,Carmi Badenhorst
Susan Boyle:
Wie is Susan Boyle?
Susan Boyle het tydens 2009 se Britain’s Got Talent wêreldwyd opslae gemaak.
Almal het gedink sy kan nie sing nie, omdat sy nie aantreklik was nie.
Sy het almal verstom toe sy I Dreamed a Dream begin sing het.
Sy is vandag ‘n suksesvolle sangeres.
https://www.youtube.com/watch?v=yE1Lxw5ZyXk
Tema:
Moenie iemand oordeel voordat hy/sy hom- /haarself kan bewys nie./Moenie iemand op sy baadjie
takseer nie. Vergifnis.
Boodskap:
Die mens moenie toelaat dat persoonlike gestremdhede/tekortkominge hulle verhoed om hul talente te
ontwikkel nie. Vergifnis soos wat Jesus almal rondom Hom vergewe het toe Hy gekruisig is, so het Susan
almal rondom haar vergewe toe sy haar talent aan almal voor haar “geskenk” het.
Stemming:
aanvanklik gespanne/angstig, maar later verander dit na vreugde en blydskap.
Toon
Ernstig
Tipografie:
Die gedig het 14 versreëls
wisselende lengtes.
Bestaan uit twee strofes:
o Strofe 1: bestaan uit twee kwatryne wat ‘n oktaaf vorm (8 versreëls)
o Strofe 2: bestaan uit twee tersines wat ‘n sestet vorm (6 versreëls)
Titel:
Die titel skep die verwagting dat hierdie gedig oor ‘n spesifieke persoon handel, naamlik Susan
Boyle.
Maar die naam van die persoon oor wie die gedig handel word slegs in die titel genoem en nie in
die gedig herhaal nie..
so verkry die gedig ook ‘n universele boodskap
1
, Carmi Badenhorst
Ontleding van gedig:
R Reël Analise
Strofe 1:
Stadige tempo ondersteun die lang wag voordat die deelnemers kan optree.
1 daar staan jy inskrywing 43212 Kleinletters om haar te beskryf – dui op
onbelangrikheid.
Uit inskrywing 43212 lei ons af dat daar baie
deelnemers was. Dit dui ook op anonimiteit –
deelnemers is slegs nommers
2 voor die pilatusse van Britain’s got BEELDSPRAAK:
talent Pilatusse is metafoor – verwys na
beoordelaars
Pilatusse is ’n soortnaam, nie ‘n eienaam nie.
3 aangeja soos ’n skaap BEELDSPRAAK:
Vergelyking –sonder identiteit.
4 miserabel vaal in die lig verguis “Miserabel” beteken ellendig. Lied wat sy sing,
kom uit die musiekblyspel Les Miserables wat
juis handel oor die uitgeworpenes, die
slagoffers, die verontregtes.
“verguis” Die sterk lig het haar onooglikheid
duidelik uitgewys en haar byna verguis.
5 die monobrou en die kapsel raam “monobrou” Wenkbroue dik en ruig en
onversorg – vorm een lyn
Haarkapsel (hairstyle)
6 jou vertelsel van ’n klein Nasaret Die woorde jou vertelsel toon afkeur.
“Nasaret “ Kom van klein dorpie, word
metafories aan die Bybelse Nasaret gelyk
gestel - met haar stem gaan sy verlossing
bring.
7 Simon spot, skares jou uit: Verklaring volg na die dubbelpunt waarom sy
uitgejou word
Die gehoor en beoordelaars se reaksie op haar
verskyning.
8 jy is die grap van die jaar STYLFIGUUR:
Grap van die jaar is ironies, want sy was nie
die grap van die jaar nie, maar die sukses
2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller carmibadenhorst. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.