Graad 11 Wiskunde November Vraestel 2 en Memo:
Totaal: 150 punte.
Hierdie Vraestel dek die volgende werk:
Statistiek | Euklidiese & Analitiese Meetkunde | Trigonometrie
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel we...
VRAAG 1
1.1 Bereken die volgende met die gebruik van ‘n sakrekenaar:
1.1.1 sin 43 + cos 47 (1)
1.1.2 tan 2 5 0 ° (1)
1.1.3 cot 33⁰ 𝗑 cosec 15⁰ (1)
1.2 As A = 24,3⁰ en B = 22,2⁰, bereken die volgende tot twee desimale plekke:
1.2.1 sin (A + B) (2)
A
1.2.2 sec ( )
2
(2)
1.3 Bereken die volgende sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar:
1.3.1 sin 30° + cos 60° (3)
1.3.2 tan 45° × cos 45° (3)
1.3.3 cos 90° + sin 90° (3)
[13]
VRAAG 2
Sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar, beantwoord die volgende vrae:
1
2.1 Gegee cos θ = −¿ en 0 ° ≤ θ ≤ 180 °
3
Gebruik die diagram om die volgende waardes te bepaal:
(¿−210° )
sin ¿
2.2 Vereenvoudig die volgende uitdrukking: (¿ x+ 90 °) :
cos(¿ 300 ° )+ cos ¿¿
sin(¿ 360 °+ x) ¿
(5)
1|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 November Vraestel 2
,2.3 Bewys dat: tan θ
√ 1
sin 2 θ
−1 = 1 (4)
2.4 Bepaal die algemene oplossing vir: 2sin2 θ = 1 + sin θ (6)
[20]
VRAAG 3
3.1 Skets die volgende op dieselfde assestelsel:
f ( x)=– 2 cos x en g( x )=sin 2 x, vir die interval −90 ° ≤ x ≤180 ° ,
Wys die koördinate van die draaipunte sowel as al die as afsnitte. (5)
3.2 Bestudeer die volgende skets en bepaal die waarde van cosθ−sinθ , sonder die gebruik van
‘n sakrekenaar.
(5)
[10]
VRAAG 4
In die diagram hieronder, die hoek tussen lyn AB en die x -as is . A en D is die x -as afsnit punte
vir lyne AB en CD onderskeidelik. Die koördinate van punt B is: ( √ 3 ; t ) .
^ D = 63,69o
Die afsnit punt E, van lyne AB en CD lê op die y -as. A E
Die vergelyking van die lyn CD word gegee as: 3 x+ 2 y =6
y
C B
E
β α
A O D x
2|Page www.summariessa.co.za Wiskunde
Graad 11 November Vraestel 2
, 4.1 Bepaal die koördinate van E. (2)
4.2 Bepaal die numeriese waarde van α. (2)
4.3 Bepaal die numeriese waarde van β (2)
4.4 Bepaal die vergelyking vir die lyn AB in die vorm van y=mx+c . (3)
4.5 Bepaal die waarde van t . (2)
4.6 Bereken die oppervlakte van ∆ABD. (5)
[16]
VRAAG 5
In die diagram hieronder: ^ o ^
A=5 0 ; C=9
o ^ =2 0 o en AD = 5 m.
0 ; A BD
B
20o
50o
A 5m D C
Bepaal die:
5.1 ^ C met redes.
Waarde van B D (2)
5.2 Die lengte van BC. (5)
[7]
VERSKAF REDES VIR ALLE STELLINGS IN VRAE 6, 7 EN 8.
VRAAG 6
6.1 In die diagram hieronder: A, B, C en E is punte op die omtrek van die sirkel.
Die verlengings van BC en AE ontmoet by punt D. AB = AC. ^ D = 35 ° en ^A1=40 °
A
40o 2 E
1
2
35o D
1 2
1 2 C
B
6.1.1 Bepaal die grootte van die volgende hoeke:
6.1.1.1 ^
C (2)
1
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.