100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary die dag op nuweland (Jeanne Goosen) R65,00
Add to cart

Summary

Summary die dag op nuweland (Jeanne Goosen)

 112 views  0 purchase

die dag op nuweland (Jeanne Goosen) - gedigontleding en agtergrondinligting.

Preview 2 out of 5  pages

  • September 22, 2023
  • 5
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (3)
avatar-seller
ansiestudynotes
die dag op Nuweland Jeanne Goosen
1. hoera en boland en haak vrystaat
2. skree ons van die pawiljoen
3. vir die rugbyspelers
Die dag op 4. wat soos gestreepte haaie rondduik
5. en na mekaar se boudvleise hap
6. en ons kou grondboontjies en ons kake gaan
nuweland (Jeanne 7. op en af
8. op en af
Goosen) 9. ’n maer meisie van swellendam
10. brei mansokkies
11. en soos ons boland en haak vrystaat skree
12. brei sy al vinniger
13. sodat ek senuweeagtig word
The Consulting Students – http://consultingstudent.wordpress.com 14. oor die spoed
15. waarmee sy die wol
Satire/ satiriese gedigte 16. oor haar dun dun voorvinger stoot
17. en ek my tong raakbyt
Doel: dit ontmasker menslike swakhede 18. oral op die pawiljoen
(reveals human weakness), dwaashede 19. spring mannetjies
(stupidity) of wantoestande en stel dit as 20. regop
bespotlik (humorous or derogatory)of belaglik 21. en die planke wip hulle weer terug
voor. Die lesers kan dan daaroor nadink en 22. en dan weer
23. regop
word aangespoor (encouraged) om dit reg te
24. en ons kou grondboontjies en ons skree
stel ‘n oordrewe uitbeelding (hyperbole)
25. hoera boland haak vrystaat
word gewoonlik gegee om die boodskap oor
26. soos die rugbyspelers
te dra; dus word ironie en hiperbool dikwels 27. nou met toenemende venyn na mekaar gryp
gebruik Snaaks manier wyn na Suid-Afrika se 28. en alles later bloederig word
opsesie met rugby. 29. en die gras mislikgroen regop staan
30. dit begin reën
31. en die blou reën was die bloed dieper
32. in die gras
33. die dag is pers en die son skyn oor alles
In hierdie gedig beskryf Jeanne Goosen in 34. toe die eindfluitjie geblaas is
besonderhede haar omgewing en die 35. brul en skud die hele pawiljoen
atmosfeer in dieskare in die stadion (stadion 36. sodat die potsierlike hoedjies
NB DON’T WRITE “stadium”) gedurende ‘n 37. teen ’n ontstellende spoed op en af
rugbywedstryd. 38. op en af
39. wip
Hierdie gedig beskryf hoe die geesdrif (spirit) 40. en die rugbyspelers dra die stukkende held
van die toeskouers al hoe erger word soos die 41. skouerhoog en die held gryns
wedstryd aangaan. 42. en die meisie van Swellendam
43. bêre haar breiwerk in ’n sneeuwitdoekie
Digter: was op 13 Julie 1938 in Parow gebore.
44. en krap in haar neus
Na haar skoolopleiding ontvang sy ‘n beurs 45. die rugbyspelers dra die stukkende held
van die Iniveriteit van Kaapstad en gaan 46. tot voor my
studier radiografie.
Uit Senior Keur, saamgestel deur Marius Crafford, e.a. bl. 77

, Die dag op nuweland (Jeanne Goosen)
Vervolg

Struktuur:

Die tipografie van die gedig beweeg vorentoen en agtertoe in ‘n onreelmatige (irregular) patron
wat ‘n mens aan die bewegin van die spelers in ‘n rugbywedstryd laat dink.

Die gedig se struktuur is so deurmekaar omdat die skrywer wou die spesifiek prentjies waarvan
hy praat wou toon:

Formasie van die speelers- in ‘n rugbywedstryd speel die spelers van een kant van die veld na
die ander. Hierdie patron word in die tipografie can die gedig getoon. Daar is nie ‘n formele
struktuur in die gedig nie, maar die reels wys vir ons die manier waarop die rugbyspelers rugby
speel.

Struktuur van die stadion- die verskillende vlakke in die stadion word aangetoon op die manier
waarop die reels in verskillende vlakke in die gedig is. Die deurmekaar gedig se ook vir ons dat
daar baie opgewondenheid en senuweeagtigheid in die stadion is.


Samestelling:

Geen binding deur middel van strofes of rym nie,
afwesigheid van interpunksie, en wisselende
tipografie skep die indruk van wanorde en
vormloosheid - soos ‘n rugbyspel vir die
oningeligtes moet doen rugby blyk dus eienaardig,
ongedissiplineerd en koddig te wees en dit word
gespeel en bygewoon deur koddige mense
(appears to be strange for people that don’t
understand rugby) wat op en langs die veld
gebeur is onvoorspelbaar (unpredictable) en gek
(funny) en nie soos dit voorkom nie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R65,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53249 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R65,00
  • (0)
Add to cart
Added