100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary ECON 112 opsommings R300,00
Add to cart

Summary

Summary ECON 112 opsommings

2 reviews
 2 purchases

Die nota’s is saamgestel deur gebruik te maak van die handbook ECONOMICS FOR SOUTH AFRICAN STUDENTS SIXTH EDITION asook nota’s wat deur die dosent in die klas gemaak is. Die opsommings handel oor die hele eerste semester se werk.

Last document update: 1 year ago

Preview 4 out of 39  pages

  • No
  • Chapter 1 to 11
  • June 19, 2023
  • June 19, 2023
  • 39
  • 2022/2023
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (13)

2  reviews

review-writer-avatar

By: mullermartine16 • 7 months ago

review-writer-avatar

By: rialetpot • 8 months ago

avatar-seller
wvdwwalter
, Hf 1: Ekonomie

• Oorsprong v die woord ekn: - Oiko – Huis
- Némein – Bestuur



HH



• Bestuur en Besluite word gemaak deur: Owerhede



Firmas

• Def v ekn:
NB!! − Daar is oneindige behoeftes maar daar is beperkte hulpbronne daarom is daar skaarsheid en daarom
moet keuses uitgeoefen word end it bring geleentheidskoste mee



• Begeertes- Innerlike drang na ge+dienste; dit is oneindigend
• Behoeftes- Is NB om te oorleef bv. kos, klere, water ens.
• Vraag- Indien jy oor die nodige middele beskik om dit te kan koop



• Produksie faktore: Kapitaal, Arbeid, Natuurlike hulpbronne, Entrepeneurskap




• Die waarde van die beste alternatief wat verbeur/verloor/opgegee/opgeoffer moes word




1
W van der Walt

,• Produksie moontlikheidskromme (PMK)
− PMK toon alle moontlike kombinasies van 2 Ge+D wat geproduseer kan word indien ‘n gemeenskap se
hulpbronne teen volle en doeltreffend benut word.



VB van PMK

Vis Aartappels
A - 100kg
B 1 95kg
C 2 85kg
D 3 70kg
E 4 40kg
F 5 -


PMK
120

100

80
Aartappels




60

40

20

0
0 1 2 3 4 5
Vis (Maandjies per dag)




Gaan kyk my geleentheidskoste se def in HB

Wat is die geleentheidskoste om 4 visse te produseer?

60kg (want jy kan 100kg produseer- nie deel van antw net verduideliking)

Wat is die GK om 70kg se aartappels te produseer?

2 mandjies vis



Keuses= A-F Effektief= Kromme/A-F

Geleentheidsk= Kies tussen A-F Oneffektief= H/onder kromme

Skaarsheid= A-F (Beskikbare hulpbronne is nie genoeg om mense se behoeftes te bevredig nie dws punte buite bv G)

Konkaaf= A-F

Moontlik= A-F en binne die kromme Onmoontlik= Buite kromme
2
W van der Walt

, Wanneer sal die PMK verander?

− Hulpbronne word meer of word meer doeltreffend gebruik
− Produksie tegnieke word meer of meer doeltreffend

Hoe sal die PMK verander as daar beter tegnieke ontwikkel word om 1. Vis en 2. Aartappels te produseer
(met dieselfde hulpbronne)?


1. 2.




Aartappels
Aartappels




Vis Vis


Hoe sal die PMK verander as die vis en aartappels styg in hoev. produktiwiteit met meer hulpbronne?



= Ekn groei
Aartappels




Vis




3
W van der Walt

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wvdwwalter. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R300,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R300,00  2x  sold
  • (2)
Add to cart
Added