OPGESOM DEUR ANNUSCKE
LEWENSWETENSKAPPE
GRAAD 10
KWARTAAL 1-4
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE
DI E CHEMIE VAN LEWE
• Lewende organismes is van anorganiese en organiese verbindings
• die natuurlike omgewing afhanklik as lewegewende
hulpbronmateriale
• selle, weefsels, organe en liggaamsvorms te bou en in stand te
hou.
MOLEKULES - ANORGANIESE EN ORGANIESE VERBINDINGS
→ Materiebestaan uit atome van die elemente.
→ Atome word deur chemiese bindings verbind om molekules te vorm.
→ ’nMolekule is enige chemiese struktuur wat bestaan uit atome wat
deur bindings aanmekaar gehou word. → ’n Verbinding is ’n chemiese
stof wat bestaan uit atome van twee of meer elemente.
Materie best aan uit organiese en nie-organiese stowwe
→ Allelewende en nie-lewende materiaal bestaan uit organiese en
anorganiese stowwe.
→ Anorganiese en organiese verbindings kom voor as mineraalelemente
(soute) en molekules; tafelsout is NaCl, ’n kombinasie van natrium (Na)
en chloried (Cl).
ANORGANIESE VERBINDINGS
→ Anorganiese verbindings word deur natuurlike geofisiese
prosesse in die omgewing gemaak. → Hulle vorm in lewende
organismes as deel van metabolisme, in metaboliese reaksies.
→ Byvoorbeeld : water, koolstofdioksied, suurstof en swaeldioksiedgas, en
natriumchloried (tafelsout).
WATER
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE
Water (H2O) is ’n anorganiese, natuurlike en metaboliese verbinding
wat bestaan uit molekulêre partikels met waterstof- en suurstofatome in
’n verhouding van 2 : 1.
WATER WORD GEBRUIK :
→ Om stowwe op te los (oplosmiddel).
→ Om stowwe in die eksterne en interne
omgewings te vervoer. → As ’n stof
(medium) waarin chemiese reaksies kan
plaasvind. → Om temperatuur te beheer.
MINERAALELEMENTE VIR DIERE EN MENSE
→ Mineraalelemente(minerale) is anorganies en kom natuurlik as soute in
die eksterne omgewing voor.
→ Die wat in groot hoeveelhede deur organismes benodig word, is
makromineraalelemente, en die wat in klein hoeveelhede benodig
word, is mikromineraal- of spoorelemente.
→ Die mineraalelemente wat mense en diere nodig het, word meestal as
soute (ione) opgeneem uit die kos wat geëet en water wat in hulle dieet
gedrink word.
→ Diemakromineraalelemente wat mense nodig het, is natrium (Na),
kalium (K), kalsium (Ca) en fosfor (P).
MAKRO- EN MIKRO MINERAA LELEMENTE WAT MENSE BENODIG
makro micro
protiene vitamine
vette minerale
koolhidrate
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE
Mikro-elemente Funksies Gebreksiektes
→
Produseer hemoglobien.
→
Anemie.
→
Yster (Fe) Deel van ensiemfunksie.
→
Lusteloosheid.
→
Energieproduksie.
→
Hipotiroïdisme.
→ →
Produseer die hormoon Goiter (kropgeswel).
→
Jodium (I) tiroksien. Kretinisme(miksedeem).
→
Hou metabolisme in →
stand. Verstandelike
.
, OPGESOM DEUR ANNUSCKE
MINERAALELEMENTE WAT PLANTE BENODIG
→ Plante
het mineraalelemente vir hulle metaboliese prosesse nodig, en
neem dit meestal as soute (ione) uit die grond op.
→ Ditis koolstofdioksied, water, nitraat, fosfaat en
kalium, kalsium en ander soute. → Die minerale word
oorgedra aan organismes wat plante eet.
MAKROMINERAALELEMENTE
→ Dit is stikstof (N), fosfor (P), kalium (K), kalsium (Ca),
magnesium (Mg), swael (S) en yster (Fe). → Stikstof en fosfor
word as nitrate en fosfate opgeneem.
→ Stikstof word deur die wortels as nitraat uit die grond opgeneem.
→ Ditkom van humus wat afbreek, organiese stikstofhoudende
verbindings in dierefeses en urine, stikstofbinding en die
byvoeging van misstof by die grond.
→ Stikstofis ’n natuurlike, organiese misstof soos kompos, mis, rioolvuil,
afvalvoedsel of enige stikstofhoudende organiese verbinding.
→ Boere kan dit ook in ’n anorganiese vorm soos
nitraat of ammoniak byvoeg. → Fosfate is belangrik
vir metabolisme by plante en diere.
→ Fosfor word as fosfate deur wortels opgeneem.
→ Organiese fosfaat kom van verrotte plante en diere, humus, organiese
verbindings soos dierefeses en urine, mineraliseringsprosesse van
gesteentes en deur fosfaatmisstof by te voeg.
→ Die beweging van water loog fosfaat uit grond en laat dikwels te min oor
vir gesonde plantgroei.
MIKROMINERAALELEMENTE WAT PLANTE BENODIG
Dit is boor, koper, yster, chloor, mangaan, molibdeen en sink.
BEMESTINGSTOWWE
→ Bemestingstowwe verskaf plantvoedingstowwe om grondvrugbaarheid
te herstel waar jare se boerdery of oorbenutting voedingstowwe
verwyder het.