Graad 11 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 2 (Chemie) en Memo:
Totaal: 150 punte.
Die vraestel dek die volgede werk
Chemie - Atoom kombinasies | Intermolekulêre kragte | Ideale gasse | Chemiese verandering | Tipes reaksies.
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die l...
GRAAD 11 FISIESE WETENSKAP
NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 2: CHEMIE
AFDELING A
VRAAG 1
Verskeie opsies word verskaf as moontlike antwoorde tot die volgende vrae.
Kies die korrekte antwoord en skryf SLEGS die LETTER (A-D) langs die VRAAGNOMMER op jou
antwoordblad.
1.1 Watter van die volgende tipe reaksies vind plaas wanneer elektrone tussen stowwe
beweeg?
A redoks
B neerslag
C neutralisasie
D ontbinding
1.2 Die minimum hoeveelheid energie wat benodig word om ‘n reaksie te laat plaasvind staan
bekend as die…
A katalisator
B reaktant
C aktiveringsenergie
D bindingsenergie
,1.3 Die verhouding tussen druk en volume by ‘n konstante temperatuur en vaste hoeveelheid
gas word beste voorgestel deur?
1.4 Die geometriese vorm van ‘n metaan molekule volgens die VSEPR teorie sal wees:
A Tetrahidraal
B Trigonaal bipiramidaal
C Trigonaal planêr
D Gebuig
1.5 Natrium en chloor reageer volgens die reaksie hieronder:
2Na + Cl2 → 2NaCl
Watter van die volgende stellings oor die reaksie is waar?
A Chloor word geoksideer en is daarom die reduseermiddel.
B Natrium word geoksideer en is daarom die oksideermiddel.
C Natruim word geoksideer en is daarom die reduseermiddel.
D Chloor word gereduseer en is daaroom die reduseermiddel.
1.6 ‘n Sekere element het ‘n elektronkonfigurasie van 1s 22s22p6. Hierdie element behoort in
Groep:
A 2
B 5
C 16
D 18
1.7 Watter van die volgende verteenwoordig 1 mol? Die aantal...
A atome in 6,02 x 1023 g natrium.
B molekules in 22,4 dm3 water by STD.
C protone in 1 g waterstofgas.
D molekules in 34 g ammonium gas.
2|Page www.summariessa.co.za Fisiese Wetenskappe
Graad 11 November Vraestel 2 - Chemie
, 1.8 Watter van die volgende molekules het dipool-dipool kragte?
A HF
B NaCl
C CH4
D He
1.9 Watter van die volgende gasse beslaan die grootste volume by STD?
A 28g stikstof
B 16g suurstof
C 8g helium
D 17g ammonia
1.10 Die entalpie van die terugwaartse reaksie van die reaksie hieronder sal wees:
A2 + B2 → 2C ∆ H = 123 kJ.mol-1
A -123
B +123
C -61,5
D +61,5 [20]
VRAAG 2
Bestudeer die volgende verbindings.
O2 ; H2O ; NH4+
2.1 Definieer die term molekule. (2)
2.2 Teken die Lewis strukture vir:
2.2.1 O2 (2)
2.2.2 H2O (2)
2.3 Die NH4+ ion vorm wanneer ammonia bind met H+
2.3.1 Skryf die NAAM neer van die tipe binding wat die N-atoom vorm met die H + (1)
2.3.2 Teken die Lewis struktuur vir die NH4+ ioon. (2)
2.4 Watter molekule is polêr tussen H2O en O2? Verduidelik jou antwoord. (4)
[13]
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.