This document contains my answers for the Afk1506 exam in 2022. I received a distinction. It can be used to help you prepare and see how to answer your exam correctly.
NAAM EN VAN/NAME AND SURNAME:
CASSANDRA YAGAMBARAM
STUDENTENOMMER/STUDENTNUMBER:
14287927
AFK1506
EKSAMEN: 15 OKTOBER 2022
DUUR VAN DIE EKSAMEN: 12:15 – 16:15 (4 URE)
, 14287927 C Yagambaram AFK1506 Eksamen 2022
VRAAG 1: Leereenheid 2 en “Matewis Rex” [20 punte]
1.1 (Jaekel-Strauss, 2009:104)
1.2 Twee vergelykings
1.3.1 Enumerasie - ’n Vorm van klankherhaling wat dieselfde konsonant in opeenvolgende
woorde in ’n versreël herhaal.
1.3.2 Polisindeton - Die buitensporige oordrywing van ’n stelling, feit, moontlikheid of
gebeurtenis.
1.3.3 Hiperbool - Twee verskillende goed word met mekaar vergelyk. Daarom word die
woorde “soos”, “so”, “net soos” en “as” gebruik (Cochrane en Graan 2019: 24).
1.4 Grensoorskryding beteken dat die ouderdomsgenre en tematiek in boeke geskik is vir
kinders en volwassenes. Word hierdie tipe boeke “kidult” fiksie genoem omdat kinders en
volwassenes dieselfde tipe boeke geniet.
1.5
Verhale word in rymstrofe vertel
Stories het 'n duidelike begin, middel en einde
Daar is karakters en gebeure.
1.6 Die gedig handel oor 'n seun wat 'n droom gehad het oor 'n dinosourus wat rondlê en sy
gesin en hond bang maak. Sy kat “Matewis” skrik die dinosourus weg.
1.7 Kwatryn
1.8 Die digter gebruik eenvoudige en konkrete beelde om die dinosourus te beskryf: “sy
neus is twee tonnels, sy tande is swaarde” (Jaekel-Strauss, 2009:104). Hierdie woordspel
sal kinders toelaat om die dinosourus uit te beeld soos beskryf. Die vergelyking wat gebruik
word skep beelde van sig en aanraking, byvoorbeeld, “sy skune lê soos dakteëls ry op ry”
(Jaekel-Strauss, 2009:104). Hierdie vergelyking sal kinders toelaat om die dakteëls en hoe
dit voel te verbeel. Die digter gebruik ryk sintuiglike besonderhede wat die leser help om die
toneel wat beskryf word, perfek voor te stel. Nog 'n voorbeeld wat die kinders se sintuie sou
betrek: “die slym uit sy neus het op die venster gebly, / soos n vet reëndruppel wat teen die
glas afgly” (Jaekel-Strauss, 2009:105). Hierdie gedig roep sterk visuele beelde en emosies
op. In elke strofe kan die kinders verskillende emosies ervaar. Byvoorbeeld, in strofe 4, “my
ma begin skree, my boetie die huil” (Jaekel-Strauss, 2009:104), kan dit die kinders die
situasie laat indink om 'n dinosourus te sien en hoe angswekkend dit sal wees. Elke kind kan
'n ander reaksie hê, sommige van hulle sal sê hulle is dapper net soos "Matewis" die kat.
Hierdie gedig laat hulle verskillende emosies ervaar. In die laaste strofe is daar 'n ponsreël
wat die leser verras, "toe die wekker lui, lê ek lekker in my bed" (Jaekel-Strauss, 2009:105),
kan die kinders 'n gevoel van verligting voel met die wete dit was net 'n droom en sou vind
dit snaaks.
247 woorde
1
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller cassandrayagambaram. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.