100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12- REKORDEKSAMEN VRAESTEL 2 R116,00   Add to cart

Summary

Summary BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12- REKORDEKSAMEN VRAESTEL 2

 85 views  1 purchase

Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van SACAI 2021, NCC (EC) 2022, NCC 2020 DBE notas ingesluit Inhoud: 1. Besigheidsgeleenthede 2. Besigheidsrolle Asook opstel tipe vrae (Vir die beste resultate koop ook Besigheidstudies V2 Novemeber notas aan)

Preview 7 out of 57  pages

  • October 4, 2023
  • 57
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (385)
avatar-seller
ansiestudynotes
BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12
REKORDEKSAMEN
VRAESTEL 2
2023
Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van SACAI 2021, NCC (EC) 2022, NCC 2020

DBE notas ingesluit; LET WEL, hierdie is slegs voorgestelde antwoorde.

Inhoud:

1. Besigheidsgeleenthede
2. Besigheidsrolle



Afdeling A: Kort vrae

‘n Staatsbeheerde ‘n Staatsbeheerde maatskappy lewer noodsaaklike dienste soos water
maatskappy en elektrisiteit teen bekostigbare pryse wat nie deur die private sektor
gelewer word nie.
Aandeelhouers en lede het 'n Private maatskappy en 'n beslote korporasie het dit as voordeel.
beperkte aanspreeklikheid
‘n Skriftelike verslag ‘n Skriftelike verslag is 'n voorbeeld van 'n nie-verbale aanbieding.
Saamgestelde rente Saamgestelde rente word op die hoofbedrag en opgehoopte rente.
Regstellende aksie Diversiteit in die werkplek word moontlik gemaak deur regstellende
aksie
Delphi tegniek Die Delphi tegniek is 'n probleemoplossingstegniek wat deur kundiges
insette verkry deur middel van 'n vraelys.
Rente koers Die koers waarteen kommersiële banke geld aan die publiek leen, staan
bekend as die rente koers.
Dividende Opbrengste verdien op beleggings in aandele.
Versekerbare risiko Besighede kan verseker word teen verliese as gevolg van mode- en
winkeldiefstal.
Inheemse kennis Kennis en vaardighede van mense in 'n spesifieke geografiese gebied.
Stukwerk Werkers word betaal volgens die aantal eenhede wat geproduseer
word.

, Die rol van die gesondheids- Die rol van die gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger is om
en potensiële gevare in die werkplek te identifiseer.
veiligheidsverteenwoordiger
Die herinbesitstelling Die herinbesitstelling bepaling is van toepassing wanneer goedere oor-
bepaling versekerd is.
Charismatiese leierskapstyl Charismatiese leierskapstyl toe wanneer hy/ sy sjarme gebruik om
werknemers se lojaliteit te inspireer.
Etiek ʼn Stel waardes wat moreel aanvaarbaar is wanneer sake gedoen word,
word na as etiek verwys.
Skuldbrief Skuldbrief word uitgereik om geleende kapitaal van die publiek te
bekom.
Beperkte aanspreeklikheid Beperkte aanspreeklikheid beteken die eienaar se persoonlike bates is
beskerm teen die skuld van die besigheid.
Belastingontduiking Is wanneer ‘n besigheid verklaar nie al hul inkomste by SAID nie met
die doel om minder belasting te betaal
Korporatiewe maatskaplike Korporatiewe maatskaplike investering is geld wat besighede spandeer
investering om die lewenstandaard van gemeenskappe te verhoog
Staafgrafiek ʼn Visuele aanbieding van ʼn stel verkoopsyfers wat as ʼn reeks reghoeke
voorgestel word
Samewerking Samewerking beteken dat die spanlede bereidwillig is om in die span
saam te werk om doelwitte te bereik.
Bybetaling Die gedeelte van ʼn versekeringseis wat ‘n besigheid moet betaal
wanneer die besigheid die eis indien, word na as ‘n bybetalingverwys.
Inklusiwiteit Indiensneming van mense van verskillende agtergronde, staan as
inklusiwiteit bekend.
Herinbesitstelling Herinbesitstelling is van toepassing wanneer eiendom/ goedere
oorverseker word.


Feite

'n Maatskappy betaal rente aan sy skuldbriefhouers ongeag of hy genoeg wins gemaak het of
nie.
Werkers met ʼn lae moraal kan deur die insig en persoonlikheid van charismatiese leiers
geïnspireer word.
Die beginsel van die King-kode waar daar gereelde kommunikasie tussen bestuur en die
belanghebbers moet wees, word na as verantwoordbaarheid verwys.
Die nominale groeptegniek verskaf bestuurders tyd om oor die vraag in stilte na te dink voordat
hulle reageer.
‘n Werknemer kan ʼn grief aanmeld wanneer hy nie met die resolusie wat deur die senior bestuur
geneem is, saamstem nie.

