100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Onderwerpe 11 en 18: Produksie en menslike hulpbron R100,00
Add to cart

Summary

Summary Onderwerpe 11 en 18: Produksie en menslike hulpbron

 6 views  0 purchase

Onderwerp 11: Produksiefunksie Onderwerp 18: Inleiding tot die menslike hulpbronfunksie

Preview 3 out of 16  pages

  • December 9, 2023
  • 16
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (162)
avatar-seller
sastudybuddy
ONDERWERP 11
Eenheid 11.1: Kernbegrippe

Stelsel ‘n Georganiseerde rangskikking van dele om ‘n spesifieke
uitkoms te bereik

Produksiebeplanning Die plan wat gebruik word in die produksieproses wat koste en
tyd sal verminder en uitset sal vermeerder

Produksiebeheer Die bestuur van elke individuele taak en aksie in die
produksieproses wat die beste resultate sal verseker

Roetebepaling Die proses om te bepaal wat die beste en goedkoopste volgorde
vir bedrywighede sal wees

Skedulering Die proses om uit te werk hoeveel tyd benodig word om elke
produksietaak te verrig

Lading Die proses om werk te verdeel tussen werkers en masjiene

Uitreiking Omskakeling van die beplanning in ksie, met instruksies vir die
beweging van materiale,gereedskap en toerusting, kontrole van
tyd en vloei van aktiwiteite asook toesighouding van die proses

Opvolg Die proses waarmee die besigheid seker maak dat die
skedulering en produksieprosesse volgens plan verloop

Inspeksie Sluit in sie kontrole van die gehalte van die proses en die finale
produk

Regstellende Sluit in enige aanpassing in die beplanningsproses
maatreëls

Veiligheidsbestuur Sluit in alle voorsorgmaatreëls wat nodig is om veiligheid in die
werkplek te verseker

Wet op Lig die rol uit van gesondheid en veiligheid asook die
Beroepsgesondheid en verantwoordelikheid van alle belanghebbendes wat daarby
Veiligheid betrokke is

Gehaltebeheer Sluit in inspeksies van die finale produk om seker te maak dat
dit voldoen aan die vereiste standaarde

Gehalte-bestuur ‘n Raamwerk wat die besigheid gebruik om alle sleutelprosesse
sisteme te bestuur en sodoende te verseker dat dit voldoen aan die
vereiste standaarde

SABS Die Suis-Afrikaanse Buro vir Standaarde, ‘n liggaam wat
standaarde in Suid-Afrika bevorder en beheer

,Eenheid 11.2: Produksiebeplanning
Betekenis van produksiebeplanning
Nadat ‘n besigheid besluit het watter produksiebeheerstelsel hulle gaan gebruik, moet hulle
die produksieproses beplan
● Doelwitte moet gstel word vir die produksieafdeling en beleide moet ontwikkel word
om hierdie doelwitte te bereik
● Aangesien daar altyd veranderinge in die produksieproses voorkom, moet
beplanning baie deeglik en versigtig gedoen word
● Produksiebeplanning moet die volgende aspekte insluit
○ Werklike produksie
○ inventaris/voorraad
○ Uitleg van fabriek
○ Produksiekoste


Aspekte om te oorweeg

Beplanning:
Die beplanning van elke aspek van die hele proses

Die volgende aspekte is deel van beplanning:
● Die proses sluit in die uitleg va die fabriek om te pas by die produksiestelsel
● Dit moet die vloei van materiale bepaal vir optimale resultate


Roetebepaling
Sluit die beplanning in van die volgorde waarin die bedrywighede moet plaasvind

Roetebepaling sal die volgende vrae in ag neem:
● Watter gehalte en tipe grondstowwe gaan gebruik word?
● In watter volgorde gaan die produksieproses geskied?


Skedulering
Behels die tydsberekening van die produksieproses. Dit sal ook sekere take prioritiseer en
bepaal watter take voltooi moet word voordat die volgende een kan begin

Skedulering sal die volgende aspekte in ag neem:
● Die roete en lading van beide arbeid en masjinerie
● Berekening van die tyd wt vereis word om elke aktiwiteit in die vervaardigingsproses
af te handel

, Lading
Sluit in die toedeling van elke persoon aan ‘n spesifieke taak en/of masjien

Die volgende aspekte moet oorweeg word tydens lading:
● Die toedeling van elke person aan ‘n masjien
● Dit dui ook aan watter masjiene nie tot volle kapasiteit gebruik word nie


Die voordele van produksiebeplanning
● ‘n Besigheid kan verseker dat daar die regte hoeveelheid benodigdhede en voorraad
op ‘n gegewe tyd is
● Beplanning vermnder vermorsing en onnodige koste vir opberging
● Bepanning sal voorkom dat tyd verspil word en die aantal voltooide produkte
vermeerder
● Die beplanningsproses sluit gehaltekontroles in en verseker dat die korrkte gehalte
gelewer word en dat produksietyd afneem


Betekenis van produksiebeheer
Produksiebeheer sal elke individuele taak en aktiwiteit gedurende die produksieproses
beheer


Aspekte om te oorwweg gedurende produksiebeheer

Uitreiking
Behels die uitreiking van opdragte om die werklike produksie te laat begin

Tydens uitreiking sal opdragte uitgeriek word vir:
● Die beweging van materiale, gereedskap en toerusting na die verlangde plekke
● Kontrole van die tyd en koste wat betrokke is in die proses


Inspeksie
Behels die kontrole van die gehalte van die proses en die finale produk

Inspeksie moet die volgende insluit:
● Ewekansige seleksie en toetsing van produkte
● Ondersoek van produkte


Opvolg
Maak die besigheid seker dat die skedulering en produksiesisteme volgens plan verloop

Die opvolgproses sal die volgende aspekte evalueer:
● Onbeplande kwessies of probleme
● Enige misverstande in terme van werksprosesvereistes

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sastudybuddy. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R100,00
  • (0)
Add to cart
Added