100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Rekenaar Tegnologie Teorie Graad 10 (RTT) R199,00   Add to cart

Summary

Summary Rekenaar Tegnologie Teorie Graad 10 (RTT)

 65 views  0 purchase
  • Course

Meeste leerders het nie genoeg tyd om deur die hele jaar se werk te lees en belangrikste inligting op te som nie. Hier is 'n 34 bl opsomming van die hele jaar se graad 10 RTT teorie met definisies, vergelykende tabelle, voorstellings(prentjies). 12 Bladsye met "Toets jou kennis vrae en antwoorde.

Last document update: 10 months ago

Preview 4 out of 46  pages

  • November 2, 2023
  • November 6, 2023
  • 46
  • 2023/2024
  • Summary
  • 10th Grade
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
hendrinanel17

Available practice questions

Flashcards 33 Flashcards
R50,00 1 sales

Some examples from this set of practice questions

1.

Noem die 4 basiese dele waaruit die inligtingsverwerkingsiklus bestaan

Answer: Toevoer, Verwerking, afvoer, stoor

2.

Gee die term wat omgewingsbewustheid beskryf wanneer rekenaars gebruik word

Answer: Groen rekenarisering

3.

Watter kommunikasietegnologie het 3G opgevolg

Answer: LTE (4G)

4.

Wat noem jy n E-posveld waarin jy n adres kan intik sodat ander gebruikers nie kan sien dat jy aan die ontvanger n kopie van die e-pos gestuur het nie

Answer: BCC - Blind carbon copy

5.

Wat is die term wat gebruik word om die studie en ontwerp van die werkplek vir die gemak en veiligheid van mense in hulle werkomgewing te beskryf

Answer: Ergonomie

6.

Wat dui vir die bedryfstelsel aan watter tipe lêer dit is en watter program dit moet gebruik om die lêer mee oop te maak

Answer: Die lêeruitbreiding

7.

Watter taal word gebruik on webblaaie te skep

Answer: HTML

8.

Gee een voorbeeld van geïntegreerde sagteware

Answer: Microsoft Office

9.

Waarvoor staan EULA

Answer: End User License Agreement

10.

Watter tipe lisensie laat n maatskappy /organisasie toe om sagteware op n onbekperkte hoeveelheid rekenaars te installeer

Answer: Terreinlisensie (Site license)

Rekenaars, Deel van jou lewe

Graad 10



Inleiding tot rekenaars Module 1.1

’n Rekenaar is ’n masjien waarop jy data (feite) invoer, die data verwerk met behulp van
programme en die verwerkte data as inligting uitvoer of weergee.

NB Data = onverwerkte items

NB Inligting = die resultaat van die verwerking van data




Alle rekenaars het twee kritiese komponente (hardeware en sagteware) nodig om te werk

Hardeware = fisiese dele waaraan jy kan raak bv muis, skerm, sleutelbord

Sagteware = spesifieke instuksies of programme of applications “apps” wat iets nuttigs doen



NB Die inligtingverwerkingsiklus

Afvoer

Wat die rekenaar vir jou
terugee . gewoonlik op
Verwerking van jou skerm/of printout
Toevoer data
(Input) bv deur Interne proses
muis of Keyboard wat rekenaar
data verwerk

Stoor/Berging

Bere – permanent en
jy kan terug gaan na
items

, Maak kennis met Windows
NB Bedryfstelsel – die belangrikste program wat al die aktiwiteite van n rekenaar beheer

Laai (boot) is die prosess waar n rekenaar aangeskael word en die bedryfstelsel laai

Werkskerm (Desktop) – is die eerste basiese “skerm” van die bedryfstelsel

GUI – Graphical User Interface: (die medium waardeur die verbruiker met die rekenaar
kommunikeer). Dit werk saam die muis/sleutelbord



Aksies wat die muis kan uitvoer:

Klik – wyser op n objek, klik een keer links

Dubbleklik – klik vining twee keer, links

Regsklik – klik een keer regs

Sleep (drag) – klik op die objek, hou die muis se knoppie in en beweeg dan die muis (muisaksie om
objekte van een plek na n ander te laat beweeg

Roll (scroll) – wielietjie tussen twee knoppies wat gebruik kan word om op of af te beweeg.
Muisaksie om in n dokument op of af te beweeg)




Taakbalkie
Start Quick launch balk Notifications
Taskbar
Area vir boodskappe


As jy n dokument minisise – gaan die rekenaar n klein icon op die taakbalkie gee.

,Minimise, Maximise, Restore, Close butons – hierdie icons is gewoonlik regs bo aan die dokument
wat jy oop het of waaraan jy werk




Tabs – dis die folders bo die Ribbon (File, Home, Insert, Page layout….

Die Ribbon is n kombinasie van kieslyste en balkies wat in Microsoft office gebruik word




Keyboard

Escape key – die sleutel wat gebruik word om n opsie te kanselleer of om terug te gaan na waar jy
was

, Sagteware Module 1.2

Toepassings-sagteware Stelsels-sagteware
Doen spesifieke take Beheer, ondersteun en bedryf die hele
bv Woordververking, Tikprogramme, rekenaar (Bedryfstelsel)
speletjieprogramme Dis die eerstel stel programme wat laai as jy jou
rekenaar aanskakel
Bv Windows, Linux
Funksies: Funksies:
Doen spesifieke aksies Bestuur al die harde en sagteware
bv MS Office (email/kommunikasie) Hanteer sekuriteit bv passwords
Photshop – Grafica/Ontwerp Gebruikerskoppelvlak (Interfase) (GUI)
Webblaaie – Chrome, Edge, Internet Explorer


Nutsfasiliteite

Die meeste bedryfstelsels sluit n paar nutsfasiliteite of apps in bv

• Snipping tool
• Calculator



Toepassings sagteware word gewoonlik apart gekoop en afgelaai van n CD of DVD na jou rekenaar
toe.

Tipe programme en voorbeelde

Tipe Program Gebruike Voorbeeld
Grafika en Ontwerp Visuele beelde op skerm te skep Photoshop, MS paint
Woordverwerker Teksgebaseerde dokumente te skep, MS Word
redigeer en te druk
Sigblad Skep van grafieke en take wat op MS Excel
berekening gebaseer is te doen
Databasis Om data op n organiseerde manier te MS Access or MySQL
stoor, manipuleer en te verwerk
Aanbiedings programme Kombineer Teks, klan, grafieka en animasie MS Powerpoint
Kommunikasie programme Ekektronies met ander te kommunikeer MS mail en Outlook
Kantoorpakket Komibinasie van algemene kantoor en MS Office
kommunikasie programme
Desktop publishing Vir publikasie van boeke, tydskrifte, MS Publisher
koerante en artikels
Speletjies Vituele werelde uit te leef, 3D grafika en World of Warcraft
klank
Webontwerp Om webwerwe te ontwerp en te skep Adobe Dreamweaver
Webblaaier Om toegang tot webblaaie op die internet Edge, Chrome, Internet
te kry en dit te vertoon Explorer
Plug-in Vir die byvoeging van multimedia by Flash, QuickTime
webblaaie, meeste web blaaie gebruik now
HTML5
Finansielele toepassing Om van finansiele transaksies record te Pastel Accounting
hou

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller hendrinanel17. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R199,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R199,00
  • (0)
  Buy now