Hoofstuk 3: Verbruikersmotivering en persoonlikheid
1.1 Verstaan hoe motiewe, behoeftes en doelwitte verbruikersgedrag vorm
Motivering
• Die dryfkrag binne individue wat hulle dwing om op te tree
• Onvervulde behoeftes skep psiogologiese spanning and dryf wat mense tot
aksie laat oorgaan
Behoeftes en doelwitte
• Behoeftes:
biogeen: fisiologiese behoeftes wat biologiese bestaan volhou
psigogenies: aangeleerde behoeftes, selfbeeld, mag, prestasies
• Doelwitte:
generies: uitkomstes wat behoeftes bevredig, fisiologies en psigologies
produk-spesifiek: uitkomstes wat behoeftes bevredig deur spesifieke produk
• Bv, generiese doelwit is om `n hemp te soek, maar om `n Fila hemp te soek is
produk-spesifiek
Opwekking van behoeftes
• Fisiologiese of kognitiewe opwekking
• Behoeftes word opgewek deur interne stimuli in individu of ekstern in die
omgewing
• Bemarkingsboodskappe is prikkels wat `n behoefte of begeerte opwek
• Prikkels stimuleer `n psigologiese begeerte en die doel is dat die individu aksie
neem en die produk of diens koop
Die kies van doelwitte
• Koop-verwante doelwitte bevredig meer as een behoefte
• Faktore wat koop beïnvloed- persoonlike ervarings en kennis, fisiese kapasiteit,
kulturele norme en waardes, doeltoeganklikheid
• Individue voel dalk `n dryfkrag teenoor of weg van `n produk of diens
• Menslike behoeftes is nooit ten volle bevredig nie, individue soek altyd iets nuuts
• Bv, ‘n ma gaan meer doelgerig inkopies doen as `n dogter wat sosiaal verkeer
• Ontspanningsinkopies
• Aktiwiteitspesifieke inkopies
• Vraagspesifieke inkopies
Kan doelwitte nie bereik word nie?
• Plaasvervanger doelwitte- gebruik om ontslae te raak van spanning wanneer `n
primêre doel nie bereik word nie
• Frustasie- gevoel as uitkoms as doelwit misluk
• Verdedigingsmeganismes- kognitiewe en gedragsmaniere om frustasie te
hanteer
Frustasie en verdedigingsmeganismes
• Die gevoel wat voortspruit uit mislukking om `n doel te bereik
• Verdedigingsmeganismes is kognitiewe en gedragsmaniere om frustasie te
hanteer
Verdedigingsmeganismes
• Word gebruik wanneer mense nie frustrasie kan hanteer nie, dikwels te doen met
ego
• Aggressie, rasionalisering, regressie, projeksie, dagdroom, identifikasie, ontrekking
1.2 Verstaan die stelsels van klassifikasie van behoeftes
Murray se psigogeniese behoeftes
• Henry Murray het `lys van psigogeniese behoeftes ontwerp, wat die eerste
sistematiese benadering was tot nie-biologiese menslike behoeftes
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller xeniahockhuis. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.