100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Die wêreld het so klein geword IEB Gedig / Poem R74,00   Add to cart

Summary

Summary Die wêreld het so klein geword IEB Gedig / Poem

 13 views  0 purchase

In depth line by line analysis of Die wêreld het so klein geword by Alta Marincowitz

Preview 2 out of 7  pages

  • October 11, 2023
  • 7
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (464)
avatar-seller
studynoted
Die wêreld het so klein geword – Alta Marincowitz
Toe my ouma 'n kind was, speel hulle op die wye vlakte
deel granate in die boord,
lees boeke in hulle soeke na kennis
en klets met maats as die foun twee kortes en drie langes lui.


As kind bly my ma op 'n ruim erf
met 'n grasperk en twee bome,
sit sy vasgenael voor die kassie -
vol drome om eendag oor die we wereld te swerf.
Sy ken mense wat al oorsee was!
Haar niggies in die stad gaan naweke fliek
en voor matriek sien sy hoe die eerste selfone lyk.


Ek klik met 'n muis die wêreld tot in my huis,
die web is my werf en Gumtree my boom.
Ek is deel van 'n boek waar mense hul gesigte
gedeeltelik ontsluier en klankloos klets en kuier.
Ek kan kennis onmiddellik op aanvraag verkry
en met 'n ieder en elk in verbinding bly.
Die moontlikhede is duiselingwek-
kend GROOT en die wêreld het so
klein geword dit pas in die
twaalf vierkante
meter van my
kamer
in.


Tema: Tempo van vinnige vooruitgang op tegnologiese gebied / verandering oor drie
generasies

, Die wêreld het so klein geword - Verduidelik hoe die wêrelde het kleiner geword
The world has become so small



- Ouma het op plaas groot geword – leef naby
natuur
1. Toe my ouma 'n kind was, speel - Ouma se ervaringswêreld is klein
hulle op die wye vlakte - Haar wêreld is geografies groot
- Sy voel tog veilig
- Baie spasie
When my grandmother was a child, they played on the
wide plain
- Op die plaas was daar vrugteboorde
- As kind op die plaas speel hulle en deel granate
2. deel granate in die boord, met mekaar
- Plaas verteenwoordig haar hele lewe
- Keuse was beperk – soek eie vermaak
share grenades in the orchard,
- Boeke was die enigste bron van kennis
- Kinders leer uit boeke
3. lees boeke in hulle soeke na kennis


read books in their quest for knowledge
- Kinders het ook daarvan gehou om met mekaar
te klets
4. en klets met maats as die foun - Plaastelefone was die enigste kommunikasie
- Elke plaas het sy eie skakeltoon ; deel
twee kortes en drie langes lui.
telefoonlyne
Foun: outydse praat (Foon)
and chat with friends when the phone rings two short
and three long ones.
- Ma het op ʼn plattelandse, klien dorpie
grootgeword
5. As kind bly my ma op 'n ruim erf - Baie speelplek ruim stuk grond


As a child, my mother lived on a spacious plot
- Ruimte tog meer beperk as ouma se plaas
- Ma en ouma se lewe is sorgvry
6. met 'n grasperk en twee bome,


with a lawn and two trees,
- Ma sit ure en TV “die kassie” kyk
- Aandagstreep: beklemtoon hoeveel tyd wat hulle
voor die TV deurgebring het

7. sit sy vasgenael voor die kassie - Ma: TV is die enigste bron van vermaak, kry kennis
van TV, opwindende programme maak nuwe
wêrelde oop
Ouma: vermaak hulself op die plaas, kry kennis van
boeke
sits glued to the box -

8. vol drome om eendag oor die we - Droom om die wye wêreld vol te reis/ swerf

wereld te swerf.
full of dreams to roam the world one day.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R74,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

81849 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R74,00
  • (0)
  Buy now