Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van SACAI SEP 2021, NSS SEP 2022, GDE SEP 2021
DBE Notas ingesluit.
Onderwerpe:
1. Besigheidsomgewings
2. Besiheidsbedrywighede
Asook opstelvrae (Vir die beste resultate koop ook Besigheidstudies V1 November notas)
BESIGHEIDSTUDIES
GRAAD 12-
REKORDEKSAMEN
VRAESTEL 1
Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle van SACAI SEP 2021, NSS SEP 2022, GDE SEP 2021
DBE Notas ingesluit. LET WEL: Hier is slegs voorgestelde antwoorde. Sommige inligting word herhaal,
ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die
antwoorde te kyk.
Die aankoop besigheidsfunksie Die aankoop besigheidsfunksie verseker dat die vereiste
hoeveelhede voorraad op die regte tyd afgelewer word.
SOOO’s (SETAs) Hou toesig oor opleiding in verskillende sektore van die Suid
Sector Education and Training Afrikaanse ekonomie
Authority
Wet op Gelyke Indiensneming Die hoofdoel van hierdie Wet is om te verseker dat gelyke
werksgeleenthede aan alle mense gegee word, ongeag ras/kultuur/
taal/ouderdom/ godsdiens/gestremdheid, ens.
Regstellende aksie Dit is ontwerp om te verseker dat geskikte en gekwalifiseerde
voorheen benadeelde individue gelyke werksgeleenthede kry.
,Wet op Basiese Hierdie Wet stel die minimum standaard vir indiensneming om
Diensvoorwaardes/WBDV billike arbeidspraktyk te bevorder.
Wysigingswet op Vergoeding vir Werknemers word deur die Wysigingswet op Vergoeding vir
Beroepsbeserings en -siektes Beroepsbeserings en -siektes ('COIDA'), 1997 (Wet 61 van 1997)
('COIDA'), 1997 (Wet 61 van teen werkpleksiektes en -ongelukke beskerm wat tydens die uitvoer
1997) van hul pligte kan plaasvind.
Wet op Arbeidsverhoudinge Maak voorsiening vir die instelling van die KVBA (Korporatiewe
maatskaplike
verantwoordelikheid)- en bedingingsrade
Verpligte byvoordeel ‘n Onderneming trek Werkloosheidsversekering (WVF) van werkers
se salarisse af, as ‘n voorbeeld.
Werkloosheidsversekeringsfonds As 'n individu werkloos is, kan hy vergoeding eis uit die
Werkloosheidsversekeringsfonds.
Tydverwante Werkers word betaal vir die hoeveelheid tyd wat hulle by die werk
salarisbepalingsmetode spandeer.
Vier maande kraamverlof Volgens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes is swanger
werknemers geregtig op Vier maande kraamverlof.
Nasionale Krediet Wet Hierdie Wet gee besighede inligting oor die agterstallige betalings
van krediet deur klante.
Vakbonde As 'n werknemer nie sy siekteverlof kry soos uiteengesit in die Wet
op Basiese Diensvoorwaardes nie, kan hulle die saak verwys na die
vakbonde.
Werwing Die proses om vakante poste te identifiseer en watter werknemers
die pos die beste sal beklee, staan bekend as werwing.
Plasing Die proses om 'n nuwe werknemer se vaardighede en vermoëns by
die vereistes van 'n pos te pas staan bekend as plasing.
Sifting Sifting is ‘n poging om ongeskikte aansoekers te elimineer.
Die doel van 'n onderhoud Om die vaardighede en persoonlike eienskappe van die aansoeker te
evalueer.
Gehalte beheer Om te verseker dat kwaliteit produkte en dienste gelewer word,
moet daar voortdurend gehalte beheer plaasvind.
,Totale Gehalte Beheer Proses om besigheidsaktiwiteite te monitor en prestasie te meet.
SSGB -analise Word gebruik om die interne en eksterne omgewingsfaktore wat
uitdagings vir 'n besigheid inhou, te identifiseer.
'n Sosiale uitdaging Hoë misdaadsyfer wat die handelsure van 'n besigheid beïnvloed,
kan beskou word as 'n sosiale uitdaging as een van die PESTWO
faktore.
Leerlingskappe Sluit in 'n opleidingskursus met leermateriaal asook praktiese
werkservaring
Publieke verhoudings funksie Publieke verhoudings funksie volhou positiewe persverklarings oor
die onderneming.
Nasionale Nasionale vaardigheidsontwikkelingstrategie verbeter toegang tot
vaardigheidsontwikkelingstrategie opleidingsprogramme
Strategie-evaluering Proses om die strategieë te ontwikkel en te implementeer
Terugwaartse vertikale 'n Besigheid wat hulle verskaffers oorneem om die risiko van
integrasiestrategie afhanklikheid te verminder, pas die terugwaartse vertikale
integrasiestrategie toe.
Konsentriese diversifikasie- As ‘n onderneming 'n nuwe produk wat verband hou met bestaande
strategie produkte, wat aantreklik is vir nuwe kliënte, bygevoeg.
Ontbondeling Ontbondeling is die verkoop van sommige bates wat nie meer
winsgewend is nie.
Skuldhersiening/ Skuldberading Dit is 'n skuldoplossing wat gerig is op Suid-Afrikaanse verbruikers
wat oorverskuldig is en sukkel om hul finansies te bestuur.
Wet op Verbruikersbeskerming Die hoofdoel van hierdie Wet is om die ekonomiese belange van
verbruikers te bevorder/beskerm deur aan hulle inligting te verskaf
sodat hulle ingeligte keuses kan maak.
