100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 Geografie Vraestel 2 R96,00   Add to cart

Summary

Summary Gr 10 Geografie Vraestel 2

 31 views  0 purchase

Gr 10 Geografie Vraestel 2 studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerh...

[Show more]

Preview 4 out of 39  pages

  • November 23, 2023
  • 39
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (2)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



GEOGRAFIE 2/2
GRAAD 10
NOVEMBER-
EKSAMEN
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2019 – 2021.
Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou
die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.

Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde
te kyk.


Sterkte. Juffrou Ansie
ONDERWERPE:

1. Bevolkings

2. Waterhulpbronne

3. Kaartwerk – Vraestel 1 notas

Multikeuse vrae.

Demografie Die studie van bevolkingstatistieke
Verstedeliking Waar meer mense hulle in dorpe en stede gaan vestig.
Vloed Skielike oorvloed van water wat grond wat gewoonlik droog
is, bedek.
Oorbevolking Te veel mense vir die beskikbare grond en hulpbronne om
hulle te kan ondersteun

, 2


La Niña ’n Koue stroom wat normaalweg langs die weskus van Suid-
Amerika vloei.
Windkrag Hernubare energiebron.
Ontsouting Die proses waardeur sout verwyder word uit seewater en die
water verander word in varswater.
Emigrasie Die beweging van mense uit hul vaderland na ’n ander
land.
Waterbestuur Dit verseker dat die waterhulpbronne behoorlik en op ’n
volhoubare manier gebruik word.
Vlugteling ’n Politieke migrant wat gedwing is of gekies het om na ’n
ander land te migreer.
Informeel Hierdie soort nedersetting is kwesbaar vir oorstromings omdat
mense huise op vloedrisiko-areas bou.
Immigrasie Die beweging van mense na ’n nuwe land as tuiste
Voorbehoeding ’n Manier om die bevolkingsgroei te beheer deur die
voorkoming van swangerskap.
Gety-energie Energie wat vorm as die getye styg en val.
Somer Die meeste van die reën val gedurende hierdie seisoen oor
die binneland van Suid-Afrika.
Drakapasiteit Die aantal mense wat ’n gebied op ’n volhoubare basis kan
ondersteun
Bevolkingsdigtheid Die aantal mense wat ’n gebied beset.
Bevolkingsverspreiding Waar mense op die aarde woon.
Breindrein Wanneer gekwalifiseerde mense emigreer
Vrugbaarheidsyfer Die gemiddelde aantal kinders wat ’n gemiddelde vrou sal
hê indien sy tot aan die einde van haar vrugbaarheidsjare
lewe.
Lewensverwagting Die gemiddelde aantal jare wat ’n persoon kan verwag om
te leef.
Natuurlike aanwas Die tempo waarteen ’n land se bevolking groei.

, 3


Koue Benguela Die koue Benguela seestroom speel ’n belangrike rol in die
visbedryf in Suid-Afrika.
Inheemse plantegroei is ’n voorbeeld van fisiese faktore wat die beskikbaarheid
van water beïnvloed.
Marikultuur is die teel van vis of ander seelewe vir voedsel.




Ontsouting Ontsouting is die proses waar sout uit water verwyder word.
Vleilande Vleilande is noodsaaklik, aangesien dit help met die
natuurlike suiwering van water
Bevriesing Bevriesing Die proses waar vloeistof in ’n vaste stof verander
Gryswater Die hoofbron van gryswater is huishoudelike gebruik
Neerslag Enige vorm van water wat uit die atmosfeer na die aarde se
oppervlak val.
Transpirasie Die proses waardeur water uit plante in die lug vrygestel
word.
Verdamping Die proses waardeur vloeistof in ’n gas verander.
Kondensasie Hierdie proses is noodsaaklik vir wolkvorming.
Oppervlakte afloop Water wat oor die oppervlak van die aarde beweeg.
Infiltrasie Die proses waardeur neerslag of water in onderlaagse grond
intrek en deur nate en porieë in rotse inbeweeg.
Grondwater Verwys na water wat in groot hoeveelhede onder die
aardoppervlak gestoor word




BEVOLKINGS

, 4


GRAFIEK NOV2021




FASE A FASE B FASE C FASE D
Faktore soos Fase waar die sterftesyfer Industrialisasie Fase waar daar
gebrek aan begin daal. en ’n natuurlike
geboortebeperking verstedeliking aanwas is as die
en die vind in hierdie sterftesyfer en
statussimbool van fase plaas. geboortesyfer
kinders beïnvloed stabiel bly.
die geboortesyfer.
Hierdie fase staan bekend
Die sterftesyfer is as die
hoog weens bevolkingsontploffingsfase. Suid-Afrika is
siektes, plae, tans in hierdie
hongersnood en fase.
swak dieet.




DEMOGRAFIE NOV2019

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R96,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

78677 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R96,00
  • (0)
  Buy now