100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Onderwys Reg R150,00
Add to cart

Summary

Summary Onderwys Reg

 0 purchase

Inleiding tot Onderwys Reg vir die Grondslag fases Christelike Siening en wetlike siening

Preview 3 out of 27  pages

  • April 16, 2023
  • 27
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (5)
avatar-seller
ir-mariejoubert
OWRR111
Opsommings




Sluit nie Stemnotas in nie dus raai ek U aan om dit
asseblief te gaan luister




MARCH 13, 2023
IR-MARIE JOUBERT

, Leereenheid 1
Inleiding tot onderwysreg in SA



Mattheus 18:6

Maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat ’n meulsteen
aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see”.



o Toepassing van die reg moet uit ‘n Christelike lewens-en wêreldbeskouing gebeur. Ons
(Onderwysers) is net mens & ons optrede kan ook ander skade maak. Daarom het ons reëls
, wette & regulasies om ons houding te bestuur – Onderwys ordelik & doelmatig plaasvind


Liefde
Toepassing van wet
Gehoorsaamheid
berus op
Sorgsaamheid

Wedersydse respek




Doel van Onderwysreg
 Stel gepaste reëls & Proseduress vir alle Rolspelers
 Definieer regte , verantwoordelikhede & pligte van Rolspelers
 Geborgenheid (veiligheid) skep vir kinders & onderwysers Norme:
 Orde, harmonie en regverdigheid te skep in die klas en in die skool;
 Verhoudings tussen belanghebbendes te reguleer Die reg is ‘n normatiewe
 Doeltreffende Onderwys moontlik te maak sisteem
m.a.w – basis vir ordelike
gedragsreëls in die
samelewing
Wat is die Reg?
o Deur mense vir mense gemaak
o Verskeidenheid menslike gedrag
o Hoof Funksie: om behoorlik orde te skep
o Askey & McLeod beskryf die reg as : ’n instrument wat die mens se sosiale gedrag reguleer met
die doel om hulle in staat te om vreedsaam in ’n geordende samelewing te kan saamleef.




Jy as onderwyser het OOK REGTE!
Ir-Marie Joubert

, o Iemand moet gedragreëls opstel & iemand wat sien dat dit nagekom word
o Menslike gedragreëls : Wetgewende gesag
o Uitvoerende gesag : maak seker reëls word gehoorsaam
o Hoof doel – Om vrede & veiligheid te bewerkstellig & instand hou = effektiewe onderwys
o Onderwysers ook geregtig op : geregtigheid , billikheid en regverdigheid soos die leerder
o Bybel sluit reg/verkeerd en wat behoorlik/onbehoorlik op = Christelike normsisteem
o Ondeerwyser moet sorgsame toesighouer wees en is aan oppergesag van die Grondwet
onderworpe


Funksies van die Reg
1. Beskerm regte & vryhede
2. Onpartydige maatstawwe aan die hand waarvan optredes beoordeel kan word – konflik &
dispute op te los
3. Handhaaf orde
4. Maak voorsiening vir strukture bv howe
5. Bewaar orde en geregtigheid in die gemeenskap = vreedsaam lewe
6. Fasiliteer verandering
7. Monitor aksies & optrede van die regering



Bronne van die SA reg


Gemene Gewoonte Inheemse
Grondwet Wetgewing Regspraak
reg reg reg




Grondwet :
o Stop segregrasie & apartheid
o Hoogste gesag in land - Alle wette ondergeskik aan grondwet
o Reël en orden strukture , funksies & gesag van staat
o Bepaal dat gesentraliseerde gesag van staat af gewentel word na plaaslike regerings
o Hoofstuk 2 NB vir Onderwysers :
▪ Onderwyser het verantwoordelikheid om leerders op te
voed oor waardes van Grondwet , respek vir regte & hoe
hul regte handhaaf en nakom




Ir-Marie Joubert

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ir-mariejoubert. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

69605 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R150,00
  • (0)
Add to cart
Added