Virusse is baie klein en baie klein, bestaan nie uit selle nie( nie sellulêr) en het geen selkern,
sitoplasma of organelle nie.
N Virus bestaan uit n sentrale nukliënsuur ( DNA/ RNA, nie beide nie ) wat feur n
proteinomhulsel omsluit word.
Virusse voer nie enige van die metabolisme reaksies van lewende organismes uit nie.
Hul is parasities enkan binne-in selle van lewende organismes voorplant.
Die vorme van viruses wissel van staafvormige series tot meer komplekse vorme.
Hulle is patogene en veroorsaak siektes in plante en diere.
N Virus het ook geen sitoplasma nie.
DNA~ Dioksiribose
RNA~ Ribose
Die reproduksie is ongeslagtelik en gaan deur mitose.
Eienskappe van n virus:
Gebruik nie direk energie nie
Kan nie hul struktuur instant hou nie
Kan nie eet, respireer,reproduseer of uitskei nie.
Virusse word ook as obligate intrasellulêre parasiete beskou
Moet in n gasheer lewe N organisme wat op n ander teer
om te kan oorleef en die gasheer word deur die
verhouding benadeel
Bakteriee:
Bakterieë is klein en word geklasifiseer onder die koningkryk, Monera
Hulle is klein eensalige organismes en word geklassifiseer as prokariote ( bevat nie
membraan omhulsel, organelle soos selkern, chloroplaste of mitochondria nie.
Die bateriumsel is omring met n selwand en n plasmamembraan (slymkapsule) wat die
sitoplasma omsluit.
In sommige bakterieë word die selwand omsluit deur n slymskede of kapsel.
Genetiese materiaal is gekonsentreerd in n chromatienliggaampie wat bekend staan as die
neukleoiëde.
Sommige bakterieë beweeg in vloeistowwe met behulp van langdradige strukture wat
flagellums genoem word.
Meeste bakterieë plant ongeslagtelik voor deur tweedeling wat n enkel sel in twee enkele
verdeel.
Bakterieë kom in verskillende vorme voor bv. Staafvormig (basille), series (kokkus), en
spiraalvormig ( spirullus)
Sommige bakterieë is outotrofies maar die meerderheid is heterotrofies
Eienskappe van Bakterieë:
Eensellige en eenvoudige organisme
Prokarioties- besit geen ware selkern
Sommige is outrotrofies- vervaardig hul eie voedsel deur fotosintese
, Meerderheid is heterotrofies- kan nie hul eie voedsel vervaardig nie, dus is hul parasities
Parasities: Afhanklik van ander lewende organismiese materiaal
Saprofities: Afhanklik van dooie organismiese materiaal
Kan nuttig wees:
Tree op as ontbinders van dooie plant en diermateriaal
Speel n rol in die stikstofkringloop
Vervaardig n genetiese manupulasie en Antibioteika
Maniere waarop hul energie kry :
Fotosintetiese bakterieë
Chemosintetiese bakterieë- Anorganiese chemikaleë
Hererofiese bakterieë
Protista:
Protiste is eensellig (bv. Amoeba) maar sommige is meersellig (bv. Alge)
Hulle is eukariotiese dus besit hul waare selkern
Alge is outrotrofies en kan fotosinteer aangesien hulle chloroplaste in hul selle besit
Sommige protiste is heterotrofies en is afhanklik van ander organismes vir voedsel
Voortplanting is Meestal ongeslagtelik deur middel van tweedeling maar sommige kan
geslagtelik voortplant bv alge
Fungi:
∞ Sommige fungi is eensellig (bv giste) en sommige is meersellig (bv. Sampioene en skimmels )
∞ Alle fungi besit ware selkerne en is eukarioties
∞ Selwande bestaan uit chitie
∞ Fungi besit geen chloroplaste en is heterotrofies
∞ Meeste fungi is saprofities (lewe op dooie plant materiaal)
∞ Sommige fungi is parasities en voed op lewende materiaal
∞ Die liggaame van meersellige swamme bestaan uit draadagtige filamente wat hifes genoem
word. Al die hifes saam vorm n miselium. Die hifes is gewoontlik meerkernig ( het baie
kerne)
∞ Fungi plant geslagtelik voor en ongeslagtelik voor
∞ Ongeslagtelike voortplanting by eensellige swamme, soos gisswamme, vind deur
knopvorming plaas
∞ In meersellige swamme vind ongeslagtelike voortplanting plaas deur middel van spore
Rol van mikroorganismes in handhawing van balans in die omgewing
Rol as produseerders in voedselkettings
Outrotroof bakterieë en protiste produseer hul eie voedsel deur fotosintese
Eerste skakel in voedselketting
Rol as ontbinders
Breek dooie organiese materiaal af tot samestellende komponente
Tydens ontbinding
Water, koolstofdioksied, ammoniak
Vrystelling van die volgende elemente: koolstof, stikstof, fosfor en swawel
Rol in die stikstofkringloop:
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller gizellekuhn. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R139,00. You're not tied to anything after your purchase.