100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9_SW Deel 1 : Geografie / Aardrykskunde Opsomming R145,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 9_SW Deel 1 : Geografie / Aardrykskunde Opsomming

3 reviews
 93 views  8 purchases

Graad 9 SW Geografie (Deel 1) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geografie te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geografie grondslag vir die toekomstige sen...

[Show more]

Preview 3 out of 29  pages

  • May 5, 2023
  • 29
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (2)

3  reviews

review-writer-avatar

By: bernievissercoetzee • 6 months ago

review-writer-avatar

By: kerinesnyders • 6 months ago

review-writer-avatar

By: anjastruwig26 • 9 months ago

avatar-seller
notedx19
Sosiale WETenskappe

, KONTOERLYNE [KAARTWERK]
KONTOERLYNE → (kontoer) lyne op ‘n kaart > verbind plekke van dieselfde hoogte bo
seevlak [dui landskapverskynsels aan]

→ simboliese horisontale lyn wat hoogte en die vorm van die hellings aandui

→ akkurate manier om reliëf op kaarte aan te dui [vorm, grootte & steilte]

[reliëf > vorm van die aarde se oppervlak > ongelykheid van die oppervlak]


NOTA’s:

Z Getalle / syfers op die
kontoerlyne > HOOGTE (in

Steil helling Geleidelike helling meter bokant seespieël)
Z Kontoerinterval > afstand
tussen elke kontoerlyn
(bv. 20m)

VERSKIL TUSSEN ‘N HEUWEL EN
‘N RIF:

rif > lang, smal & steil
heuweltop / bergreeks




STEIL & GELEIDELIKE HELLINGS:

[Helling = Gradiënt]
GRAAD 9 > KWARTAAL 1


Gradiënt > beskryf hoe styl n helling is [bepaal deur die hoek van die helling]

STEIL GRADIËNT IN HELLING → as daar n groot verskil is in die hoogte tussen plekke,
terwyl die horisontale afstand tussen die twee plekke klein is (bv. Krans) [kontoerlyne
wat NABY aan mekaar is]

EGALIGE / GELEIDELIKE GRADIËNT IN HELLING → as daar n klein verskil is in die hoogte
tussen plekke, terwyl die horisontale afstand tussen die twee plekke ver is [kontoerlyne
wat VER uitmekaar is]
gradiënt=
*** ‘n klein stippel ( ⚫ ) > hoogste punt verskil in vertikale hoogte[m]
horisontale afstand [m]


2 © Noted Summaries Graad 9 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za

, RIVIERVALLEIE & UITLOPERS:

VALLEI → laagligende grond tussen heuwels en berge waarheen riviere dikweks vloei > ( V
vormig en loop opwaarts )

UITLOPER → vingeragtige stukke grond wat van n berg of heuwel afloop na onder > ( U
vormig en loop afwaarts ) > kliprante wat die vallei vorm




3 © Noted Summaries Graad 9 SW Deel 1: Geografie www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R145,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R145,00  8x  sold
  • (3)
  Buy now