,Afdeling B: Keuse vrae


BESIGHEIDSGELEENTHEDE

1. Leierskap en Bestuur

1.1

Impak van die charismatiese leierskapstyl op besighede(SACAI 2021)
Positiewe/Voordele Negatiewe/Nadele
• ‘n Spesialis om die visie van die • Leier glo meer in homself/haarself as in die
besigheid te verkoop en bereik span.
uitstekende resultate. • Projekte kan ineenstort indien die leier hulle
• Werknemers is gemotiveerd aangesien verlaat.
hulle leier energiek/ inspirerend is. • Leiers is onverdraagsaam met
• Inspireer lojaliteit/harde werk onder uitdagings/veranderings en beskou hulleself
die werknemers. as onvervangbaar.
• Werkers glo in hul leier en floreer op • Leiers se emosies kan soms meer belangrik
prysing. as die doel van die span wees.
• Werkers met 'n lae moraal kan • Alle werkers moet 'n gesamentlike visie hê
geinspireer word. • Dit is nie 'n styl wat aangeleer kan word nie
• Werkers het respek vir hul leier. omdat dit van persoonlike sjarme afkom


1.2




https://wcedeportal.co.za/eresource/63621

, https://wcedeportal.co.za/eresource/63621

Verskille tussen leierskap en bestuur

LEIERSKAP BESTUUR
1. Beïnvloed menslike gedrag. 1. Lei menslike gedrag.
2. Kommunikeer deur middel van 2. Kommunikeer deur bestuur
interaksie/gedrag/visie/waardes/ funksies, bv.
charisma. 3. Administreer planne/programme/take
3. Innoveer/moedig nuwe idees aan om om teikens te bereik.
verhoog produktiwiteit. 4. Administreer planne/programme/take
4. Inspireer personeel om elkeen te vertrou om teikens te bereik.
en te ondersteun ander. 5. Beheer stelsels en prosedures om die
5. Fokus op wat en waarom. werk gedoen te kry.
6. Fokus op die horison/langtermyn. 6. Fokus op hoe en wanneer.
7. Leiers word gebore met natuurlike/ 7. Fokus op die slotsom/kort/medium/lang
instinktiewe leierskapsvaardighede. termyn.
8. Gidse / lei mense om aktief te raak 8. 'n Persoon word 'n bestuurder as gevolg
Deelnemers. van die pos waarin hy/sy aangestel word.
9. Leiers het mag/invloed as gevolg van 9. Bestuur die proses om dinge gedoen te
sy/haar kennis/vaardighede/intelligensie. kry deur verantwoordelikheid uit te
10. Probeer altyd doeltreffender maniere oefen.
vind om take te voltooi. 10. Bestuurders het mag as gevolg van die
11. Motiverend/inspirerend in hul gesagsposisie waarin hulle is aangestel.
benadering 11. Dwing reëls op ondergeskiktes af /
12. Mense georiënteerd. Taakgeoriënteerd. Verseker dat take voltooi word.
13. Lei deur voorbeeld/vertroue/respek. 12. Onderrig in hul benadering.
14. Doen dinge reg 13. Bestuur deur te beplan/organiseer/
lei/beheer.
14. Doen die regte ding

, DEMOKRATIESE LEIER OUTOKRATIESE LEIER
1. Die leier betrek werknemers by die 1. 'n Leier neem alle besluite alleen sonder
besluitnemingsproses. om werknemers te betrek
2. Duidelike/tweerigtingkommunikasie 2. Lyn van opdrag / kommunikasie is
verseker groepverbintenis tot finale duidelik, aangesien dit van bo na onder is
besluit(e). / volgelinge weet presies wat om te doen.
3. Mense-georiënteerd, aangesien 3. Taakgeoriënteerd aangesien die menings
werknemer se gevoelens en menings van werknemers nie oorweeg word nie.
oorweeg word. 4. Nuwe werknemers voel
4. Werkers voel bemagtig omdat hulle by selfversekerd/veilig aangesien sterk
die besluitnemingsproses betrokke is. leierskap verskaf word.
5. Nuttig as die leier afhang van die insette 5. Nuttig in 'n krisis/dringende situasie, bv
van ervare volgelinge. na 'n ongeluk/om streng spertye na te
6. Hanteer konfliksituasies deur volgelinge kom.
te betrek by die vind van die beste 6. Hanteer konfliksituasies deur volgelinge
oplossing te vertel wat hulle moet doen.


