100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Huiskat (Elisabeth Eybers) R65,00
Add to cart

Summary

Summary Huiskat (Elisabeth Eybers)

1 review
 33 views  0 purchase

Huiskat (Elisabeth Eybers) - gedigontleding en agtergrondinligting.

Preview 2 out of 5  pages

  • September 22, 2023
  • 5
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (3)

1  review

review-writer-avatar

By: ceciliaklopper • 7 months ago

avatar-seller
ansiestudynotes
TITEL

TEMA: Die titel sê presies waaroor die
Huiskat (Elisabeth Eybers) gedig gaan, nl. ʼn husikat.
ʼn Huiskat se gedrag word beskryf.
Daar is geen “die” voor huiskat nie.
STEMMING:
amusant/ironies/beskrywend Dit is universeel – kan enige kat
wees.

Die kat in hierdie gedig tree op soos
vele ander katte.
Deur al Elizabeth Eybers se gedigte
.
loop ʼn lyn van die vrou, haar psige
en emosies -

• daarom word die kat in BOU
hierdie gedig met die
vroulike geassosieer. .
• Sy identifiseer met die
vroulike psige van lewe
voortbring, vrouwees en
dan die teerheid daarmee
saam.

Innerlike bou
Uiterlik
In die eerste twee kwatryne word
RYMSKEMA:
Uiterlik is die gedig in die vorm van die kat beskryf.
abba / cddc /eff / gge ʼn Italiaanse sonnet.
In die sestet kry ons die toepassing
In die sestet van dié gedig het ons ʼn afwyking in die agt versreëls (oktaaf) van die beeld.
rympatroon.
In die gedig het ons twee strofes Die kat se interaksie met die mens
Gewoonlik is die rymskema van die Italiaanse van vier versreëls (kwatryne). word hier beskryf..
sonnet : eff / ege maar in dié gedig is dit eff / gge.
Dan volg ses versreëls, nl. die
sestet/sekstet.

, ENJAMBEMENT
Huiskat (Elisabeth Eybers)
vervolg Die digter se doel met enjambement is dat
ons die versreëls aaneenlopend moet lees.
Kwatryn 1
As leser kan jy die lui bewegings van die
Reël 1: huiskat visualiseer/jy kan sien hoe die kat
Die kat strek haarself uit homself uitstrek en hoe hy sy kop buig om sy
amper/byna ongevoelig/hard (strak- lies te lek, ens.
grim). The cat stretches herself out Funksie van die enjambement is om die
almost/almost insensitive/hard streng rym in die sonnet te verdoesel.
(tight-grim).
Dit ondersteun die ritme (laat ons vinniger
Alliterasie = herhaling van die s- lees)/laat die gedig vloei.
klank.
Rymverdoeseling = ʼn Mens kan skaars die
rymwoord hoor want jou aandag word van
die rym af weggelei.
Reël 2:
Die enjambement in die gedig mimiek
Die kat is besig met haar (naboots) die vloeiende beweging van die
skoonheidsroetine. Buig behaaglik = Die kat.
kat se bewegings is soepel en grasieus
wanneer sy haar lies (flank) lek.

Die kat het nie die kolle van ʼn luiperd nie Reël 3 & 4:
maar wel die ongetemde persoonlikheid
van die luiperd wat ʼn wilde dier is. Die kat het ʼn sagte pels (fluwelig).

Die kat is lenig soos ʼn luiperd.Die kat Sy lê lui en uitgestrek (oopgevlek) met haar pens (buik) in die lug en
word met ʼn luiperd vergelyk geniet die son. She lay lazily and stretched (unfurled) with her belly
(metafoor).Die kat se persoonlikheid (belly) in the air, enjoying the sun.
kom hier na vore. Sy lê op haar rug.

Suig: figuurlike betekenis – ʼn mens kan nie letterlik die son insuig nie.
Visuele sintuig (sig) baie belangrik. ʼn Mens kan sien hoe sy in die son lê
en haarself geniet. Die herhaling van “en” (polisindeton) versterk hierdie

beeld

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R65,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R65,00
  • (1)
Add to cart
Added