbaar uit die
Nuwelandberge dra.
2 “En die manne het gesukkel, hoor,” het Wanda Mkutshulwa, ‘n woordvoerder
van SANparke, gister gesê.
3 “Dis die soort terrein waar jy baie maklik jou enkel kan swik. Gelukkig het
niemand seergekry nie.”
4 Die driejarige leeumannetjie is hoog in die Nuweveldberge vasgetrek. ‘n
Veearts het hom met ‘n verdowingsmiddel uit ‘n helikopter geskiet. Die
helikopter was egter te klein om die leeu uit die berge te bring. Wildbewaarders
en spoorsnyers van die Karoo Nasionale Park moes Sylvester op ‘n draagbaar
3 km ver na die naaste voertuig dra.
5 Die vorige keer wat Sylvester ontsnap het, in Junie 2015, het die spoorsnyers
24 dae lank tussen Fraserburg, Leeu-Gamka en Beaufort-Wes na hom
gesoek. Met ‘n satelliet-nasporingstoestel om sy nek het dit hierdie keer egter
net vier dae geneem om hom vas te trek.


2|ROBYN GRAAD 10 FAL (IEB) @M. Jacobs

, 6 “Ons moet onthou dat leeus en ander wilde diere nie parke en hul heinings
verstaan nie,” sê Mkutshulwa.
7 “Vir Sylvester is die Nuweveldberge deel van sy gebied. Hy is net ‘n paar
kilometer van die park se grens gevind.”
8 Toe Sylvester eergisteraand weer in ‘n boma in die Karoo Nasionale Park
wakker word, was hy nie baie gelukkig nie.
9 “In hierdie stadium laat ons niemand naby die boma toe nie,” sê Mkutshulwa.
“Hy is baie aggressief.”
10 “Toe die parkhoof, Nico van der Walt, by die leeu ‘n draai maak, het hy gebrul
en elke nou en dan na die draad gestorm.”
11 Die leeumannetjie se verblyf in die boma gaan nie van korte duur wees nie. Hy
kan ‘n hele paar maande daar aangehou word terwyl SANparke oor sy lot
besluit. SANparke dink op die oomblik aan verskillende opsies, een daarvan is
om hom na ‘n ander nasionale park te skuif. [294 woorde]


Aangepas uit Beeld, 2 April 2016


Woordeskat:

1 briesend – livid 12 nasporingtoestel – tracking system
2 rondloperleeu – stray lion 13 heinings - fences
3 draagbaar – stretcher 14 gebied - territory
4 woordvoerder – spokesperson 15 grens - border
5 jou enkel swik – twist your ankle 16 laat … toe (toelaat) - allow
6 veearts – veterinarian 17 (het) gebrul - roared
7 verdowingsmiddel – tranquiliser 18 verblyf – stay (NOUN)
8 wildbewaarders – game rangers 19 draad - fence
9 spoorsnyers – trackers 20 van korte duur – for a short while
10 voertuig – vehicle 21 aangehou word – kept
11 ontsnap – escape 22 skuif – move




3|ROBYN GRAAD 10 FAL (IEB) @M. Jacobs

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jacobsmaria83. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R147,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R147,00  4x  sold
  • (0)
Add to cart
Added