100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 9 Tegnologie Opsommings, Kwartaal 1-4 R143,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 9 Tegnologie Opsommings, Kwartaal 1-4

 36 views  0 purchase
  • Course

Opsommings vir Graad 9 tegnologie, kwartaal 1-4

Preview 3 out of 17  pages

  • November 13, 2023
  • 17
  • 2023/2024
  • Summary
  • 9th Grade
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
chanecoveiro
GRAAD 9 – TEGNOLOGIE
WOORDELYS:
Eerstehoekse ortografiese tekening
‘n 2D-tekening wat 3 of 4 aansigte van dieselfde voorwerp wys
Kragte
Fisiese energie wat beweging moontlik maak
Statiese kragte
Nie-bewegende kragte
Dinamiese kragte
Bewegende kragte
Weerstaan
Bied weerstand sonder om te breek
Stapelbeddens
Twee beddens bo-op mekaar, wat ondersteun word deur ‘n raamwerk
Spanning
Afstand tussen 2 steunpunte; krag wat elektriese stroom laat vloei;
drukverskil
Flense
Rand aan ‘n wiel, buis of balk wat uitsteek om te lei
Massa
Hoeveelheid stof wat ‘n liggaam bevat
Digtheid
Mate waarin deeltjies naby aan mekaar is
Hardheid
Eienskap van materiaal om weerstand te bied
Styfheid
Toestand van styf wees, kan nie buig of wring nie
Smeerbaarheid

,Eienskap van metaal om van vorm te verander
Gravitasiekrag
Krag wat alle liggame in die heelal na mekaar toe trek
Fatsoenering
Behels die byvoeging of verwydering van materiaal
Duursaamheid
Wat lank goed bly en bestand is teen enige vorm van verwering
Treksterkte
Die vermoë om trekkragte te weerstaan
Termiese geleiding
Vermoë van materiaal om hitte te gelei
Korrosie
Verwering deur roes, water, wind, gasse
Oksideer
Met suurstof verbind
Pneumatiese stelsel
Stelsels wat met saamgeperste lug werk
Hidrouliese stelsel
Stelsels wat met saamgeperste vloeistowwe werk
Kragoordrag
Oordra van krag om beweging te veroorsaak
-Meesterspuit
Die insetspuit in die eksperiment om die oordrag van krag tussen twee
verskillende stelsels te ondersoek
Slaafspuit
Die uitsetspuit in die eksperiment om die oordrag van krag tussen twee
verskillende stelsels te ondersoek
Suier

, Plat of ronde stuk hout of yster wat dig in ‘n buis of hol silinder pas waarin
dit as deel van ‘n pomp heen en weer onder druk kan beweeg
Silinder
‘n Geometriese liggaam met 2 ewewydige sirkels en paralelle kante wat
verkry is deur ‘n reghoeg om die kante van die sirkels te draai
Verplasing
Oordrag van volume lig of vloeistof na ‘n ander plek
Stewig
-koppel- om iets behoorlik te Koppel sodat niks lek nie
Geslote houer
‘n houer wat dig toe is
Uitbreiding
Aanlas van deel om dit groter te maak
Hidrouliese pers
‘n Suier waarin die krag wat deur die pers op ‘n klein oppervlakte
toegepas word, deur die vloeistof oorgedra word na ‘n suier met ‘n groter
oppervlakte
Newton of (N)
Die eenheid waarin krag gemeet word
Hidrouliese domkrag
Soortgelyk aan ‘n hidrouliese pers. Dit bestaan uit 2 suiers van
verskillende grotes wat met ‘n pyp verbind is.
Vaste katrol
‘n Vasgemaakte wiel of skyf met ‘n groef op die omtrek sodat ‘n tou
daarom kan beweeg om ‘n vrag te lig
Bewegende katrol
‘n Bewegende wiel of skyf met ‘n groef op die omtrek, waar ‘n tou omheen
kan beweeg katrolstelsel

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller chanecoveiro. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R143,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R143,00
  • (0)
  Buy now