Eenheid 1: Die biosfeer en biome
- 1.1 Die biosfeer - 'n globale ekosisteem
- 1.2 Biome
Eenheid 2: Biome van Suid-Afrika
2.1 Landbiome
2.2 Waterbiome
Eenheid 3: Ekosisteme
3.1 Komponente van 'n ekosisteem
Eenheid 4: Die omgewing
4.1 Die mens en die omgewing
Eenheid 5: Ekotoerisme
Sover ons weet, is die aarde die enigste planet wat lewe onderhou.
Lewende organismes word op baie verskillende plekke
op land
onder die grond
in die water aangetref
Lewende organismes is in wisselwerking met mekaar en met die nielewende organismes
(lug en water)
Ekologie is die studie van die verwantskap tussen lewende organismes, en tussen
hulle en hul nielewende omgewing.
1.1 Die biosfeer - 'n globale ekosisteem
Die biosfeer is die deel van die aarde en die atmosfeer waarin lewende organismes
voorkom.
Die biosfeer sluit al die aarde se ekosisteme
op land
in die water
'n Ekosisteem bestaan uit
lewende organismes
nielewende faktore (soos lug, grond en water)
Jy kan dus aan die biosfeer dink as 'n globale ekosisteem waar alle lewende en nielewende
dinge onderling verbind is.
Ekoloë moet die verwantskappe en wisselwerking in die biosfeer verstaan.
hoe lewende organismes binne die biosfeer georganiseer is
Aarde ons planeet, wat alle bekende lewe onderhou
Biosfeer deel van die aarde en sy atmosfeer waar lewende organismes
aangetref word
Biome streke van die biosfeer wat 'n sekere klimaat, sekere grond- en
plantegroeisoorte, byvoorbeeld woestyne, het
, Ekosisteme eenhede in die natuur waar lewende en nielewende dinge in
wisselwerking met mekaar is
Gemeenskappe al die verskillende soorte lewende organismes wat in sekere
gebiede voorkom
Populasies groepe individue van dieselfde spesie wat in 'n sekere gebied
voorkom
Organismes individuele lewende dinge
Komponente van die biosfeer
Die biosfeer het drie komponente waar lewende organismes aangetref word:
Hidrosfeer: (oseane, mere en riviere, ondergrondse water en waterdamp)
Litosfeer: (die aardkors, insluitende grond en rotse op en onder die aardoppervlak)
Atmosfeer: (die laag gasse wat die aarde omring)
Sleutelwoorde
Ekologie Die studie van verwantskappe tussen lewende
organismes en hul lewende en nielewende omgewing
Biosfeer Die deel van die aarde en atmosfeer waar lewende
organismes aangetref word
Hidrosfeer Oseane, mere en riviere, ondergrondse water en
waterdamp
Litosfeer Die aardkors, insluitende grond en rotse op en onder
die aardoppervlak
Atmosfeer Die laag gasse wat die aarde omring
, 1.2 Biome
Verskillende dele van die wêreld ervaar verskillende klimate.
Klimaat verwys na 'n plek se
reënvalpatroon
temperatuur
gewone weer
‘n Bioom is 'n streek wat 'n sekere
klimaat
grondsoort
plantegroeisoort
Biome word gewoonlik vernoem na die oorheersende lewensvorme wat daarin aangetref
word (bv 'n woudbioom wat hoofsaaklik uit groot bome bestaan)
Die diersoorte wat in die bioom voorkom, is by daardie spesifieke omgewing aangepas
(bv weidiere soos wildebeeste en elande wat van nature in grasveldbiome voorkom)
Die biosfeer kan in verskillende soorte biome verdeel word.
Elke bioom bestaan uit
'n aantal ekosisteme wat in dieselfde klimaat voorkom
soortgelyke gemeenskappe
nielewende komponente het
Soorte biome
Ons kan tussen waterbiome en landbiome onderskei.
Waterbiome
(varswater- en seewater- of mariene biome)
Landbiome
(grasveld, woud en woestyn)
Sleutelwoorde
Klimaat Die tipiese weerstoestande in 'n spesifieke gebied
Bioom 'n Streek met 'n sekere klimaat, grondsoort en plantegroeisoort
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chinikapretorius. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R90,00. You're not tied to anything after your purchase.