GRAAD 10 AFRIKAANS FAL (IEB)
TAALTOETSE VIR HERSIENING
INHOUDSOPGAWE
TAALTOETS 1 (Tye, voegwoorde, negatief, meervoude, verkleinwoorde, intensief) 1
TAALTOETS 2 (Tye, negatief, voegwoorde, meervoude, intensief, deelwoorde) 6
TAALTOETS 3 (Tye, voegwoorde, negatief, infinitief, direkte/indirekte rede) 11
TAALTOETS 4 (Voegwoorde, tye, infinitief, betreklike v.nw.’e, direk/indirek, lydend 17
TAALTOETS 5 (Tye, betreklike v.nw.’e, direk / indirek, bedrywend/lydend, voegwoord) 22
TAALTOETS 6 (Tye, voegwoorde, infinitief, betreklike voornaamwoorde) 28
Graad 10 Afrikaans FAL (IEB) @M. Jacobs 0 | 51
,TAALTOETS 1
VRAAG 1 SINSTRUKTURE
Die prentjies plaas die sinne in die konteks van VALENTYNSDAG. Herskryf die
sinne wat volg en begin soos aangedui:
1.1 Sandra het ‘n Valentynskaartjie om vir haar kêrel te gee.
Verlede week __________________________________________________
___________________________________________________________ (1)
1.2 Nicole is ontsteld wanneer haar kêrel vir Gaby ogies maak.
‘n Rukkie gelede _______________________________________________
___________________________________________________________ (1)
1.3 Brandon verras sy meisie met ‘n liefdesgedig.
Later vandag __________________________________________________
___________________________________________________________ (1)
1.4 Sonja is liefdevol teenoor almal op Valentynsdag.
Volgende jaar _________________________________________________
___________________________________________________________ (1)
1.5 St Peters en St Johns vier nie Valentynsdag by die skool nie.
Nóg _______________ nóg ______________________________________
___________________________________________________________ (1)
Graad 10 Afrikaans FAL (IEB) @M. Jacobs 1 | 51
,1.6 Sipho hou van Thandi, daarom stuur hy vir haar ‘n bos rooi rose.
Omdat ________________________________________________________
___________________________________________________________ (1)
1.7 Valentynsdag loop goed af en almal gaan huis toe.
Nadat ________________________________________________________
__________________________________________________________ (1)
1.8 Bianca se hart is al gebreek, maar sy glo steeds in die liefde.
Alhoewel _____________________________________________________
___________________________________________________________ (1)
1.9 Ek het ‘n paar seunsvriende, maar ek is nog nie verlief nie.
Al ___________________________________________________________
__________________________________________________________ (1)
1.10 Vernon is steeds die populêrste seun in die skool.
Nee, _________________________________________________________
__________________________________________________________ (1)
1.11 Was jy al bang dat iemand jou hart sal breek?
Nee, _________________________________________________________
__________________________________________________________ (1)
1.12 Gee asseblief die roos vir die meisie in die voorry.
Nee, _________________________________________________________
__________________________________________________________ (1)
(12)
Graad 10 Afrikaans FAL (IEB) @M. Jacobs 2 | 51
, VRAAG 2 WOORDSTRUKTURE
Volg die INSTRUKSIES by elke vraag uit en skryf net die antwoord neer.
OEFENING, ASMA EN FIKSHEID
Baie mense wat aan asma ly, neem steeds 2.1 (graag – gee die intensiewe vorm)
_______________ aan sport deel. Duisende 2.2 (kind – gee die meervoud)
_______________ met asma kry dikwels 2.3 (gevoel – gee die meervoud)
_______________ van angs. Wanneer mense koue en droë lug inasem, kan hulle 2.4
(lugweg – gee die meervoud) _______________ vernou. Jy kan dit verhoed deur
medikasie wat jou gou 2.5 (fyn – gee die intensiewe vorm) _______________ laat
voel. Atlete met asma het al Olimpiese 2.6 (medalje – gee die meervoud)
_______________ verwerf. Mense wat verskillende 2.7 (dieet – gee die meervoud)
_______________ volg, moet ook aërobiese oefeninge doen. Dit is beter om op ‘n 2.8
(mat – gee die verkleinwoord) _______________ te spring, as om op ‘n harde 2.9
(pad – gee die verkleinwoord) _______________ te draf, want jy kry minder
beserings. Soos wat jy fikser word, kan jy ook jou 2.10 (knie – gee die meervoud)
_______________ hoër optel en vinniger draf. Mense wat elke dag ‘n 2.11 (appel –
gee die verkleinwoord) _______________ eet en gereeld 2.12 (opsit – gee die
meervoud) _______________ doen, voel elke dag 2.13 (jonk – gee die intensiewe
vorm) _______________ en 2.14 (gelukkig – gee die intensiewe vorm)
______________. As jy gereeld 2.15 (moeg – gee die intensiewe vorm)
_______________ en 2.16 (flou – gee die intensiewe vorm) _______________ voel,
is dit tyd vir ‘n 2.17 (program – gee die verkleinwoord) _______________ . Gaan
stap! Trek jou tekkies aan, loop by die voordeur uit, stap vir 10 minute, draai om en
stap terug.
Graad 10 Afrikaans FAL (IEB) @M. Jacobs 3 | 51