100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 10 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (2) R50,00   Add to cart

Exam (elaborations)

Graad 10 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023 (2)

 51 views  0 purchase

Graad 10 Wiskunde Vraestel 2 November 2023 Groot Totaal: 100 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Statistiek en data hantering | Analitiese meetkunde | Trigonometrie (identiteite, grafieke en oplos van probleme) | Euklidiese meetkunde. Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedo...

[Show more]

Preview 3 out of 16  pages

  • November 13, 2023
  • 16
  • 2022/2023
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (141)
avatar-seller
SummariesSA
Graad 10 Wiskunde Vraestel 2
Kwartaal 4: Formele Assessering


Totaal: 100 punte Tyd: 3 uur


Naam: ________________________________ Gr. 10: __________

Instruksies en inligting:


 Beantwoord al die vrae
 'n Goedgekeurde nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word
 Geen Tip – Ex mag gebruik word nie
 Wys al jou berekeninge
 Sterkte




www.summariessa.co.za

,VRAAG 1

1.1 Die graad 10 Besigheidstudie-leerders van BRIGHT STAR SCHOOL het 'n kwartaaltoets
geskryf en die volgende punte behaal. Die toets was uit 60 punte.

55 24 15 10 30 45 13 44 5 36
21 38 8 32 15 51 15 7 29



1.1.1 Skryf die modus van die datastel neer. (1)

1.1.2 Bepaal die mediaan van die datastel (1)

1.1.3 Bereken die interkwartielomvang. (3)

1.1.4 Trek 'n mond en snordiagram vir die datastel. (2)

1.2 Thando het onlangs 'n "side-hustle" begin om te spaar vir haar vakansie na die Maldives in
Desember. Sy is 'n agent wat skootrekenaars vir 'n plaaslike aanlyn maatskappy verkoop.
Hieronder is Thando se verkope vir 2023. Haar doel was om 10 skootrekenaars per maand
te verkoop.




Staafgrafiek wat die verspreiding van verkope van skootrekenaars aandui.




2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 10 November Vraestel 2

, 1.2.1 Hoeveel maande het Thando haar doelwit bereik om 10 skootrekenaars te
verkoop. (1)

1.2.2 Hoeveel skootrekenaars het Thando in totaal in die jaar 2023 verkoop? (1)

1.2.3 Bereken die omvang van die gegewe datastel. (2)

1.2.4 Hoeveel maande het sy meer as 50% van haar beoogde doelwit verkoop? (2)

1.2.5 Bereken die gemiddelde van die gegewe datastel. (3)

[16]

VRAAG 2

Die intelligensiekwosiënttelling (IK) van 'n aantal universiteitstudente wat medies studeer, word in
die tabel hieronder opgesom.

IK INTERVAL FREKWENSIE
90 ≤ x< ¿100 4
100 ≤ x< ¿110 8
110 ≤ x< ¿120 7
120 ≤ x< ¿130 5
130 ≤ x< ¿140 4
140 ≤ x< ¿150 2



2.1 Skryf neer die modale klas van die data. (1)

2.2 Bepaal die interval waarin die mediaan lê. (2)

2.3 Skat die gemiddelde IK-telling van hierdie klas leerders. (3)

[6]




3|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 10 November Vraestel 2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

67474 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
  Buy now