100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Toets Kwartaal 1 R99,00
Add to cart

Exam (elaborations)

Toets Kwartaal 1

 1 view  0 purchase

Toets Kwartaal 1 (Toets Kwartaal 1)

Preview 2 out of 5  pages

  • January 4, 2024
  • 5
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Only questions
All documents for this subject (55)
avatar-seller
jakobusvanwyk1
Hoërskool Carlton-Van Heerden

Geografie

Graad 10

Toets 1

Tyd: 1UUR

2024 Totaal: 60



INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Beantwoord ALLE vrae.

2. Alle diagramme is in die TOETS ingesluit.

3 Laat ‘n reël oop tussen onderafdelings van die vrae wat jy beantwoord.

4. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie toets
gebruik is.

5. Skryf netjies en leesbaar.



Vraag 1

1.1 Pas die beskrywing in KOLOM B by die konsep/term in KOLOM A. Skryf SLEGS die
korrekte letter teenoor die korrekte nommer, byvoorbeeld 1.1.9 N.

KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Breedtegrade A Lyne wat plekke met die selfde lugdruk
verbind
1.1.2 isobare B Bitter min reën kom aan die kant van
die berg voor.
1.1.3 Inversie C Die toename in temperatuur met die
toename in hoogte bo seevlak.
1.1.4 Isoterme D Die lyne verdeel die aarde in grade
Noord en Suid van die ewenaar.
1.1.5 Lykant E Reënval veroorsaak deur die intense
verhitting van die aarde
1.1.6 Doupunttemperatuur F Lyne op ‘n kaart wat plekke met
dieselfde temperature verbind.
1.1.7 Konveksie reënval G ‘n Ander naam vir ‘n hoogdruksel.
1.1.8 Antisikloon H Die temperatuur waarby lug versadig
raak en kondensasie begin
(8)

, 1.2 Voltooi elk van die volgende stellings deur 'n woord / term uit die lys hieronder te kies.
Skryf slegs die woord / term langs die vraagnommer Bv. 1.2.8 Reënval

Benguela seestroom, Maritieme klimaat, Kontinentale klimaat, Mosambiek seestroom,
Normale verval tempo, Kouer, Loodregte


1.2.1 Word by plekke naby die see aangetref.

1.2.2 Temperatuur neem af met ’n toename in hoogte, teen 6.5 °C vir elke 1000m.

1.2.3 Die pole is …… as die ewenaar.

1.2.4 Seestroom langs die weskus van Suid-Afrika.

1.2.5 Word gekenmerk deur baie warm somers en baie koue winters.

1.2.6 Hierdie seestroom is ‘n warm.

1.2.7 Ewenaar ontvang ….. sonstrale. (7)

[15]

1.3 Verwys na FIGUUR 1.3 en beantwoord die vrae wat volg.

1.3.1 Definieer die term osoon-uitputting. (1x1)(1)

1.3.2 Bepaal in watter atmosferiese laag die osoon gekonsentreerd is. (1x1)(1)

1.3.3 Identifiseer EEN oorsake van osoon-uitputting in die FIGUUR. (1x1)(1)

1.3.4 Bespreek TWEE manier hoe osoon-uitputting die mense sal affekteer. (2x2)(4)

1.3.5 In ’n paragraaf van ongeveer AGT reëls, bespreek volhoubare strategieë om osoon-
uitputting te verminder. (4x2)(8)

[15]

1.4 FIGUUR 1.4, X toon die manier waarop die son se strale die aarde se oppervlak bereik,
en Y toon die ligging van Saldanha en Durban.

1.4.1 Identifiseer EEN faktor wat die temperatuurverspreiding by X en Y beïnvloed:

1.4.1.1 X

1.4.1.2 Y (2x1)(2)

1.4.2 Is die temperatuur by X waarskynlik hoër in gebied A of gebied B? (1x1)(1)

1.4.3 Verskaf TWEE redes om jou antwoord in VRAAG 1.4.2 te ondersteun (2x2)(4)

1.4.4 Saldanhabaai is aan die weskus en Durban aan die ooskus van Suid-Afrika geleë,
met ongeveer dieselfde breedteligging en ervaar verskillende weerstoestande. Bespreek
waarom Durban hoë temperature, meer reënval en meer humiditeit ervaar in
vergelyking met Saldanha. (3x2)(6)

[13]

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller jakobusvanwyk1. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R99,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

52355 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R99,00
  • (0)
Add to cart
Added