100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Skoenlapper opsommings R100,00
Add to cart

Summary

Summary Skoenlapper opsommings

1 review
 175 views  4 purchases

Theses documents include the summaries of the prescribes reading book Skoenlapper and the guidelines of potential essay questions .

Preview 3 out of 16  pages

  • Yes
  • June 20, 2023
  • 16
  • 2022/2023
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (519)

1  review

review-writer-avatar

By: elsabelandman1974 • 8 months ago

avatar-seller
vissermeganlee

Available practice questions

Flashcards 15 Flashcards
Free 1 sales

Some examples from this set of practice questions

1.

Watter beroep beoefen Ranna Abramson?

Answer: Fotograaf

2.

Waar ontmoet Ranna en Alex?

Answer: By Hadhi se seun se troue

3.

Waar of vals: Ranna was in ‘n verhouding met Billy Jones

Answer: waar

4.

Die naam van die kelnerin in Hardings?

Answer: Maggie

5.

Wat neem Ranna af wanneer Alex sy liefde aan haar verklaar?

Answer: Skoenlappers

6.

Waar of vals: Ranna is die antagonis in die roman

Answer: Vals

7.

Waar of vals: Tom is verlief op Ranna

Answer: Waar

8.

Waar of valse: Alex glo weergawe van die geheimsinnige man

Answer: Valse

Skoenlapper
Eksposisie..............................................................................................................................................2
Alex hoofstuk 1-15.............................................................................................................................2
Motoriese moment................................................................................................................................2
Alex hoofstuk 16................................................................................................................................2
Ontwikkelings fase.................................................................................................................................2
Alex hoofstuk 17-31...........................................................................................................................2
Ranna hoofstuk 1-15..........................................................................................................................4
Klimax....................................................................................................................................................5
Alex hoofstuk 1-6...............................................................................................................................5
Ranna hoofstuk 1-3............................................................................................................................5
Ontknoping............................................................................................................................................6
Alex hooftsuk 1-2 en Ranna hoofstuk 1-5..........................................................................................6
Afwikkeling............................................................................................................................................7
Ranna hoofstuk 6-9............................................................................................................................7
Inleiding tot die roman..........................................................................................................................7
Voorwoord.........................................................................................................................................7
Kontekstualisering van Skoenlapper as roman..................................................................................8
Biografie van die skrywer...............................................................................................................9
Basiese kenmerke van die roman..................................................................................................9
Opsomming van die inhoud.........................................................................................................14
Verstaan die titel..........................................................................................................................14
Die motto voor in die boek..........................................................................................................15
Meer oor die ruimte waar die verhaal afspeel.............................................................................15
Langvraag.............................................................................................................................................16




1|Page

,Eksposisie
Alex hoofstuk 1-15
Die ek-verteller in hierdie hoofstuk is Alex. Hy woon huidiglik in Dar es Salaam, Tanzanië waar hy 'n
artikel skryf oor 'n dokter wat 'n vigskliniek vir sekswerkersbegin het.
Alex ontmoet vir Ranna by die troue van die dokter waaroor hy die artikel skryf. Ranna is by die
troue omdat sy 'n vriendin is van die bruidegom se ma, Hadhi. Alex raak dadelik verlief. Alex en
Ranna begin meer tyd saam spandeer. Alex leer nie veel van Ranna se verlede nie omdat sy
geheimsinnig bly daaroor. Die leser ontmoet vir Maggie, 'n kelnerin by Hardings en vriendin van
Ranna. Hy ontmoet ook vir Tom, 'n mede-joernalis. Ranna daag een aand by Hardings opmet 'n
meswond op haar boarm en Alex raak agterdogtig.

Hy besluit om ondersoek te doen en gaan na Ranna se woonstel vir antwoorde. Hy vind haar wit T-
hemp met 'n bloedvlek op die linkerskouer. Beide Hadhi en Tom waarsku Alex om eerder weg te bly
van Ranna af. Alex vind vir Ranna waar sy skoenlappers afneem tydens hul migrasie en verklaar sy
liefde aan haar. Ranna erken egter nie haar gevoelens teenoor Alex nie en Alex ry terug Dar toe om
aan sy artikel oor die begroting te skryf. Jasmine, die redakteur van die koerant waarvoor Alex skryf,
let op dat sy gewone skryfstyl verander het en wil weet wie die vrou is op wie hy verlief is.

Ranna bel twee dae later en nooi Alex na Hardings toe. Ranna vra om verskoning en verklaar haar
liefde vir Alex. Alex vra haar uit oor die bloed. Ranna vertel vir Alex van haar onderonsie met 'n
voormalige kêrel wat nie wou aanvaar toe sy die verhouding beïnding nie maar gee geen belangrike
besonderhede nie.

Alex vermoed dat Tom verlief was op Ranna. Ranna nooi vir Alex vir middagete by haar woonstel en
Alex merk op dat daar geen fotos teen die mure in haar woonstel is nie. Iets was hy as snaaks
beskou, siende dat sy 'n fotograaf is. Die verhouding tussen hulle ontwikkel en tydens 'n helikopter
vlug waar hulle die skade van die vloede moet waarneem, verklaar Ranna dat sy lief is vir Alex.


