100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Hoofstuk 5 R50,00   Add to cart

Summary

Summary Hoofstuk 5

 4 views  0 purchase

Opsomming van Hoofstuk 5

Preview 2 out of 6  pages

  • June 13, 2023
  • 6
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (11)
avatar-seller
xeniahockhuis
Hoofstuk 5: Verbruikersleer

1.1 Verstaan die elemente van leer

Leer

• Leer is die proses waardeur individue koop en verbruikerskennis en ervaring
opdoen en toepas in die toekoms

• Doelbewuste leer en toevallige leer

• Elemente sluit in motivering, prikkels, reaksie en versterking

• Motivering/ motiewe- onvervulde behoeftes lei tot die motief om te koop

• Prikkels- stimuli wat gemotiveerde gedrag aanmoedig

• Reaksie- individu se reaksie op motief of prikkel

• Versterking- die beloning of aankope word gemaak


1.2 Verstaan gedragsleer, klassieke kondisionering en die rolle van
stimulusveralgemening en diskriminasie in bemarking

Gedragsleer

• Word ook verwys na as stimulus-respons leer

• Meer te doen met insette en uitsette as die leerproses

• Klassieke kondisionering, instrumentele kondisionering en waarnemende leer is
deel van behavioristiese modelle van leer

Klassieke kondisionering

• Respons wat op bou deur herhalende blootstelling en versterking


• Ivan Pavlov het die eksperiment op honde uitgevoer


• As iemand met Gucci handsakke konstant komplimente kry, gaan iemand
anders ook dieselfde handsakke koop om te kyk of dieselfde gedrag dan
openbaar word

, Assosiatiewe leer

• Kognitiewe assosiatiewe leer
• Leer die assosiasies tussen gebeurtenisse wat verbruikers in staat stel om `n
gebeurtenis te verwag

Behoefte aan herhaling

• Boodskap herhaling in advertensies vorm assosiasies tussen handelsmerke en
vervulling van behoeftes

Stimulus veralgemening

• Dieselfde respons op verskillende stimuli is stimulus veralgemening
• Verbruikers verwar gewoonlik soortgelyke produkte met mekaar
• Produklyn-uitbreidings, produkvorm-uitbreidings, familie handelsmerke en
lisensiëring maatskappye

Stimulus diskriminasie

• Seleksie van spesifieke stimuli onder baie ander soortgelyke stimuli
• Markleiers wil hê verbruikers moet onderskei tussen produkte en nabootsers
• Relevante, betekenisvolle en waardevolle differensiasie
• Posisionering speel `n rol en vorm dan unieke rolle van handelsmerke


1.3 Verstaan instrumentele kondisionering en die doelwitte en metodes van
versterking

Instrumentele kondisionering

• Proses waarin versterking gelewer word afhanklik van `n reaksie

• Versterking kan onderskei word in positief en negatief

• Positiewe versterking beloon `n spesifieke gedrag en moedig dan hierdie gedrag
aan

• Negatiewe versterking is die verwydering van onplesierige stimulus en moedig of
keer spesifieke response af in dieselfde situasie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller xeniahockhuis. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

75632 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
  Buy now