100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geografie graad 9 kwartaal 1-4 R273,00
Add to cart

Summary

Summary Geografie graad 9 kwartaal 1-4

 0 purchase

Sw graad 9 opsommings

Preview 3 out of 27  pages

  • July 27, 2023
  • 27
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (4)
avatar-seller
Maakleermaklik
Opgesom deur Annuscke Espach




Graad 9
geskiedenis
Kwartaal 1-4

,Opgesom deur Annuscke Espach




2e WêRELDOORLOG
1919 tot 1945

Die totstandkoming van Nazi-Duitsland
Weimar Republiek
 Sukkel om oorlog skuld te betaal – skuif pryse op.
 Geldeenheid amper waardeloos.
 Franse en België beset Rühr-vallei.
 Duitsers nie genoeg staal en steenkool gelewer nie.
 Duitsers staak – teen inflasie
teen lae moral
Verdrag van Versailles
 Verdrag v. Versailles beïndig WO1 in 1919.
 Duitsland verloor grond – 4 kolonies in Afrika grond wat beset is voor oorlog.
 Duitsland kon net klein lêer env loot behou → nie lugmag nie.
 Duitsland moes instem dat hy die oorlog begin het.

Hitler en die NAZI’s 1920

 Nasionall Sosialistiese Duitse Werkersparty → Nazi-party.
 5 Januarie 1919 in München gestig.
 Hitler 1919 – 7e lid.
 Teen 1921 speel Hitler ‘n groot rol.
 Nazi beloftes → om werk te skep
→ om Duitsland verenig en sterk te maak
→ om weerstand te bied teen Verdrag v. Versailles.
 Hitler inhegtenis geneem 1923 vir sy werk teen Weimar Republiek.
 Skryf “Mein Kampf” – my stryd.
 Hitler se meesterplan → suiwer Duitse ras (arise ras)
→ nasionalisme
→ Jodehaat/semitisme
 1924 vrygelaat.

Groot Depressie v. 1924 en uitwerking op Duitsland

 Besetting v. Rühr Vallei – Duitsland kon nie skuld betaal nie.
 Leen geld by Amerika → Dawes-plan 1924
→ Young-plan 1929
 Oktober 1929 → ineenstorting v. Wall Street → Amerikaanse aandele mark.
 Amerika soek geld terug → Duitsland kon nie betaal nie.
 Duitse maatskappye bankrot.
 Miljoene verloor hulle werk.
 Hiperinflasie → geld verloor waarde.




2

, Opgesom deur Annuscke Espach




Mislukking van Demokrasie in die Weimar Republiek

 Weimar aanvaar Verdrag van Versailles – Duiters beskou dit as swak.
 Nazi propaganda → radio en rolprente bekend gestel → gebruik Josef
Goebbels – uitstekende radio spreker.
 Pogings om Weimar Republiek omver te werp:
→ Spartacusbund – opstand – Jan 1919
→ Kapp – opstand – Maart 1920
→ München Putsch – Nov 1923 → Hitler tronk toe.
Die verkiesing van 1923 en 1933

 Regering sukkel na depressive.
 Nazi’s kry geld vir verkiesingsveldtogte.
 12 setels in Reichtag.
 1932 Nazi-party die sterkste.
 President Paul von Hindenburg maak Hitler Kanselier v. koalisieregering.
Magtigingswet 1933 en Diktatorskap

 Nazi’s het magtigingswet deurdwing:
→ die pers te muilband → nie-Nazi boeke te verbrand
→ ander politieke partye te verbied
→ ander leiers in die tronk te stop
→ vakbonde te verbied

 Ernst Röhm:
→ leier van “bruinhemde” → STURMABEILUNG.
→ rykdom verdeel om welsyn v. massas te verbeter.
→ word bedreiging vir Hitler.
→ Junie 1934 → “Nag van die lang Messe” word hy dood gemaak.
→ moored deur SCHUTZSTAFFEL(SS) en die GESTAPO (geheime
staatspolizei)
 Konsentrasie kampe opgerig:
→ teenstanders op te sluit en ondervra.
→ selfs mense te martel.
 Pres. Paul von Hindenberg sterf Aug 1934.
 Hitler kombineer rol van president en kanselier.
 Verklaar homself as Führer.
 Duitse leer – eed van lojaliteit aan Hitler sweer.
 Duitsland nou diktatorstaat.




3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Maakleermaklik. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R273,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R273,00
  • (0)
Add to cart
Added