Motoriese moment
Alex hoofstuk 16
Die IT- biljoenêr William Peter (Billy) Jones se drieverdieping-vakansiehuis stort saam met drie ander
in die see toe die vloed Oesterbaai, Dar se rykmanstrand tref. Binne 36 uur doen 'n CNN-
korrespondent verslag van die toneel af. Ranna en Alex kom op Billy Jones se lyk af, terwyl hulle
skulpe op die strand optel.


Ontwikkelings fase
Alex hoofstuk 17-31
Inspekteur Hamisi Bahame en Alex leer dat Ranna 'n paar keer vir Billy Jones fotos geneem het. Hy
leer ook dat Ranna sukkel om te slaap en lees gebruik as 'n manier om haar gedagtes nie te laat
dwaal na die verlede nie. Alex probeer 'n geheimsinnige oproep beantwoord maar Ranna gooi die
foon teen die muur stukkend. Alex besef dat Ranna nie eerlik met hom is nie. Alex leer by Bahame
dat Ranna in 'n verhouding was met Billy Jones en dat Billy met 'n skerp voorwerp in die rug gesteek
is. Hy was dus vermoor.




2|Page

, Alex begin afleidings maak oor die datum wat Bahame noem. Op 11 Februarie het Ranna haar
verhouding met Billy Jones verbreek. Daardie selfde aand daag sy by Hardings op met 'n wond. Alex
besluit om Ranna te konfronteer oor haar verhouding met Billy Jones en hoe sy die besering
opgedoen het. Ranna erken dat Billy baie kwaad was toe sy hulle verhouding verbreek. Hy hetsy
humeur verloor en Ranna met die kaasmes beseer. Sy het by die voordeur uitgehardloop en 'n
blompot na Billy se kant toe gegooi wat moontlik sy wang gesny het. Sy het daarna nie weer vir Billy
gesien nie.

Alex konfronteer vir Tom oor Ranna en Billy Jones se verhouding. Tom maak dit duidelik dat hy nie
Ranna se vertroue sou verbreek deur so iets met Alex te bespreek nie. By 'n mediakonferensie
kondig Bahame aan dat Interpol en die FBI aangebied het om te help met die ondersoek. Na die
konferensie praat Bahame met Alex. Bahame vertel vir Alex dat Billy 'n paar dae voor sy dood
dertigduisend dollar in Ranna se rekening inbetaal het. Hy vertel ook vir Alex dat Ranna al voorheen
groot somme geld van Billy Jones ontvang het en dat sy in twee ander lande deur die polisie
ondervra was, tydens moordondersoeke. Hy vertel ook vir Alex dat haar regte naam Isabel Baker is.

Alex begin self ondersoek instel oor Ranna Abramson/ Isabel Baker. Behalwe dat Isabel nee gesê het
vir die World Press Photo Award, vind hy geen ander inligting oor Isabel Baker nie en niks inligting
oor Ranna Abramson nie. Alex besluit om 'n goeie vriend, Sarah, te skakel om hom te help om iets
oor Ranna uit te vind. Sarah is 'n kuberkraker. Alex besef dat daar al meer leuens, wantroue en
frustrasies tussen hom en Ranna ontstaan.

Sarah se ondersoek onthul dat Ranna/ Isabel se pa selfmoord gepleeg het toe sy elf jaar oud was.
Haar pa het haar ma mishandel. Daar was vermoede dat haar ma, Karla, haar pa vermoor het maar
daar was geen bewyse daarvan nie. Karla trou 'n paar jaar later met 'n ryk sjirurg en hulle immigreer
na New York. Isabel kies om haar ma se nooiensvan te hou. Sygaan bly in San Fransico en wen die
World Press Photo Award vir haar werk. 'n Paar maande later word haar kêrel is sy woonstel
vermoor. Sy trek Parys toe en raak verlief of die joernalis Gerard Peroux. Hulle raak verloof maar hy
sterf in 'n motorongeluk. Isabel verdwyn en pop dan uit as Ranna Abramson.

Alex probeer vir Tom uitvra oor Ranna se verlede maar Tom bly 'n geslote boek. Hy waarsku net vir
Alex dat dit beter sou wees om eerder van Ranna te vergeet. Tom erken dat hy steeds dieselfde oor
Ranna voel. Hamisi praat weer met Alex. Hy het nog geen bewyse wat Ranna aan Billy Jones se
moord koppel nie maar vra vir Alex se hulp. Alex vertel egter nie vir Hamisi wat hy van Sarah geleer
het oor Ranna Abramson nie.

Alex konfronteer weer vir Ranna oor haar skuilnaam en haar verlede maar Ranna bly ontwykend.
Alex besef dat die verhouding besig is om tot 'n einde te kom. Toe Ranna besef dat Alex nie meer
kans sien vir die verhouding nie, vertel sy vir Alex van die geheimsinnige man wat haar kêrels
vermoor. Sy het probeer om die polisie daarvan te oortuig maar omdat die polisie geen bewyse van
so man kon kry nie het hulle haar nie geglo nie. Sy sê ook dat die Franse polisie die moeite gedoen
het om die nommer waarmee die man haar bel, te probeer opspoor maar dit het hulle na 'n koffie
winkel geneem en nêrens verder nie.

Ranna weet dat die geheimsinnige man terug is, omdat die omstandighede rondom Billy Jones se
dood dieselfde patroon volg as Peter en Gerard sin. Alex keer terug Suid-Afrika toe.



3|Page

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller vissermeganlee. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

59063 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R100,00  4x  sold
  • (1)
Add to cart
Added