Volledige Aardrykskunde opsommings vir Gr 8 gebaseer op die Sosiale Wetenskappe vir Vandag boek. Opsommings is so opgestel sodat dit vir die leerder maklik is om dit te memoriseer
AARDRYKSKUNDE GR 8
Kwartaal 2
EENHEID 1
KLIMAATSTREKE
Sleutelwoorde:
- Gemiddelde: (rekenkundige gemiddeld) ‘n getal wat die gemiddelde waarde van ‘n stel
syfers verteenwoordig
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur: die gemiddelde maksimum en minimum temperature
vir elke jaar oor ‘n tydperk van baie jare
- Faktore: die oorsake wat ‘n sekere resultaat tot gevolg het
- Neerslag: enige vorm van water wat uit die atmosfeer val, dit sluit in reën, sneeu, hael,
ysreën. Sommige wetenskaplikes sluit dou en ryp ook in as vorms van neerslag
- Uiterste (ekstreme) ver van die gemiddelde: met baie hoë temperature in die somer en
baie lae temperature in die winter
- Eurasië: Europa en Asië as ‘n enkel vasteland
- Reliëfreën: (ook bekend as orografiese reën) reën wat val as vogtige lug gedwing word om
teen berge of heuwels op te styg.
(in fisiese geografie verwys “orografie” en “relief” na die vorm van die soliede oppervlakte
van die Aarde
- Reënskadu: ‘n gebied met laer reënval aan die lykant (of beskermde) kant van ‘n berg
- Aspek: in fisiese geografie beteken “aspek” die rigting waarheen die berg of vallei wys
FAKTORE WAT TEMPERATUUR EN REëNVAL BEïNVLOED
- Lugtemperatuur sê
o hoe warm of hoe koud ‘n plek is
o verskil van plek tot plek
- Temperatuur op enige plek verander deurentyd
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur: een meeting van ‘n plek se temperatuur
- 5 Faktore wat sterk invloed het op temperatuur en reënval
o Temperatuur
o Neerslag
o Afstand van die see
o Hoogte bo seevlak
o Seestrome
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur met ‘n interval van 15˚ - breedtelyn
- Skets bl 30 fig 2.1
Aardrykskunde Gr 8 Kwartaal 2
, 2
Afstand vanaf die ewenaar – breedteligging
- Warmste plekke = by ewenaar (0˚ - breedteligging)
- Fig 2.1 bl 30 - --- Libreville, ‘n dorp naby die ewenaar waar gemiddelde jaarlikse
temperatuur in hoë 20’s is
- Hoe verder van ewenaar = is temperatuur geneig om laer te wees
- Fig 2.1 bl 30
o toon hoe gemiddelde jaarlikse temperatuur afneem
o MET toename in breedteligging
- By pole = daal gemiddelde jaarlikse temperatuur tot onder vriespunt 0˚C
- Fig 2.2 bl 30
o 2 redes vir temperatuur afname naby pole,
Son se strale wat oppervkalte tref
By Librevrille – ewenaar val sonstrale vertikaal op aarde se
oppervlakte
Verhit gebied wat gelyk is aan breedte van strale
By Bjornoya (75˚N) strale val wyd versprei en verhit groter gebied
- Fig 2.3 bl 30
o Son se strale beweeg oor groter afstand
o Deur die atmosfeer naby die pole
o Meer sonenergie sal geabsorbeer word deur die atmosfeer naby die pole as by
ewenaar
- Temperature daal met 0.55 ˚C vir elke breedteligging weg van die ewenaar af
Neerslag
- OMDAT breedteligging naby ewenaar warmer is, is NEERSLAG gewoonlik in vorm van reën
- Natste plekke slegs 25 ˚ van ewenaar af
- Naby pole = temperatuur laag = neerslag in vorm van sneeu
- Diep laag sneeu in Antartktika het miljoene jare geneem om op te hoop
- Middelste breedteligging geneig om reën te kry in somer
- Sommige kry sneeu in die somer
- Ewenaar 0˚S FIG 2.4 BL 31
o Gemiddelde temperature van 27 ˚C
o Reënval van 2000 mm
o Gaan gepaard met digte bosse
Fig 2.5 bl 31
Aardrykskunde Gr 8 Kwartaal 2
, 3
- Die gemiddelde temperature van Antarktika (breedteligging 65˚S tot 90˚S)
o Is vêr benede vriespunt
o Met diep sneeu en ys bedek
Afstand van die see
FIG 2.6 BL 32
- Plekke ver van die see = meer uiterste (ekstreme) temperature
- AS plekke naby die see
- Dit beteken plekke warmer somers en kouer winters het as kusplekke
- 4 redes waarom landoppervlaktes in die somer warmer is as see oppervlaktes
o Landmassa het slegs helfte soveel hitte nodig om hul temperature met 1˚C te
verhoog as dieselfde massa water
o Water = deurskynend dus dring die son se hittestrale diep in
Son se strale verhit slegs boonste oppervlakte van die grond
o Hitte word voortdurend versprei in water deur golwe en strome
o Hitte wat see bereik gebruik om water te verdamp i.p.v om temperatuur te verhoog
- DUS
o DAG EN SOMER verhit see stadiger as land
o NAG EN WINTER koel see stadiger af as land want water het groter vermoë om hitte
te behou
- GEVOLGLIK:
o Temperatuur meer konstant in oseane as land
o Hoe verder weg van die see = groter temperatuur verskille tussen seisoene
- Dieselfde proses geld in ander wêrelddele fig 2.7 bl 32
o Figuur 2.7 bl 32 toon gemiddelde winter-en somertemperature in vyf stede naby
56˚N paralle in Eurasië
o Winter = grootste gedeelte van Arktiese Oseaan gevries
o Maak plekke in Eurasië warmer
o Plekke verste van Atlantiese Oseaan het meer ekstreme temperature
- Novosibirsk
o Winters lank en koud
o Somers warm en kort
- Temperatuurtoestande het invloed op SA se reënval
Aardrykskunde Gr 8 Kwartaal 2
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller anna-marikoekemoer. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R119,00. You're not tied to anything after your purchase.