100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Vroue Van Vermeer - T.T. Cloete Opsomming (volledige analise) R70,00
Add to cart

Summary

Summary Vroue Van Vermeer - T.T. Cloete Opsomming (volledige analise)

2 reviews
 13 purchases

Lekker kort analise vir die gedig vroue van vermeer geskryf deur T.T.Cloete.

Preview 2 out of 7  pages

  • May 25, 2023
  • 7
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (89)

2  reviews

review-writer-avatar

By: mvonwielligh • 7 months ago

Good

review-writer-avatar

By: adrivandewetering • 1 year ago

reply-writer-avatar

By: LeafyNotes • 1 year ago

Your support is greatly appreciated, thank you so much!

avatar-seller
LeafyNotes
Vroue Van Vermeer – T.T .Cloete




1

, Vroue van Vermeer- T.T Cloete

R Reel Analise
• Die gedig begin met een van die tipiese vroue van Vermeer.
• Sy is mooi en jonk en is aleen in n vetrek. Sy het n brief in haar hand wit veraf brief.
• Die beeld van n intieme huislike atmosfeer word vooropgestel.
1 Dit is meestal ‘n mooi jong vrou.  “Dit “: n onbepaalde lidwoord – Dis nie regte vroue nie
maar skilderye van vroue.
 Metanomie: talle skilderye met vroue as die onderwerp
wat hy in sy leeftyd geskilder het. Nie net een VROU nie.
 Herhaling :vd word “meestal”- dui op veralgemening vd
tema v sy skilderwerk
 Retoriese middel : die herhaling van meestal beklemtoon
hoe algemene hierdie kenmerke van Vermeer se skilderye
is
2 Meestal is sy alleen binnenshuis,  Voorplasing v “meestal”: - dui op veralgemening vd
tema v sy skilderwerk
 Inversie: “meestal”- die voorplasing word uitgehef
 Herhaling :vd word “meestal”- dui op veralgemening vd
tema v sy skilderwerk
 Retoriese middel : die herhaling van meestal beklemtoon
hoe algemene hierdie kenmerke van Vermeer se skilderye
is.
3 dalk met ‘n wit veraf brief wat sy vashou,  Inversie :’wit”-om die vashou uit te hef en rym met vrou.
 “veraf”: dui op universiele moontlikhede.
 “vashou”: sy is besig om die brief te lees-moontlik van
haar man= dui op kontak met die wereld buite die vetrek.
 Kontras : daar is kontas tussen “veraf”en “naby” – die
brief kom van veraf maar laat haar naby aan haar man
voel = dit word uitgehef deur die voorplasing ,kommas en
kontras.
 “wit brief “: nuus van veraf


4 naby, in ‘n gloeiende klein hand  Kontras : daar is kontas tussen “veraf”en “naby” – die
brief kom van veraf maar laat haar naby aan haar man
voel = dit word uitgehef deur die voorplasing ,kommas en
kontras.
 Metafoor : N gloeiende hand wat n lig uitstraal word
vergelyk met die vrou – sy is liefdevol met n warm hart. Sy
straal lig uit, warm en gevoelvol. Sy het n fyn en sagte
hand.

5
voor ‘n kleiner of groter oop  Kontras : tussen Kleiner en groter
 “oop”: is as gevolg van eindrymposisie en agterplasing
asgevolg van die voorplasing van die word venster.
 Oop en venster word in afsonderlike reels geplaas → om
beide se waarde uit te hef.
6 venster. Daar kom ‘n ligte geruis  “venster”: haar kanaal na die buiterwereld
 Die geslote vetrek word binnegdring deur n ligte geruis en
hierdeur word die buitewereld betrek.
 Klankbootsing:”seestrome”- klankbootsing is inverse
verband met die seestrome en wind en geruis in reel 6 en
10

2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

68443 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R70,00  13x  sold
  • (2)
Add to cart
Added