Graad 9 SW Geskiedenis EN Geografie opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir SW te prikkel.
, KONTOERLYNE [KAARTWERK]
KONTOERLYNE → (kontoer) lyne op ‘n kaart > verbind plekke van dieselfde hoogte bo
seevlak [dui landskapverskynsels aan]
→ simboliese horisontale lyn wat hoogte en die vorm van die hellings aandui
→ akkurate manier om reliëf op kaarte aan te dui [vorm, grootte & steilte]
[reliëf > vorm van die aarde se oppervlak > ongelykheid van die oppervlak]
NOTA’s:
Z Getalle / syfers op die
kontoerlyne > HOOGTE (in
Steil helling Geleidelike helling meter bokant seespieël)
Z Kontoerinterval > afstand
tussen elke kontoerlyn
(bv. 20m)
VERSKIL TUSSEN ‘N HEUWEL EN
‘N RIF:
rif > lang, smal & steil
heuweltop / bergreeks
STEIL & GELEIDELIKE HELLINGS:
[Helling = Gradiënt]
GRAAD 9 > KWARTAAL 1
Gradiënt > beskryf hoe styl n helling is [bepaal deur die hoek van die helling]
STEIL GRADIËNT IN HELLING → as daar n groot verskil is in die hoogte tussen plekke,
terwyl die horisontale afstand tussen die twee plekke klein is (bv. Krans) [kontoerlyne
wat NABY aan mekaar is]
EGALIGE / GELEIDELIKE GRADIËNT IN HELLING → as daar n klein verskil is in die hoogte
tussen plekke, terwyl die horisontale afstand tussen die twee plekke ver is [kontoerlyne
wat VER uitmekaar is]
gradiënt=
*** ‘n klein stippel ( ⚫ ) > hoogste punt verskil in vertikale hoogte[m]
horisontale afstand [m]
‘N ORTOFOTO KAART > kombinasie tussen n vertikale lugfoto en n kaart
→ wys vir ons plekke se name, kontoerlyne, hoogtes, straat name en roosterlyne wat
die koordinate aandui
AANDUIDING VAN HOOGTE:
Z ortofoto karate het kontoerlyne.
Z hulle het 5m intervalle
Z nie al die kontoerlyne is genommer nie
Z puntshoogte [kolletjie met n nommer > hoogte]
HOE WORD N ORTOFOTO KAART GEMAAK?
> deur gebruik te maak van vertikale lugfoto's waarop inligting gevoeg word [vertikale
lugfoto’s > rekord van alles wat op die grond plaasvind tydens neem van die foto > landbou
/ mynbou & riviere]
> kartograwe maak gebruik van rekenaar programme om die skaal te korregeer en om
onduidelikhede reg te maak (rektifisering > ortofoto wat volgens skaal is)
1 : 50 000 TOPOGRAFIESE KAART
TOPOGRAFIESE KAARTE → die gebruik van simbole om kenmerke te identifiseer om
kenmerke te identifiseer op topografiese kaarte
→ toon verskillende kenmerke van die aardoppervlak
'topografies' = die vorm van die die area toon sowel as ander kenmerke
[skaal van topografiese kaarte → 1; 50 000]
[1cm op die kaart 50 000cm in realiteit]
TOON VAN HOOGTE: [AANDUIDING]
kontoerinterval op n 1; 50 000 topografiese kaart = altyd
Kontoerlyne
GRAAD 9 > KWARTAAL 1
20m → elke vyfde kontoerlyn is donkerder bruin as die res
Die donkerder lyne dui elke 100m hoogte verskil aan.Om die
hoogte van die heuwel te bepaal moet jy die donkerder
lyne tel
Die nommers op die lyne sal altyd so getik wees dat dit na
die hoër dele toe wys
dit dui die presiese hoogte in meter aan as n nommer langs
Punthoogte
‘n punt ( ⚫ )
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R250,00. You're not tied to anything after your purchase.