100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Susan Boyle - Kobus Grobler - Opsomming (Volledige Analise) R60,00
Add to cart

Summary

Summary Susan Boyle - Kobus Grobler - Opsomming (Volledige Analise)

 466 views  6 purchases

Lekker opsomming vir die gedig Susan Boyle geskryf deur Kobus Grobler.

Preview 2 out of 7  pages

  • May 26, 2023
  • 7
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
LeafyNotes
Susan Boyle - Kobus Grobler




1

, Susan Boyle - Kobus Grobler

R Reel Analise
Strofe 1 :
➢ bestaan uit twee kwatryne wat ʼn oktaaf vorm (8 versreëls)
➢ Stadige tempo ondersteun die lang wag voordat die deelnemers kan optree.
1 daar staan jy inskrywing 43212  Susan Boyle word direk aangespreek in die eerste
persoon.
 Dit is asof daar ‘n dialoog ontstaan
 Klem word geplaas op die inskrywingsnommer op haar
bors. Daar was meer as 43000 inskrywings en sy word
gekies as ‘n finalis.
 Melding word gemaak van haar reeds op die verhoog
waar sy in die kollig staan.
 Uit inskrywing 43212 lei ons af dat daar baie deelnemers
was. Dit dui ook op anonimiteit – deelnemers is slegs
nommers.
 Kleinletters om haar te beskryf –dui op onbelangrikheid.
 Voorplasing/ woordorde omgeruil: beklemtoon eerste
woord – versreël 4 “miserabel” word beklemtoon omdat
sy ellendig voel oor die beoordelaars se vooroordeel/
verwys ook na die lied wat sy sing.
2 voor die pilatusse van Britain’s got talent  Metafoor: Susan Boyle vergelyk met Christus wat voor
Pontius Pilatus moes verskyn – onskuldig voor ‘n skare
wat Hom reeds skuldig bevind het.
 Pilatusse is metafoor – verwys na beoordelaars
 Pilatusse met klein letter – dui daarop dat dit nie die
oordeel van ‘n individu is nie maar ‘n hele gehoor
 Pilatusse – kan ook verwys na die drie beoordeelaars
wat oor haar toekoms (en talent) sal besluit.
 Verwysing na BGT die program.
 “Pilatusse”: is ’n soortnaam, nie ʼn eienaam nie.
3 aangeja soos ’ n skaap  Vergelyking – baie deelnemers word nie menslik
behandel nie, maar soos ‘n trop skapem - sonder
identiteit. Hulle is na die verhoog gelei soos ‘n skaap
 Sou ook kon verwys na die idioom – soos ‘n lam ter
slagting
 Suggestie: “ aangeja soos skape” suggereer die
deelnemers is dom en gaan maar net waar hulle gestuur
word
 aa-Assonansie: Stadige tempo word met behulp van
lang -aa-klanke (assonansie) om die lang proses
waardeur die deelnemers gaan te beklemtoon




2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller LeafyNotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R60,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

56326 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R60,00  6x  sold
  • (0)
Add to cart
Added