100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary inligting R80,00   Add to cart

Summary

Summary inligting

 202 views  3 purchases

AFK2601 MODULE gedigte en nodige inligting

Preview 1 out of 2  pages

  • May 30, 2017
  • 2
  • 2016/2017
  • Summary
All documents for this subject (34)
avatar-seller
biancad777
Studiehulp: Werkopdrag 1: Leereenheid 3

Vraag 1
In leereenheid 3 het ons ’n aantal spesifieke kenmerke van Loftus Marais se digkuns geïdentifiseer,
onder meer die uitdaging van literêre tradisies, die ondermyning van sosiale norme, ’n andersoortige
waarneming van die wêreld en onkonvensionele taalgebruik. Marais se gedig “Verkeerswaarneming”
vertoon ’n aantal van die spesifieke kenmerke van sy digkuns wat ons in leereenheid 3 behandel het.
Beantwoord nou die onderstaande vrae oor die gedig “Verkeerswaarneming” van Loftus Marais.

Hier kan ek nie ’n ander voorbeeld gebruik om julle te help nie, want dit gaan oor die spesifieke
inhoud van hierdie gedig. Kyk wel na my wenke hieronder.

1.1 Beskryf kortliks in jou eie woorde wat die spreker in die gedig waarneem?

Onthou: jy moet in jou EIE woorde sê presies watter toneel / gebeurtenis die spreker in hierdie gedig




m
e r as
gadeslaan.




co
eH w
1.2 Noem twee alledaagse Suid-Afrikaanse probleme wat die spreker in die eerste strofe waarneem?




o.
rs e
Dink aan die algemene probleme wat ons op Suid-Afrikaanse paaie teëkom.
ou urc
1.3 Waar presies in die gedig is sprake van ’n duidelike verandering van die gewone na die
ongewone/vreemde?
o
aC s


Daar is met ander woorde ’n soort WENDING in die gedig. Kyk na ons besprekings van wending in
v i y re



ander gedigte op bladsye 111 en 157 van die studiegids. Onhou, jy moet hierdie wending PRESIES
aandui.

1.4 Watter woord dui die verandering van die gewone na die ongewone/vreemde aan?
ed d
ar stu




Hier moet jy met ander woorde nog meer spesifiek wees en die spesifieke woord AANHAAL.

1.5 Verskaf twee redes waarom die speker se waarnemings in die tweede strofe as ongewoon beskyf
sh is




kan word.
Th




Met ander woorde: kyk eers wat sien die spreker raak wat snaaks of vreemd is, en noem nou TWEE
redes waarom dit snaaks of vreemd is.

1.6 Wat sê die gedig vir jou oor menseverhoudings in Suid-Afrika? Motiveer jou antwoord met
stawende voorbeelde en/of verwysings uit die gedig.

1.7 Verskaf twee redes waarom die slotreël van die gedig kenmerkend is van die tipe taal wat Marais
dikwels in sy gedigte gebruik (verwys in jou antwoord ook na ander gedigte van Marais).

Hier moet jy eerstens weet wat die kenmerke van Marais se taalgebruik is, en tweedens vertroud
moet wees met ander gedigte van Marais. Jy sal dus baie deeglik deur die bespreking van Marais in
leereenheid 3 moet werk.



https://www.coursehero.com/file/20627905/Studiehulp-Werkopdrag-1-Leereenheid-3pdf/

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller biancad777. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00  3x  sold
  • (0)
  Buy now