100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
EBW NOV 2023 Oefenvraestel R77,00
Add to cart

Exam (elaborations)

EBW NOV 2023 Oefenvraestel

 4 views  0 purchase

Uitstekende oefening om voor te berei vir die Rekeningkunde aspek van EBW

Preview 3 out of 8  pages

  • September 22, 2023
  • 8
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Only questions
All documents for this subject (3)
avatar-seller
elmienpelser
1



EBW
Finansiële geletterdheid
Graad 8 Totaal: 115
November 2023 Tyd: 1uur: 30 min

INSTRUKSIES:

1 Hierdie Vraestel bestaan uit 4 vrae

Vraag 1: Teorie en beginsels 3 punte

Vraag 2: Multi-Keuse vrae 6 punte

Vraag 3: Rekeningkundige vergelyking 25 punte

Vraag 4: Kontantjoernale 43 punte

Vraag 5 Algemene Grootboek 23 punte

Vraag 6 Proefbalans 15 punte

2 Beantwoord AL die vrae – gebruik slegs blou of swart ink. Geen uitwisbare
penne word toegelaat nie.

3 Antwoordblaaie word voorsien.

4 Kandidate sal punte verbeur vir;

 Weglaat van belangrike datums

 Gebruik van afkortings

 Oormekaar skryf van syfers

 Onnodige inskrywings/vreemde items/ beginselfoute

 Gebruik van korrigeervloeistof (Tippex)




EBW REKENINGKUNDE NOVEMBER 2023

, 2



VRAAG 1 3 punte

1 OPDRAG:

Daar word verskeie stappe in die rekeningkundige proses onderskei. Gebruik die
gegewe VYF stappe om die volgende vrae te beantwoord.

L.W die stappe word nie in die korrekte volgorde gegee nie.

 JOERNALE

 GROOTBOEKE

 BRONDOKUMENTE

 PROEFBALANS

 FINANSIËLE STATE

1.1 Tydens watter stap sal kwitansies voltooi word? (1)

1.2 Watter stap toets of die dubbelinskrywing reël toegepas is? (1)

1.3 Watter van bogenoemde stappe sal laaste plaasvind? (1)

VRAAG 2 6 punte

2 OPDRAG:

Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter van die korrekte antwoord
teenoor die korrekte nommer op die antwoordblad.

2.1 Watter van die volgende items kan as ‘n bedryfsbate geklassifiseer word:

A Grond en Geboue
B Kapitaal
C Bank
D Verpakkingsmateriaal

2.2 Watter van die volgende dokumente sal gebruik word wanneer kontant in die
onderneming se bankrekening inbetaal word.

A EFO-Bewys
B Kwitansie
C Kasregisterstrokie
D Bankdepositostrokie




EBW REKENINGKUNDE NOVEMBER 2023

, 3



2.3 Watter van die volgende items sal in die Nominale afdeling van die Algemene
Grootboek verskyn?

A Inkomstes en Uitgawes
B Kapitaal
C Bedryfsbates
D Ontrekkings

2.4 Wanneer die eienaar geld of iets anders van waarde uit die besigheid vir
himself neem word dit in die ____________ rekening gedebiteer:

A Kapitaal
B Bank
C Wisselgeld
D Onttrekkings

2.5 Eienaarsbelang sal verminder met ‘n ___________


A Debiet- en Kredietinskrywing
B Kredietinskrywing
C Debietinskrywing
D Geen een van bogenoemde

2.6 Bates sal vermeerder met ‘n _____________


A Debiet- en Kredietinskrywing
B Kredietinskrywing
C Debietinskrywing
D Geen een van bogenoemde




EBW REKENINGKUNDE NOVEMBER 2023

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller elmienpelser. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R77,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R77,00
  • (0)
Add to cart
Added