1.3 Situasies waarin die outokratiese leierskapstyl toegepas kan word in die werksplek (NCC 2022 EC &
NCC 2020))

Die leierskapstyl kan toegepas word wanneer:

➢ daar ʼn krisissituasies in die werkplek is, bv. in die geval van onvoorsiene uitdagings/ongelukke.
waar noodgevalle is, waar daar min tyd beskikbaar is.
➢ werknemers gemotiveerd is en die leier alreeds sy volgelinge se vertroue gewen het.
➢ werknemers wat nie saamwerk nie, hanteer moet word.
➢ werknemers nuut is en nie ten volle opgelei is nie.
➢ die leier beskik oor alle inligting beskikbaar om die probleem op te los.

1.4 Situasionele leierskapsteorie (SACAI 2021)

• Verskillende leierskapseienskappe word benodig vir
verskillende situasies.
• Die taak/situasie dikteer/bepaal die leierskapstyl wat toegepas
moet word, daarom moet leiers
aanpasbaar/buigsaam/selfversekerd wees.
• Doeltreffende toepassing van hierdie teorie kan leiers in staat
stel om hul doelwitte te bereik.
• Verhoudinge tussen leiers en werknemers is gebaseer op wedersydse
vertroue/respek/lojaliteit/integriteit/eerlikheid.

, • Leiers het die vermoë om ʼn situasie te ‘lees’/die gepaste persone in die regte posisies te plaas
om take suksesvol af te handel.
• Leiers analiseer groepslede/doelwitte/tydsbeperkinge, en gebruik dan ʼn gepaste/relevante
leierskapstyl.
• Kan tot konflik lei √ as leiers verskillende leierskapstyle gebruik/ wanneer werknemers in
verskillende situasies bestuur word.
• Die sukses van hierdie teorie hang af van die soort verhouding wat bestaan √ tussen die leier en
sy volgelinge/ondergeskiktes/ werknemers.




2. Sukses en/of mislukking van 'n Privaat maatskappy (Edms.) Bpk. (SACAI 2021)

Sukses Mislukking




Aandeelhouers kan stem Sommige aandeelhouers voer
vir/aanstel die mees bekwame nie hulle stemreg uit nie wat
direkteure om hulle maatskappy daartoe kan lei dat die
te bestuur. verkeerde persoon as direkteur
aangestel kan word
Bestuur deur ten minste een Direkteure kan soms in hulle eie
Bestuur bekwame hoogs ervare belang optree, nie in die beste
(SACAI 2021, NCC 2021) direkteur. Bestuur deur ten belang van die maatskappy nie
minste een bekwame hoogs
ervare direkteur.
Die bestuur van die maatskappy Groot bestuurstrukture kan lei
kan verbeter aangesien tot 'n lang besluitnemings tyd.
direkteure aanspreeklik is
teenoor aandeelhouers.
Groot bedrae kapitaal kan Dit kan nie in 'n baie groot
verkry word aangesien daar besigheid groei nie aangesien
geen beperking op die aantal hulle nie die publiek kan nooi
aandeelhouers is nie om aandele te koop nie.

, Die maatskappy het toegang tot Beperkings op die
langtermynkapitaal en het dus oordraagbaarheid van aandele
Kapitaal goeie langtermyn groei kan moontlik nie sterk finansiële
geleenthede. beleggers nie lok nie.
Alhoewel aandele nie vrylik Groot bedrae kapitaal kan nie
verhandelbaar is nie, kan groot verkry word nie aangesien
privaatmaatskappye 'n bydraes tot privaat
aansienlike bedrag insamel aandeelhouers beperk is.
Kriteria wat tot die sukses en/of mislukking
van ʼn persoonlike - aanspreeklikheidsmaatskappy kan by dra

Sukses Mislukking




Wetgewing Prosedures om ʼn persoonlike- Stigtingsprosedure neem baie
(NCC 2022EC) aanspreeklikheids-maatskappy tyd in beslag omdat baie
te vorm is deur die nuwe wetlike dokumente voorberei/
Maatskappywet 71 van 2008 ingedien moet word.
vereenvoudig.
Ouditering van finansiële state Jaarlikse ouditering van
(indien vereis word), gee finansiële state (indien vereis
aandeelhouers die versekering word) is duur.
dat die besigheid behoorlik
bestuur word en dra by tot die
verkryging van addisionele
kapitaal.
Daar is nie meer ʼn beperking op Hoë stigtingskoste vereis groot
die getal aandeelhouers in 'n bedrae aanvangskapitaal.
persoonlike-aanspreeklikheids-
maatskappy nie.
'n Persoonlike- Indien ʼn persoonlike-
aanspreeklikheids-maatskappy aanspreeklikheidsmaatskappy
kan voordeel trek uit nie aan wetgewing voldoen nie
regeringsprogramme indien hul kan hul lisensie deur die
voldoen aan die relevante Kommissie vir Maatskappye en
wetgewing. Intellektuele Eiendom (KMIE)
teruggetrek word. Indien ʼn
persoonlike-
aanspreeklikheidsmaatskappy

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R116,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

78600 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R116,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now