100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 10_Fisiese Wetenskappe : Chemie Opsommings R150,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 10_Fisiese Wetenskappe : Chemie Opsommings

1 review
 103 views  7 purchases

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe Chemie Notastel verskaf al die nodige inligting en voorbeelde om jou te help om die konsepte te verstaan ​​wat jy gedurende Kwartaal 1 tot 4 gaan leer. Dit bevat kleurvolle beeldmateriaal en verduidelikende voorbeelde om leer makliker en aangenamer te maak. ...

[Show more]

Preview 4 out of 42  pages

  • August 2, 2023
  • 42
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (4)

1  review

review-writer-avatar

By: karlienpienaar • 1 month ago

avatar-seller
notedx19
Fisiese wetenskap

, MATERIE + MATERIALE : KLASSIFIKASIE VAN MATERIE
MATERIE: STOF → materie wat ‘n KONSTANTE samestelling + bepaalde
→ Enigiets wat ruimte beslaan en massa het eienskappe het [bv. water, tafelsout ens.]

MATERIAAL: 3 kategorieë : ELEMENTE, VERBINDINGS en MENGSELS
→ Stowwe wat uit materie saamgesit is
MENGSELS
FISIESE EIENSKAPPE VAN MATERIALE MENGSEL:
Z Sterkte / vermoë om weerstand teen krag te bied → kombinasie van twee of meer suiwer stowwe, waar hierdie
Z Termiese geleiding [warmte-geleiding] → Metale gelei hitte en is stowwe nie aanmekaar gebind (of verbind) is nie [elke stof in die
termiese (hitte) geleiers. Nie-metale soos → gelei nie hitte goed nie. = mengsel behou nog sy eie besondere einskappe MAAR die
termiese (hitte) isolators samestelling kan wissel]
Z Elektriese geleiding → Metale is goeie elektriese geleiers. Materiale
wat nie 'n elektriese stroom kan gelei nie word 'n elektriese isolator HOMOGENE MENGSELS
genoem
Z Brosheid → Bros materiale breek maklik wanneer hard aan gestamp MENGSEL [HOMOGENE]:
word. Erdewerk en gletyster is voorbeelde van bros materiale. → samestelling is uniform (dwarsdeur dieselfde is) en die
Z Pletbaar / Smeerbaar → in verskillende vorms gehammer of gerol verskillende komponente van die mengsel kan nie gesien word
Z Rekbaar → tot dun drade > Koper = koperdraad nie
Z Magneties of niemagneties → magneetveld het of nie en sekere ANDER NAAM = “oplossing”
metale aantrek of nie [vermoë om deur ‘n magneet aangetrek te
word] Z Opgeloste stof > stof wat in die oplosmiddel oplos
Z Digtheid → massa per eenheidsvolume van 'n voorwerp Z Oplosmiddel > grootste hoeveelheid
Z Chemiese eienskappe → smelt & kookpunte [hoe die materiaal BV. :
reageer met ander stowwe. Sal dit brand? Sal dit roes? Sal dit met
Z GASOPLOSSINGS [gasse meng altyd HEELTEMAL met mekaar]
water, of met 'n suur reageer?]
Z VLOEISTOFOPLOSSINGS [bv. koffie]
Z VASTESTOFOPLOSSINGS [bv. metaalallooie]

2 © Noted Summaries [Graad 10 Fisiese Wetenskappe] CHEMIE www.notedsummaries.co.za

