100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Agriculture Management Practice Question Paper R50,00
Add to cart

Exam (elaborations)

Agriculture Management Practice Question Paper

 0 purchase

This is an agricultural question paper to use for revision and studying it is highly recommended to use because it shows you how they they structure questions in the exam, so don't miss out on this Question Paper there are a lot of thing to learn from it.

Preview 3 out of 16  pages

  • October 23, 2023
  • 16
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Unknown
All documents for this subject (5)
avatar-seller
siyabongadlamini
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT



GRAAD 12



LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

NOVEMBER 2022


PUNTE: 200

TYD: 3 uur




Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

,Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2022
NSS



INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings.

2. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

3. Lees die vrae aandagtig deur en beantwoord SLEGS wat gevra word.

4. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.

5. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.

7. Skryf netjies en leesbaar.




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

, Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2022
NSS



AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 D.

1.1.1 Watter EEN van die volgende landbouhulpbronne is 'n voorbeeld
van 'n natuurlike hulpbron?

A Arbeid
B Plaasgeboue
C Geld
D Grond

1.1.2 Doeltreffende meganisering in boerdery is die oplossing vir die …

A toenemende tekort aan plaasarbeid.
B koste om arbeiders op te lei.
C produksie van verskillende produkte.
D tekort aan onderrig/skoolopleiding onder arbeiders.

1.1.3 Die tipe arbeider wat op dieselfde tyd elke jaar 'n herhalende taak
verrig, en wat slegs vir 'n bepaalde tydperk op 'n plaas werk:

A Permanente arbeider
B Seisoenale arbeider
C Geleentheidsarbeider
D Voltydse arbeider

1.1.4 Hierdie begroting maak voorsiening vir die instandhouding van alle
infrastruktuur, implemente en toerusting:

A Gelykbreekbegroting
B Gedeeltelike begroting
C Instandhoudingsbegroting
D Geheelplaasbegroting

1.1.5 Die basiese rekeningkundige vergelyking is:

L – laste; B – bates; E – eienaarsbelang

A L=E+B
B L=B+E
C B=E+L
D E=B+L




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller siyabongadlamini. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62774 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
Add to cart
Added