SARAH BAKKERY (SB)
Sarah Bakkery produseer vars kolwyntjies. Haar werknemers lewer nie goeie diens nie. Sy het die
meeste van haar klante aan Flower Bakkerye verloor. SB moes van die gesteelde toerusting vervang
weens die hoë misdaadsyfer in hul omgewing.
, UITDAGINGS BESIGHEIDS MATE VAN BEHEER
OMGEWING
Werknemers lewer nie goeie Mikro Volle beheer
kliëntediens nie
.
Die meeste van haar kliënte aan Mark Beperkte beheer/min
Flower Bakkery afgestaan. invloed
Gesteelde toerusting vervang as Markro Geen beheer
gevolg van die hoë misdaad in
hulle area
1.1.1 Besigheidsomgewings en mate van beheer (NNS 2022)
BESIGHEIDSOMGEWINGS MATE VAN BEHEER
Mikro-omgewing Volle beheer
Markomgewing Gedeeltelike/Sommige/Beperkte/Min beheer
Makro-omgewing Geen beheer
Markpenetrasie/ Markontwikkeling Produkontwikkeling
Markbinnedringing/
Markindrining
▪ Besighede fokus op die ▪ Dis 'n groeistrategie, waarmee ▪ Dis 'n groeistrategie waar
verkoop van bestaande besighede poog om hul besighede poog om nuwe
produkte in bestaande bestaande produkte in nuwe produkte in bestaande mark
markte om hulle markte te verkoop. bekend te stel.
markaandeel te verhoog. ▪ Besighede teiken verbruikers in ▪ Besighede ontwikkel nuwe
▪ Besighede gebruik 'n potensiële mark wat buite sy idees/nuwe produkte/dienste.
marknavorsing oor huidige gewone teikenmark val. ▪ Besighede voer
klante, om te besluit hoe ▪ Toename in verkope van toetsbemarking/marknavorsing
om hulle bestaande produkte deur die uit om te bepaal of nuwe
bemarkingsmengsel gaan ontwikkeling van nuwe markte. produkte deur die bestaande
verbeter. ▪ Herstruktureer prysbeleide om kliënte aanvaar sal word.
▪ Aggressiewe voorsiening te maak vir klante ▪ Nuwe produkte kan
bemarkingsveldtogte, soos in alle inkomste vlakke. verskillend/van 'n beter gehalte
verlaging/vermindering as dié van mededingers wees.
van pryse word gebruik om
potensiële
, klante/bestaande kliente te
lok.
▪ Gebruik 'n intensiewe
bemarkingveldtog om
bewusmaking en klante-
lojaliteit te verhoog.
▪ Stel meer
verkoopspersoneel aan om
verkoopsdiens te verbeter.
1.3 Nasionale Kredietwet/Nasionale Kredietwet/NKW
Maniere om aan die NKW te voldoen: (SACAI 2021)
I. Besighede behoort by die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) te registreer.
II. Verkry kredietrekords/gaan kredietagtergrond van klante na voordat lenings toegestaan word.
III. Dien jaarlikse voldoeningsverslae by die Nasionale Kredietreguleerder in.
IV. Doen kredietwaardigheidsassesserings by 'n
geregistreerde kredietburo en konsulteer met die
Nasionale Kredietregister.
V. Besighede behoort prosedures in plek te hê om die
vereistes van die Wet op Finansiële Intelligensie Sentrum
na te kom (FIS/FICA).
VI. Verifieer die identiteit van die kliënte, rapporteer
verdagte transaksies/lei personeel op oor hulle verpligtinge in terme van FIS/FICA.
VII. Voorsien pre-ooreenkoms state aan applikante.
VIII. Maak alle koste van 'n lening bekend/Geen versteekte koste behoort gehef/ bygetel te word nie.
1.4 Die doel van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. (SACAI 2021)
➢ Dwing af/Bepaal basiese diensvoorwaardes vir werkgewers en werknemers.
➢ Stel minimum vereistes/standaarde vir die indiensnemingskontrak.
➢ Reguleer die reg tot billike arbeidspraktyke soos vervat in die Grondwet.
➢ Dit voldoen aan die reëls en regulasies soos deur die Internasionale Arbeidsorganisasie vereis.
➢ Reguleer die variasies van basiese diensvoorwaardes.
, ➢ Bevorder ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike geregtigheid.
1.4.1 Bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997).
(NNS 2022 & DBE 2021)
▪ Regulering van werkstyd/Gewone werksure/oortyd/etensure en rustye/werk op
Sondae/ publieke vakansiedae.
▪ Verlof/jaarlikse/siek/gesinsverantwoordelikheid/kraam/vaderskaps/ouerskap.
▪ Besonderhede van indiensneming en vergoeding.
▪ Beëindiging van indiensneming.
▪ Verbod op indiensneming van kinders en dwangarbeid.
1.5 Porter se Vyf Kragte-model (SACAI 2021 & NNS 2022)
Bedingingsmag van verskaffers/mag van Bedreiging van substitute/Substitute
verskaffers
➢ Verskaffers sluit in fabrieke/verskaffers ➢ Substituut produkte of dienste is
van goedere/dienste wat ondernemings verskillende produkte/dienste wat ten
vanaf sou koop om hul ondernemings te minste dieselfde behoeftes van
bedryf. verbruikers bevredig en kan gebruik word
om mekaar te vervang.
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R112,00. You're not tied to anything after your purchase.