100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Aandeelhouer IEB Gedig / Poem R80,00
Add to cart

Summary

Summary Aandeelhouer IEB Gedig / Poem

1 review
 324 views  6 purchases

In depth line by line analysis of Aandeelhouer by Alta Marincowitz

Preview 2 out of 6  pages

  • October 13, 2023
  • 6
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (499)

1  review

review-writer-avatar

By: jeaninesmit • 5 months ago

avatar-seller
studynoted
Aandeelhouer - Alta Marincowitz
En die jongeheer?

Gaan hy ook eendag in sy pa se voetspore volg?



No ways Meneer my

interestis nie infinance ek

rate nie baie hoog woorde

soos inflasie resessie aandele die

beurs dra ek in my sak ek

investmy tyd en energy in

sport my muscles is my

bates dit het

effekte op die girls laat

hulle bloeddruk opwaarts neig

my risiko’s is matig vir stewige

lopies kyk ek krieket

en anyway who cares wat die

prys

is van koring en mielies en

sonneblom

, Spreker: iemand wat seun uitvra oor sy
toekomsplanne – moontlike ʼn onderwyser
1. En die jongeheer? - Ouer persoon gebruik deftige/ formeel taal
‘jongeheer’
- Spreker in die gedig is ʼn seun
- Formele aanspreekvorm
- Voorbeeld van ʼn argaïsme – verouderde woord ;
woorde wat nie meer dikwels gebruik word nie
And this fine young man?
- Om iemand se voetspore te volg – om iemand se
voorbeeld na te volg
2. Gaan hy ook eendag in sy pa se - Seun se pa werk waarskynlik by ʼn finansiële
voetspore volg? instelling ; die vraag ontstaan of die seun net
soos sy pa ook ʼn finansiële loopbaan gaan volg
Is he also going to follow in his father’s footsteps?
- Baie sterk reaksie: hy wil geensins doen wat sy
pa doen nie
3. No ways Meneer my - Informele taal van die seun: meng Afrikaans en
Engels
No ways sir my - Spreek ouer persoon met respek aan: Meneer
- Funksie van woordspeling: die seun en die pa se
begrip oor sekere finansiële terme verskil
4. interest is nie infinance ek Woordspeling: "interest"
- Seun se belangstelling (interest) is nie finansies
nie
- Pa verdien rente (interest) op sy beleggings.
(investments)
is not in finance I
Woordspeling "rate"
- Seun beskou finansiële terme nie as belangrik nie
5. rate nie baie hoog woorde - Hy neem waarskynlik nie vakke soos besigheid
studies, ekonomie en rekeningkunde
don’t rate high words (accounting) nie
- Pa: finansiële terme is deel van die pa se
loopbaan interest rate - rentekoers / growth -
6. soos inflasie resessie aandele nie
rate groeikoors
- Dis nie vir die seun belangrik om kennis te dra van
such as inflation, recession, shares the dinge soos inflasie, resessie en aandele nie
Woordspeling: "beurs"
Seun: hy bêre sy geld in 'n beursie / leenhouer wat
7. beurs dra ek in my sak ek hy in sy sak sit
Pa: deel in sy beroep met die beurs / aandelemark
wallet I carry in my pocket I
Woordspeling: "invest"
- Seun: hy bele sy tyd en energie nie op finansiële
8. invest my tyd en energie in gebied nie
- Pa: hy bele sy tyd en energie aan finansiele sake
invest my time and energy in
- Die seun bel sy tyd en energie in fisieke
aktiwiteite
9. sport my muscles is my - Sy spiere / uiterlike voorkoms is belangrik

sports my muscles are my
Woordspeling: "bates"
- Seun: sy bates is sy gespierde lyf
10. bates dit het - Pa: fokus op sy finansiële bates

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller studynoted. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00  6x  sold
  • (1)
Add to cart
Added