Evolusie: ‘n teorie wat die veranderinge verklaar wat plaasgevind het oor tydperk in die
vorming van nuwe spesies en die biodiversiteit wat ons vandag sien.
Spesie: Groep organismes met soortgelyke kenmerke, wat kan inteel en vrugbare
nageslag produseer
Bevolking / populasie: ‘n Groep organismes met soortgelyke kenmerke wat in dieselfde
area voorkom wat kan inteel en vrugbare nageslag produseer
Biologiese evolusie: genetiese verandering in bevolking wat oorgeërf word agv natuurlike
seleksie en lei tot nuwe spesies oor tydperk
Gee 1 term:
Feit: inligting oor omstandighede wat bestaan of gebeure wat plaasgevind het
Hipotese: dit wat jy moontlik verwag wat die resultaat van die eksperiment gaan wees
Teorie: die verduideliking van iets wat in die natuur waargeneem is en deur feite,
veralgemenings, hipoteses, modelle en wette ondersteun word
Makro evolusie: ontwikkeling van nuwe spesies uit vroeë lewensvorme oor baie
generasies. Bv amfibieë uit visse, voëls uit reptiele. Strek oor geologiese tydskale
Mikro evolusie: wanneer variasie binne ‘n spesie lei tot ‘n klein verandering in die
genotipe van die spesie. Verandering word oorgedra na die nageslag. Ontwikkeling is
binne een spesie
Spesiasie: wanneer nuwe spesies oor tyd uit reeds bestaande spesies ontwikkel.
Lewe op aarde 4,6 biljoen jaar gelede uit gemeenskaplike voorouer ontstaan
Oorgangsfossiel: oorgangsvorm tussen 2 organismes bv Archaeopteryx tussen reptiel en
voël
Ras: groep mak diere binne ‘n spesie bv merino en vleismerino skape
Inteling: kruisteling van naverwante individue om gewenste eienskappe te behou
Uitteling: kruisteling van spesies, nuwe eienskappe in te bring
Rudimentêre oorblyfsels: nie funksionele organe se oorblyfsels
*Miljoen Jaar Gelede mjg
Geenpoel: die voorraad van verskillende gene van al die verskillende organismes in 'n
, populasie op 'n bepaalde tyd.
Bewyse vir evolusie
1. Vergelykende anatomie (homoloë strukture) / modifikasie deur afstamming
2. Fossielrekord
3. Biogeografie
4. Molekulêre biologie en genetika
1. Vergelykende anatomie / modifikasie deur afstamming
Bestaande organismes het ontstaan uit gemeenskaplike voorouer en mettertyd verander.
Het nie dieselfde struktuur as voorouer nie
Evolusieteorie word deur ‘n vergelykende studie oor die struktuur van die voorste ledemate
van gewerweldes uit fossielrekord ondersteun
Homoloë strukture
Dui op gemeenskaplike voorouer
Ledemate het dieselfde bou
Funksie van ledemaat verskil
Voorbeeld van divergente evolusie
Mol Vlermuis Perd Rob Aap
Voorarms: grawe Voorste ledemate: Ledemate: Voorste ledemate: Voorste ledemate:
Voorste ledemate: vlieg hardloop swem – vorm klim, en is lank
korter Radius/ulna: Bene: langer en vinne
Bene: dikker en verleng om vlerk sterker en vorm ‘n Skapula: wyer vir
sterker spiere span te vorm hoef aanhegting van
spiere
Voorbeeld van modifikasie binne ‘n spesie
Evolusie van perde
45mjg was perd 0.4 m
1 mjg was perd 1.6 m hoog
, Voordeel van hoogte: vinniger / beter sig, sterker
2. Fossielrekord
Paleontologie: die studie van fossiele deur ‘n paleontoloog
Fossiel: die oorblyfsels van plante of diere wat versteen het
Fossiele kan vorm in rotse, teer, ys of hars van bome
Ouderdom van fossiele bepaal deur relatiewe datering en radiometriese datering
Bewys dat die aarde ongeveer 4.5 miljoen jaar oud is
Eerste lewensvorm ongeveer 3.8 mjg (miljoen jaar gelede) ontwikkel het
Lewensvorme van vandag verskil van die antieke vorms van dieselfde organisme
Lewensvorme wat vandag leef is meer kompleks as antieke vorms
Baie lewensvorme het uitgesterf
Uitsterwing: dood van die laaste individu van ‘n spesie
Relatiewe datering
Die ouderdom van die fossiel word bepaal deur uit te werk hoe die ouderdom van die
fossiel verband hou met ‘n ander fossiel
Dit dui net aan of ‘n fossiel ouer of jonger is as ‘n ander fossiel
Kan nie die presiese ouderdom bepaal nie
Radiometriese datering
Word gebruik om die presiese ouderdom van die fossiel te bepaal
Gebruik hoeveelheid koolstof wat teenwoordig is in organisme
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chanellesteyn. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R90,00. You're not tied to anything after your purchase.