100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings R145,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings

1 review
 4 purchases

Graad 9 SW Geskiedenis (Deel 2) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geskiedenis te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geskiedenis grondslag vir die toekomsti...

[Show more]

Preview 3 out of 29  pages

  • May 7, 2023
  • 29
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (4)

1  review

review-writer-avatar

By: marelizevj • 1 year ago

avatar-seller
notedx19
Sosiale WETenskappe

, NAZI-DUITSLAND TOTSTANDKOMING

EINDE VAN EERSTE WERELDOORLOG > VERDRAG VAN VERSAILES
[Weimar Republiek = nuwe naam vir Duitsland]


VERDRAG VAN VERAILLES [beëindiging van oorlog]> 1919 > 4 VREDEVOORWAARDES:

1. DL [Duitsland] betaal skadevergoeding
2. DL het grondbesitting (+ 4 Afrika kolonies) verloor
3. DL = Kleiner vloot en GEEN LUGMAG
4. DL erken dat hulle die oorlog begin het (Duitsers > onregverdig)



OORLOGSKULD > Weimar Republiek finansieël gesukkel [inflasie → pryse van goedere en
dienste het gestyd en GELDEENHEID het amper waardeloos geword]

1923 > Franse en Belgiese troepe > DL se nywerheidsgebied-- Ruhr-vallei -- beset omdat DL
nie hulle oorlogskuld betaal het nie en nie genoeg steenkool/staal gelewer het nie > Duitse
volk hou op werk [gevolg = INFLASIE & LAE MORAAL en land = polities verdeel]



HITLER EN DIE NAZI’S [1920s]

[NAZI-PARTY = Nasionaal-Sosialistiese Duitse Werkersparty]
GESTIG → 5 Januarie 1919 [München]

3 GEWILDE GELOFTES VAN DIE NAZI-PARTY:

1. werkskepping

2. om DL sterk te maak en verenig

3. bied van weerstand teen instruksies > verdag van versailles
GRAAD 9 > KWARTAAL 1




HITLER > in hegtenis (werk teen Weimar Republiek) → 1923

• Boek > Mein Kampg (My stryd) → meesterplan vir DL (Ariese ras bevolking)
• Nasionalisme voortgestaan
• Jodehaat [Anti-Semitisme]

HITLER > vrygelaat (belofte om wettig mag te verkry) → 1924


GROOT DEPRESSIE 1929 & UITWERK OP DUITSLAND

Oktober 1929 → ineenstorting van die Wall Street-aandeelmark > einde van die krag van
amerika se ekonomie = GROOT DEPRESSIE

2 © Noted Summaries Graad 9 SW Deel 2 : Geskiedenis www.notedsummaries.co.za

, • DL leen geld by Amerika [90 dae terugbetaling] > besetting van Ruhr = kon nie
oorlogskuld betaal nie (Dawes plan > 1924 & Young plan > 1929)
• 90 dae = onmoontlik > Duitse maatskappye speel bankrot en lei tot HIPERINFLASIE
[→ prys van goedere en dienste styg dramaties & inflasie raak buite beheer > geld
alle waarde verloop]


MISLUKKING VAN DEMOKRASIE > WEIMAR REPUBLIEK

Weimar Republiek aanvaar Verdrag van Versailles > Duitsers beskou as swak (ontvrede &
bitter en wil blaam plaas)

Na ineenstorting van Wall Street > Nazi-propaganda & gevoel van hoort aan magtige nasie
= bevorder DL

Pogings om Weimar Republiek omver te werp = dra by tot onstabiliteit

• Spartacusbung-opstand [Januarie 1919]
• Kapp-opstand [Maart 1920]
• München Putsch [November 1923] > Hitler tronk toe



REDES > OPENBARE STEUN VIR NAZI-PARTY

[PROPAGANDA]
Z Nazi’s het gehoop deur ‘n sterk, verenigde DL te belowe met werk & hernieude
vasbeslotenheid > bou DL op
Z Versprei idees deur DL [plakkate, radio-uitsendings, saamtrekke bywonings
(geesdriftige bywoning)] > voel weer trots op Duitsers te wees
Z HITLER > uitstekende spreker & uitgebeeld as volk se laaste hoop
Z Josef Goebbels [minister van propoganda] = bekend making van Nazi-beleid aan die
publiek


VERKIESING VAN 1932 - 1933
>finansier deur Nazi’s (3 verkiesingsveldtogte)

Z Reichstag [1929] → 12 setsels
Z Julie 1932 > Nazi = sterkste [230 setsels] maar kon nie meerderheid kry nie
Z Maart 1933 > Hitler [288 setsels]

1933 Januarie > President Paul von Hindenburg maak HITLER kanselier van KOLIASIEREGERING


[koliasie → ooreenkoms tussen persone / groepe waarvolgens hulle met ‘n SPESIFIEKE doel
saam werk (tydelik)]




3 © Noted Summaries Graad 9 SW Deel 2 : Geskiedenis www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R145,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R145,00  4x  sold
  • (1)
Add to cart
Added