,Carmi Badenhorst
ELEGIE VIR MY TOEKOMSTIGE VROU
Tema:
Die verskillende stadiums van ‘n paartjie se lewe/verhouding – van verliefdheid tot die ontnugtering van
die realiteit. Mense verset hulle soms teen die konvensies van die samelewing
Boodskap:
Nie alle mense se verwagting van die huwelik is dieselfde nie. Dit lei soms tot ontnugtering. Die romantiek
van die huwelik verdwyn sodra die realiteit inskop. Dink dus baie mooi voordat jy trou
Toon:
sinies/spottend
as gevolg van die spreker se ontnugtering. Nie treurig soos ‘n mens van ‘n treursang sal verwag
nie.
Stemming:
Wisselende stemming
strofes 1 en 2 is kenmerkend van die geluk wat verliefde paartjies ervaar.
Strofe 3 tot 5 is kenmerkend van ontnugtering en somberheid. Die stemming is lig, maar dui ook
op ontnugtering.
Tipografie:
Elegie – staan ook bekend as ’n treurdig, klaaglied of treursang. Dit is ’n hartseer gedig wat ’n
somber atmosfeer skep.
Satire – spot met menslike swakhede.
Bindmiddels
o enjambement
o alliterasie
o assonansie
Vrye vers
o 5 strofes
o geen vaste rympatroon nie
o wisselende lengte van versreëls en strofes
o gebrek aan hoofletters en leestekens
Progressie Die tipografiese afwisseling tussen die eerste deel en die laaste deel van elke strofe
laat die ingekeepte versreëls meer uitstaan. Die slotstrofe verskil aangesien dit weer met twee
lang versreëls eindig wat die boodskap daarin duidelik laat uitstaan.
1
, Carmi Badenhorst
Strofebou
o Strofe 1 (versreëls 1 tot 10) – die ontmoeting met die toekomstige vrou
o Strofe 2 (versreëls 11 tot 22) – verliefdheid en uitstappies van die paartjie
o Strofe 3 (versreëls 23 tot 27) – die ontmoeting met die geliefde se ouers
o Strofe 4 (versreëls 28 tot 37) – die troue van die geliefdes
o Strofe 5 (versreëls 38 tot 50) – die ontnugtering weens die eise wat die huwelik stel
Titel:
Elegie dui op’n treurige gedig
Die titel bevat ironiese kontras. ’n Elegie is ’n treursang/lied wat die dood suggereer, want ‘n
gedig vir ‘n toekomstige vrou behoort van geluk te spreek, maar dis hier ‘n treursang – hartseer.
Asof die “toekomstige troue” reeds die dood/einde voorspel of suggereer
’n Verliefde skryf gewoonlik ’n lofsang. Die ek-spreker treur oor ’n vrou wat hy in die toekoms
gaan verloor. Titel gaan oor ’n treursang oor ’n verhouding wat nog ontwikkel word
“toekomstige vrou” dui daarop dat die spreker nog nie getroud is nie/hy het eintlik nog nie sy vrou
ontmoet nie
Die titel suggereer reeds die spreker se sinisme en vooroordeel oor die huwelik.
Die titel is reeds satiries – hy spot deur te oordryf. Hy skryf ’n treurlied oor die einde van die
verhouding terwyl hy haar nog nie eers ontmoet het nie
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller carmibadenhorst. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.