US NOMMER US NUMBER
- 50
Slegs nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word
Only non-programmable calculators may be used
ONDERNEMINGSBESTUUR 48550 BUSINESS MANAGEMENT 48550
ONDERNEMINGSBESTUUR 142 BUSINESS MANAGEMENT 142
HOOF ASSESSERINGSGELEENTHEID 30 Augustus / August MAIN ASSESSMENT OPPORTUNITY
(A1) 2019 (A1)
TYD: 90 min TIME:
DOSENTE: Me / Ms A de Vries LECTURERS:
Mnr / Mr D Smit
Dr N Mans-Kemp
Mev / Mrs A Berning
Mev / Mrs R Johnson
Mnr / Mr S Mccallum
INTERNE MODERATOR: Prof E Theron INTERNAL MODERATOR:
INSTRUKSIES INSTRUCTIONS
Maak seker u sit in die regte lokaal volgens u Ensure that you are in the correct room according to the
van-indeling. Indien nie, gaan na die regte lokaal. 1 subdivision of surnames. If not, go to the correct room.
U mag geen bladsye van hierdie assessering No pages of this assessment paper may be
2
losmaak nie. Handig die volledige vraestel in. removed. Return the complete test paper.
Beantwoord alle vrae in die ruimtes wat voorsien is in Answer all questions in the spaces provided in
permanente pen (blou of swart) en skryf netjies. Indien permanent pen (blue or black) and write neatly. If
u die vraestel in potlood beantwoord, verbeur u die reg this paper is answered in pencil, you forfeit your
3
tot appèl. Waar nodig, rond finale antwoorde tot 2 right to appeal. Where necessary, round final
desimale. Dui alle antwoorde se eenhede duidelik answers to 2 decimals. Clearly indicate all
aan. answers’ units.
Hierdie toets vorm ʼn integrale deel van die US se This test represents an integral part of the US
assesseringstelsel. Geen boek of geskrif van enige assessment system. No book or writing of any
aard mag in u besit wees nie. Enige oneerlike gedrag 4 kind may be in your possession. Any dishonesty
sal tot gevolg hê dat tugstappe ooreenkomstig will lead to disciplinary action in accordance
die Studente-reglement ingestel kan word. with the Student Regulations.
U mag eers na 45 minute die toetslokaal verlaat. 5 You may only leave the test venue after 45 minutes.
1
,VRAAG 1 (9 PUNTE / 9 MARKS) QUESTION 1
Op Maandag, 19 Augustus 2018, het jy 600 On Monday, 19 August 2018, you owned 600
aandele in Alba Bpk besit. In die koerant van 26 shares in Alba Ltd. In the newspaper of 26
Augustus, lees jy dat Alba Bpk. hul aandele sal August you read that Alba Ltd. will split their
onderverdeel in ‘n verhouding van 10 aandele shares at a ratio of 10 shares for every 5
vir elke 5 bestaande aandele. Die onder- existing shares. The stock split took place on
verdeling het op Vrydag, 6 September plaas- Friday, 6 September.
gevind.
In die koerant van Dinsdag, 10 September 2018, In the newspaper of Tuesday, 10 September
lees jy dat Alba Bpk. aan beleggers die 2018, you read that Alba Ltd. is offering
geleentheid bied om 15 nuwe aandele per 100 shareholders the opportunity to buy 15 new
bestaande aandele te koop teen R12 per shares per 100 existing shares at R12 per
aandeel. Die registrasiedatum was Donderdag, share. The record date was Thursday, 26
26 September 2018, en die sluitingsdatum vir September 2018, and the closing date for this
hierdie aanbod was Vrydag, 4 Oktober 2018. Op offer was Friday, 4 October 2018. On 12
12 September het jy ‘n verdere 400 aandele in September, you purchased a further 400
Alba Bpk. gekoop. Jou aanbod om al die nuwe shares in Alba Ltd. Your offer to buy all the
aandele ingevolge die regte-uitgifte te koop, new shares in the rights issue were successful.
was suksesvol. Let daarop dat 24 September 'n Take note that 24 September was a public
openbare vakansiedag was. holiday.
Op 10 Oktober 2018 lees jy in die koerant dat 'n On 10 October 2018 you read in the
dividend van R1,50 per aandeel op Maandag, 4 newspaper that a dividend of R1,50 per share
November 2018, uitbetaal sou word. As gevolg would be paid on Monday, 4 November 2018.
van hierdie aanbod, mag geen aandele Due to this offer, no shares may be
gedematerialiseer of gerematerialiseer word dematerialised or rematerialised from
vanaf Woensdag, 30 Oktober nie. Op Dinsdag, Wednesday, 30 October. On Tuesday, 29
29 Oktober, het jy ‘n addisionele 200 aandele in October, you purchased an additional 200
Alba Bpk. gekoop teen R18 per aandeel. shares in Alba Ltd. at R18 per share.
Gebruik die bostaande inligting en Use the information above and answer the
beantwoord die vrae wat volg op bladsy 4. questions that follow on page 4. Provide your
Verskaf jou antwoorde in die spasies wat answers in the spaces provided on page 4.
voorsien is op bladsy 4.
2
, Berekeninge Calculations
3