,VOORBEELDE [HOMOGENE MENGSELS] SKEIDING VAN MENGSELS
FASES KOMPONENTE VOORBEELD
→ skei mengsels d.m.v fisiese metodes > in suiwer komponente skei
Gas in gas Suurstof in stikstof Lug
SONDER om die eienskappe van die stowwe te verander
Vloeistof in gas Waterdamp in lug Klam lug
Gas in vloeistof Koolstofdioksied in water Sodawater
Vloeistof in vloeistof
Vaste stof in vloeistof
Alkohol in water
Sout / suiker in water
Wyn
Pekel
SUIWER STOWWE
Vloeistof in vaste stof Kwik in silwer Kwikamalgaam SUIWER STOF / KOMPONENT → stof wat nie deur fisiese metodes
Vaste stof in vaste stof Koper en sink Geelkoper in eenvoudiger komponente opgebreek kan word nie / ‘n Enkele
stof wat nie met iets anders gemeng word nie en al die deeltjies is
HETEROGENE MENGSELS presies dieselfde [BESTAAN UIT EEN SOORT STOF: ELEMENT /
VERBINDING]
MENGSEL [HETEROGENE]:
ELEMENTE
→ die samestelling is nie uniform nie (nie deurgaans dieselfde)
en die verskillende komponente van die mengsel kan gesien word → Suiwer stof wat nie deur chemiese metodes in eenvoudiger
→ kombinasie van stowwe wat NIE in mekaar kan oplos nie stowwe opgebreek kan word nie [EEN SOORT ATOOM]
VERBINDINGS
MENGSEL KOMPONENTE VOORBEELD → stof wat uit twee of meer verskillende atome bestaan en wat
Suspensie Vaste sement in water Sementflodder chemies saamgebind is in ‘n enkele stof [chemiese metodes = skei in
Emulsie Olie in asyn Slaaisous eenvoudiger stowwe]
Jel Vloeistof in ‘n vaste stof Vrugtejellie ELEMENTE VERBINDING MENGSEL
vasgevang EEN soort atoom Samestelling is Samestelling = verskil &
Aërosol (mis) Vloeistof in gas Spuitverf KONSTANT bestaan uit 2 / meer
Rook Vaste stof in gas Rook elemente & verbindings
Eienskappe is UNIEK Eienskappe VERSKIL van Eienskappe = dieselfde as
Skuim Gas in vloeistof vasgevang Skeerskuim die eienskappe van die van samestellende stowwe
Skuimvastestof Gas in vaste stof vasgevang Skuimrubber samestellende elemente
Bestanddele kan nie Bestanddele geskei met Bestandele geskei met
geskei word nie [fisies / CHEMIESE metodes FISIESE metodes
chemise]


3 © Noted Summaries [Graad 10 Fisiese Wetenskappe] CHEMIE www.notedsummaries.co.za

, KRITERIA VIR SUIWERHEID VERBINDINGS
3 METODES : Atome van elemente = met mekaar / ander atome van ander
1. MEET SMELTPUNT elemente reageer om VERBINDINGS te vorm
Temperatuur waarteen ‘n vaste stof in ‘n vloeistof verander VERBINDINGS : suiwer stowwe wat in vaste verhoudings uit 2 OF
MEER soorte elemente saamgestel is
2. MEET KOOKPUNT
ELKE VERBINDING HET SY EIE FORMULE:
Temperatuur waarteen ‘n vloeistof in ‘n gas verander
Z Toon soorte elemente in die verbinding
3. NAGAAN VAN CHROMATOGRAM
Z Aantal atome van elke element in die verbinding
→ proses waar stowwe in hul verskeie komponente geskei word
KOOLSTOFDIOKSIED
SUIWER STOF = 1 KOLLETJIE OP CHROMATOGRAM CO
1 x Koolstofatoom
2 x Suurstofatome
ELEMENTE
WATER
ELEMENT = heel basiese stof waaruit materiale bestaan
H O
ATOOM = kleinste deeltjie wat die chemiese eienskappe van ‘n 2 x waterstofatome
element behou 1 x suurstofatoom
ALLE ATOME VAN ‘N ELEMENT IS DIESELFDE SOORT
AMMONIAK
ATOME VAN ‘N SPESIFIEKE ELEMENT KAN NIE DEUR CHEMIESE
NH
METODES IN EENVOUDIGER ATOME AFGEBREEK WORD NIE
1 x stikstofatoom
Name van elemente = stel simbole met een of 2 letters 3 x waterstofatome




4 © Noted Summaries [Graad 10 Fisiese Wetenskappe] CHEMIE www.notedsummaries.co.za

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller notedx19. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R150,00  7x  sold
  • (1)
Add to cart
Added