100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Die Ekonomiese Kringloop Ekonomie Opsommings en Definisies Graad 12 R150,00
Add to cart

Summary

Summary Die Ekonomiese Kringloop Ekonomie Opsommings en Definisies Graad 12

 164 views  1 purchase

Makro Ekonomie opsommings vir graad 12. Hoofstuk 1 (Die ekonomiese kringloop) opsommings en definisies.

Last document update: 1 year ago

Preview 3 out of 15  pages

  • June 10, 2023
  • July 19, 2023
  • 15
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (36)
avatar-seller
genevievegouws
1. Definisies
2. Die oop ekonomiese kringloop model
▪ Volledige diagram


Die ekonomiese kringloop
▪ Reële vloei en geldvloeie
▪ Lekkasies en inspuitings
▪ modelvergelykings
Hoofstuk 1 – Makro ekonomie 3. Die markte
▪ Produkte- en faktormarkte
▪ Geld- en kapitaalmarkte
▪ Buitelandse valutamarkte
▪ vloeie
4. Nasionale rekeninge groottotale en -omsettings
▪ Hoe om nasionale-rekeninge groottotale af te lei
- Produksie (BBP)
- Inkome (BNI & BBI)
- Besteding (BBB)
▪ Nasionale rekeninge omskakelings
- Basiese pryse, faktorkoste, markpryse, netto syfers, nasionale
vs. binnelandse syfers, besteebare nasionale inkome
5. Die vermenigvuldiger
▪ Definisie
▪ Vermenigvuldiger in die ekonomiese kringloop
- Viersektomodel
- Inspuitings en lekkasies
- Grafiese voorstelling
- toepassing

, Makro Ekonomie

. Ekonomiese ewewig Ekonomie in ewewig as lekkasies =
inspuitings. (L=J of S+T+M = I+G+X)
Die Ekonomiese Kringloop (Hoofstuk 1) Ekonomiese kringloop- Onafgebroke vloei v. besteding, inkome &
model produksie tussen verskillende sektore.
Definisies: Faktorkoste/faktorprys Items kan afwisselend gebruik word &
(ook faktorinkomste) verwys na koste van/prys betaal vir
BEGRIP DEFINISIE produksiefaktore wat deur besighede
Basiese Prys (BP) Gebruik om BBP te bereken volgens gebruik word. (grond, arbeid, kapitaal &
produksiemetode. Verteenwoordig entrepreneurskap)
produksiekoste v. ondernemings. Faktormark Produksiefaktore word verhandel.
Basisjaar Jaar met baie klein prysveranderinge of - (bv. arbeidsmark)
fluktuasies. Huidig soos gebruik deur SARB Finansiële mark Kort- & langtermyn finansiële bates word
-> 2015. verhandel.
Belasting (T) Verpligte betalings deur privaat Finansiële sektor Finansiële instellings nie direk by produksie
individue/sakeondernemings aan v. g/d betrokke nie.
owerheidsektore sonder direkte voordeel. (bv. banke, versekeringsmaatskappye, die
(Tax) JSE, pensioenfondse)
Belasting op produksie Verwys na BOP sonder enige verbintenis Geldmark Korttermyn & baie korttermynmark vir
met ‘n spesifieke g/d. besparings & lenings.
(bv. belasting op grond & geboue) Geldvloei Vloei v. inkomste & besteding tussen
Belasting op produkte Belasting betaalbaar per eenheid v. ‘n deelnemers in ekonomiese kringloop.
sekere g/d. (bv. BTW, invoerregte) Geslote ekonomie Sonder buitelandse sektor.
Beleggings (I) Besteding deur besighede op Goederemark g&d word verhandel.
kapitaalgoedere, (Investments) Inkomemetode Bruto Binnelande Inkome is afkomstig v.
Besparings (S) Inkome nie verbuik. (Savings) alle inkomste verdien deur
Bestedingsmetode Wanneer nasionale rekenmeesters produksiefaktore - BBP(I).
besteding v. 4 vernaamste sektore v. Inspuitings (J) Ingebruikneming v. addisionele geld in
ekonomie bymekaar tel. [C+G+I+(X-M)] ekonomie deur investering (I), owerheid (G)
Binnelandse syfers Waarde v. alle finale g&d geproduseer & betalings vir uitvoere (X).
(BBP) binne landsgrense vir spesifieke tydperk. Invoere (M) g&d geproduseer in ander lande -> deur
Buitelandse Mark waar een geldeenheid vir ‘n ander plaaslike ondernemings/ huishoudings
wisselkoersmark verhandel word. (bv. R -> $) aangekoop.
Kapitaalmark Verbruikers & produsente maak langtermyn
deposito’s & leen geld.
@genevieve.gouws© 1

, Makro Ekonomie

Lekkasies (L) Geld onttrek uit ekonomiese kringloop. (bv. 1. die oop ekonomiese – kringloopmodel
besparings (S), belasting (T) &
invoerbesteding (M)) ekonomiese kringloop as diagram
Marginale verbruikers- Dui op toename in verbruikbare inkomste
geneigdheid (mvg) -> laat persoonlike verbruiksbesteding
toeneem.
Markprys (mp) Werklike prys betaal vir g&d deur
verbruikers, + belasting – subsidies ->
volgens bestedingsmetode bereken.
Nasionale syfers (BNP) Waarde v. alle finale g&d geproduseer deur
permanente inwoners v. land vir spesifieke
tydperk.
Netto syfers Dui op sekere bedrag verwyder.
(bv. netto uitvoere -> uitvoere - invoere)
Oop ekonomie Dryf handel met buitelandse sektor.
Produksiemetode Byvoeging v. finale waardes v. alle g&d
bereken teen bruto waarde toegevoeg –
BBP(P)
Reële vloei Vloei v. g&d tussen deelnemers in kringloop.
Staat (G) Besteding v. staatsektor.
Subsidies op produksie Subsidies nie aan spesifieke g&d verbind. - reële vloei - monetêre vloei
(bv.subsidies op indiensneming)
Subsidies op produkte Finansiële aansporings -> help sukkelende
nywerhede met produksie, ook direkte deelnemers
subsidies betaalbaar per eenheid uitgevoer
-> doel om uitvoere aanmoedig. o 3 deelnemers in geslote kringloop -> verbruikers
Uitvoere (X) g&d plaaslik geproduseer verkoop vir produsente
verbruik buite grense v. land. regering
Verbruiksbesteding (C) Verbruiksbesteding deur bevolking.
Vermenigvuldiger Klein aanvanklike toename in besteding o 4 deelnemers in oop kringloop -> verbruikers
lewer ‘n proporsioneel groter toename in produsente
totale nasionale inkome. regering
buiteland

@genevieve.gouws© 2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller genevievegouws. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53008 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R150,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added