100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Landbouwetenskappe Gr 12 Vraestel 1 Rekordeksamen R76,00   Add to cart

Summary

Summary Landbouwetenskappe Gr 12 Vraestel 1 Rekordeksamen

 12 views  0 purchase
  • Course

Landbouwetenskappe Gr 12 Vraestel 1 Rekordeksamen notas is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhind...

[Show more]

Preview 3 out of 24  pages

  • November 15, 2023
  • 24
  • 2023/2024
  • Summary
  • 12th Grade
  • Unknown
  • 200
avatar-seller
ansiestudynotes
LANDBOUWETENSKAPPE

Vraestel 1

GRAAD 12

2023
Hierdie notas is saamgestel deur ou vraestelle: SACAI Jun 2020, 2021

Sellulase Sellulase is ’n ensiem wat in die rumen van ’n bok gevind word.
Vertering Voedsel ondergaan fisiese en chemiese prosesse om dit in
eenvoudiger, oplosbare stowwe te verander.
Krultoonverlamming Krultoonverlamming hou verband met ’n tekort aan vitamien B2
in die rantsoen van hoenders.
Kobalt Uitterende siekte by beeste word veroorsaak deur ’n tekort aan
Die ampulla Die ampulla is die plek waar bevrugting plaasvind
Estrus Die fase van 18 uur van aktiewe seksuele gedrag waartydens die
koei dekking toelaat met sigbare bronstigheidskenmerke as
gevolg van hormoonwerking.
Amnion Beskerm die embrio teen skokke en dien as ’n smeermiddel
tydens kalwing
Superovulasie Wanneer skenkerkoeie met hormone behandel word en hulle
meer ova vrystel.
Embriosplitsing Somatiese selkernoordrag
Oksitosien Oksitosien is die hormoon wat vanaf ’n klier in die brein vrygestel
word en vir melkafsakkingsrefleks verantwoordelik is.

,Reproduktiewe kloning Reproduktiewe kloning is kloning met die doel om ’n identiese
kloon te verkry wat tot ’n volwaardige organisme kan ontwikkel.
’n Doseringsgeweer ’n Doseringsgeweer word gebruik om stowwe toe te dien wat
diere van inwendige parasiete sal verlos.
Vesikulêre kliere Skei taai stof af wat ’n hoë konsentrasie proteïene, kalium,
sitroensuur, fruktose en ensieme bevat.
Warmbloedige diere ’n Homeotermiese dier is in staat om sy eie liggaamstemperatuur
te reguleer.
Epiglottis Dit is ’n velflap wat met ’n slymvlies in die verteringskanaal bedek
is.
Voerkraal ’n Stuk grond of ’n gebou waar vee vetgemaak word vir die mark.
Kriptorgisme/Kriptorkidisme As die testes nie uit die buikholte beweeg waar hulle gevorm
word nie
Egestie Die proses waarby onverteerbare afvalprodukte uit die liggaam
uitgeskei word.
Aubiose ’n Natuurlike hennep – ’n plant wat vir sy vesel en sade geplant
word
Hidroliseer/Hidrolise Breek af deur ’n chemiese reaksie met water
Termo – neutralesone is die temperatuurbestek om die beste varkproduksie te kry.
Hormoon ‘n Hormoon is ’n stof wat in die bloed afgeskei word en op
weefsels en ander dele van die liggaam inwerk, waar dit ’n
biologiese reaksie het.
’n Newelspuit ’n Newelspuit is ’n soort pyp wat reënmis op die kuikenhuis se
dak spuit om dit af te koel.
’n Freemartinisme ’n Freemartin vroulike kalf wat in dieselfde uterus as ’n normale
manlike tweelingkalf ontwikkel staan as ’n monosigotiese
tweeling bekend.
Absorpsie Die proses waar die eindprodukte van spysvertering deur die
wand van die rumen na die bloedstroom en limfstelsel vervoer
word sodat dit na al die selle in die liggaam versprei kan word.

, Die absorpsieproses van die verteringsprodukte kan geskied deur
middel van diffusie, pompbewegings deur die dunderm en
osmose.
Aktiewe absorpsie Aktiewe absorpsie is ’n proses wat energie benodig vir die
absorpsie van voedingstowwe in die dierliggaam.
Bruto energie Die soort energie wanneer ’n stof volledig verbrand word na sy
oksidasieprodukte, naamlik koolstofdioksied (CO2), water (H2O)
en ander gasse.
Molasse Verhoog die smaaklikheid en verteerbaarheid van swak ruvoer.
Beenmeel ’n Voorbeeld van ’n kragvoer wat ryk is aan proteïene.
Vlugsone Die afstand wat diere graag tussen hulself en ’n bedreiging of
gevaar handhaaf.
Drukgang ’n Plek in die hanteringsfasiliteite waar beeste tydens die
hanteringsproses aangehou word om beserings te voorkom.
Wees wakker en bewus van veiligheid wanneer jy met diere in ’n
drukgang werk.
Kuilvoer/Groenvoer Ruvoer met ’n hoë voginhoud, wat meestal as ’n voerbron vir
suiwelbeeste gebruik word.
Inspuiting/Inenting/Immunisering Die toediening van ’n entstof in ’n dierliggaam deur ’n spuit en ’n
naald te gebruik.
Parakeratose Parakeratose word deur ’n tekort aan Zink/Zn veroorsaak.
Konveksie Konveksie is die opwaartse beweging van warm lug en afwaartse
beweging van koue lug.
Patogenies/Siekteverwekend Patogenies/Siekteverwekend bakterieë skei toksiene af wat
siektes in diere veroorsaak
Sekresies Sekresies is ’n bewegingsmedium vir ova en sperm om te
ontmoet en saam te smelt
Homogene populasie ’n Kudde beeste van ’n stoetteler, wat naverwant is, kan as ’n
homogene populasie beskryf word. Alle plaasdiere is
homeotermies.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R76,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

76669 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R76,00
  • (0)
  Buy now